600m - 1000m kaliber

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Naand manne

So as a opvolg op my laste post oor wie skiet langafstand in PE en my belanstelling in langafstand skiet, het ek a paar vra vir die manne wat ken ;D

Ek wil graag weet, wat se kaliber die beste sal wees vir afstande van 600m tot 1000m? Ek weet a mens kan nooit die 338s afskryf nie maar ek soek iets wat (as ek goed genoeg sal kan vord) vir F-klass kan gebreuk vord

Ek is a student so sal baie lank wees voor ek so iets kan bekostig, maar ek gaan maar my huiswerk doen en dalk beland ek in a posissie (wen die lotto ;)) waar ek een vroer eerder as laater kan kry.

Ek het gelees op a paar plekke dat savage se F-klass 6mm en 6.5-284 a gooie begin sal wees. Wat is julle manne se opinnie op hierdie geweer? Of sal julle eerder voorstel ek hoes en kry a custom geweer?

By voorbaat dankie :)
F.L.A.S.H

(Weerens werskoon my spel, Afr is maar a 2de taal)
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by Arnold »

Het jy al gekyk na die FTR opsie? Dit is besig om te groei en ek glo jy gaan goedkoper wegkom as jy hierdie roete volg.
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Nee Arnold ek het nogi kan jy a betjie verduidelik asb?
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Dankie ludwig

As ek reg gelees het, het die savage a sneller wat amper net so goed soos "after market" snellers is. Is dit nie so nie?

Ek is nog a regte P@*Pol as dit kom by die lang afstand kalibers kom, so wat sou jy gekies het as jy a custom geweer moes laat bou?
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by Arnold »

FTR is F-klas, maar vir 'n voorste rus gebruik jy 'n bi-pod en die kaliber word tot 223 Rem en 308 Win beperk.
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Ok ja ek sien wat jy se. Dit gaan a rukie vat voor ek a 7mm tot sy volle potentiaal sal kan gebreuk.

Ek het gelees dat die 6.5-284 a baie kort loop lewe het (800-1200 skoote) is dit vaar? Sal dit dan nie beter wees on die 6mmbr te kry as my eerste geweer om mee te ofen en dan as ek better word a better kaliber kry nie?
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Dag se manne

Dankie vir al die inligting gestraand :) ek het baie gehaat om oor te dink.

Ek het vanogend vir S&O gebel en hulle gevra oor die savage geweere, hulle sal middle Oct stock kry en die prys is omtrent 17000-18000. Ek dink nie dis te sleg nie :)

Ek het well nog a vraag. Wat se skope sal gooi waarde vir geld wees vir a aap soos ek? Ek weet die beste sal a night force wees maar hulle is betjie op die duur kant.

Dankie manne
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by G-force »

6,5x284 is n lekker 1000m geweer maar hy eet maar n loop.Sit vir jou n Rudolph op,nie so duur nie en baie baie goeie waarde vir geld.Vra maar vir Piet Breedt.
www.numenor.co.za
Praat daar met Nico,hy vertsaan n 6,5x284 en het op n kol die wereld rekord gehad met die kaliber op n 1000m.
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Dankie Ludwig en G-force

Ek sal kyk na altwee (maar weer eens dit sal a hele rukkie wees voor ek dit kan bekostig) maar ek gaan nou al al die huiswerk doen.
G-force I hou baie van die 6.5-284, maar ek lees dat sy loop lewe maar 800-1200 skote is? En ek hoor die 6mmbr tot 3000skote kan skiet. Dis die enagste ding wat op die oomblik a probleme is
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Well as jy dit so stell klink die loop lewe van die 6.5 rerig nie so erg nie. En boonop sal dit lekker geskik wees vir betjie langerafstand jag.
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Ek kyk nog deur die skopes wat julle manne voorgestel het maar het op hierdie een afgekom. Wat dink julle van die Nikon Monarch 3 8-32x50 ED SF (BDC) en hoe vergelyk het met die Slll en rudolph?
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Dankie ludwig

Daar leer ek nou nog iets :)

Ek so dit nooit in gedagte gehou het nie.. Ek sal maar naa die voorgestelde skopes kyk ;D
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by LUAN »

Man kry vir jou n .308 ;) sy loop gaan vir ewig hou ;D
As jy Burris se signature Zee rings gebruik kom hulle met inserts wat jy in die ringe sit en jou ekstra 20moa kan gee sonder om n ander rail te gebruik. Dit lyk na n oulike prinsiep en die ringe hoef ook nie gelap te word nie.
Last edited by LUAN on Thu Sep 13, 2012 10:22 am, edited 1 time in total.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by Louis Kriel »

Ludwig wrote: Flash, dis 'n goeie prys op daai Savage. As jy die custom roete moet gaan kyk jy na R25-R30k. Vir die ekstra geld kan jy nou 'n goeie scope kry. Ek het vir my langafstand geweer 'n Sightron SIII 8-32x56 gekoop. HEt hom al in winkel side by side by die NIghtforce NXS 8-32x56 vergelyk. Die SIII se field of view is bietjie groter as die NXS, optics is so te s? identies, duursaamheid lyk op die oog af dieselfde. Turrets is ewe positief op beide. Die SIII beskik wel nie oor 'n IR kruishaar nie. Maar as jy vat dat hy die helfte prys van 'n NXS, is dit my eerlike opinie dat dit tans die beste waarde vir geld langafstand teleskoop is. Die NXS is wel nog so trappie bo hom, toegegee. Maar of dit die ekstra R9k van die NXS regverdig twyfel ek bitter sterk. Lees gerus oor die SIII hier:

Sightron SIII 8-32x56 review Part 1
Part 2
Sjoe daai Sightron SIII is 'n ongelooflike scope! Hy kry vreeslike goeie reviews in Amerika.  Ek wonder net hoekom Sightron so sukkel om in die mark te kom in SA?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by Witpietskiet »

F.L.A.S.H

Een van die belangrike dinge om te onthou as jy na n scope kyk, is om te kyk of hy genoeg elevasie het om op te stel na jou skiet afstand. Leupold se VX3 8.5-25x50 is seker een van die scopes wat die meeste kan stel. Ek stel so by die 22MOA (as ek nou reg onthou) van n 100 meter zero na 900 meter, dit is 80 clicks (1/4 clicks) en ek het reeds n 20MOA rail op. So hou dit net in gedagte.

As jy kyk na die kaliber, moenie vergeet van die 308 nie. Die mense kry wonderlike goed met hulle reg en dan praat ons nou nie eers van loop lewe nie en beskikbaarheid van herlaai komponente nie.

[img width=560 height=420]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... bipods.jpg[/img]

Dis my Savage F/TR geweer met Leupold scope, het nou die Leupold vervang met n NF BR 8-32x56.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by Arnold »

Ek het 'n Sightron 6-24 en 'n Nightforce 8-32. Die Nightforce klop die Sightron wel en as jy die bokke het vir 'n Nightforce sal ek hom hoogs aanbeveel, maar let dat die verskil in prys maak nie die verskil in kwaliteit op nie.

Die invoerder het verseker besef dat Sightron meer gewild raak in SA en het gevolglik hulle pryse ook aangepas (op natuurlik).
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by LUAN »

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by Arnold »

Ek het ook die tactical model met die oop turrets. Sal verseker 'n Sightron bo 'n Leupold aanbeveel en as ek die geld gehad het was daar nog 'n Sightron in my kluis!
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Ai manne maar ek is bly ek het die vra gevra :)

ek het in die laaste 2dae al baie geleer. en ek waardeur al die inligting. ;D

die sightron skopes lyk baie mooi en hulle lyk of hulle baie lekker sal werk wir a nuweling :) as ek eendag groot ;) is sal ek baie graag a NF wil he maar tot dai dag sal ek maar gelukig wees met a skope in die 10k omgewing
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by BLOK »

Hier is n interresante stukkie wat jy kan lees oor scopes.

http://www.6mmbr.com/optics.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Dankie Blok

Dit is interesant...
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 600m - 1000m kaliber

Post by F.L.A.S.H »

Hi manne

Ek het so betjie navorsing gedoen en uitgevind dat daar a skietbaan net buite PE wat 500m is. So ek gaan maar my jag 243 vat en kyk wat ek kan doen :) en hoopelik loop ek my in iemand vas wat ken en my kan help.

Ek vaardeur al julle manne se help, ek het vreeslik baie geleer en eks seker ek gaan nog van julle baie leer
"Nothing can come of nothing" Speaker
Post Reply