So as a opvolg op my laste post oor wie skiet langafstand in PE en my belanstelling in langafstand skiet, het ek a paar vra vir die manne wat ken
Ek wil graag weet, wat se kaliber die beste sal wees vir afstande van 600m tot 1000m? Ek weet a mens kan nooit die 338s afskryf nie maar ek soek iets wat (as ek goed genoeg sal kan vord) vir F-klass kan gebreuk vord
Ek is a student so sal baie lank wees voor ek so iets kan bekostig, maar ek gaan maar my huiswerk doen en dalk beland ek in a posissie (wen die lotto
Ek het gelees op a paar plekke dat savage se F-klass 6mm en 6.5-284 a gooie begin sal wees. Wat is julle manne se opinnie op hierdie geweer? Of sal julle eerder voorstel ek hoes en kry a custom geweer?
By voorbaat dankie
F.L.A.S.H
(Weerens werskoon my spel, Afr is maar a 2de taal)

