So moet Varke geskiet word

Post Reply
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

So moet Varke geskiet word

Post by britsman »

Nico /Gerhard / Foxcreek en die ander vark jagters,
        Pierre Bosch het ge vra of die oppi forum sit.
         Kyk biki :Clik op die foto
Image

         Wat se julle van die video.

       mooi loop,
                     ou brits
Last edited by britsman on Sun Feb 07, 2010 3:17 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: So moet Varke geskiet word

Post by Nico Harris »

daai ou het goed gerecover van daai een ef!! maar ek weet nie of daardie ferrel pig so bedonderd is soos n bosvark nie. ek het al bosvarke sien storm en as daardie  n bosvark was sou daai knaap gek@k het!

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: So moet Varke geskiet word

Post by Gerhard »

lol

waar is my 500 Jeff...  ;D ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ambessa

Re: So moet Varke geskiet word

Post by Ambessa »

Hallo Harris30-06
Harris30-06 wrote:...ek het al bosvarke sien storm en as daardie  n bosvark was sou daai knaap...
...hy het, jy sien dit net nie in die lang gras nie...  ;D

Ambessa
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: So moet Varke geskiet word

Post by Foxcreek »

Oom Brits

Nie te sleg nie. Oom Ambessa, hy sou definitief 10 pond meer adrenalien in die broek gehad het as dit 'n regte modderbok was.

Ek het eendag saam met honde bosvarke gejag. Die honde het 'n vark in die mielies vasgekeer nadat hulle hom baie kilometers gejaag het. Ek het met die .303 ingegaan. Dit was scary. Die mielie was dig (75 cm rye teen 70 000 plante per ha) en 'n vark wat 2m van my af brom en al in die ronte beweeg.

Ek kon net redelik sien as ek baie laag gekyk het (daar was minder blare aan die mielies se onderkante). Die volgende oomblik druk daai vark sy snoet tussen die mielie rye deur, 'n half meter van my af, oppad om my te eet. Ek het 'n m@&rse gil gegee, in die lug ingespring en laat lees na die vark se kant toe. Gelukkig tref ek hom toe op die rug tussen sy skouerblaaie.

Dat ek nie senuwees in die broek gehad het nie is 'n wonderwerk. Ek het wel gebewe soos 'n mens wat sy h@l met 'n giftige haasvel afgevee het.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: So moet Varke geskiet word

Post by Gerhard »

Foxy...

Ja nee kyk.

Daai otterjasie is seker een van die lelikste gesigte wat mens kan kry...  ;D ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply