Ek weet nie of julle al van hierdie teleskope gehoor het nie maar dit lyk of dit dalk die top produk kan wees vir lang afstand skiet. Ek het hierdie produk nou vir die tweede keer raakgelees in n nuwe publikasie genaamd Gun Africa.
Hier is so paar stats volgens die advertensie wat geplaas is deur City Guns die invoerder vir hulle in Suid Afrika.
1) Unconditionally warrented for life.
2) Costs up to $7000 dollars.
3) Hulle topmodel is n 4-48x70. Ander modelle wat ek kan sien is 1-8 zoom, 1-12 zoom, 2-16 zoom, 3-25 zoom, 10-40 zoom ens.
4) Impact resistance up to 5000 times the force of gravity.
5) Up to 35mm Centeretubes.
6) 45 MOA minimum up to 240 MOA verstellings.
En nog hopeloos te veel om te noem. Enige van julle al bietjie raak gelees oor die menere? Gaan nie vra of een van julle so iets het nie!
Groetnis
Wouter

