Meisie met .338 Lapua

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Meisie met .338 Lapua

Post by Geno »

Hier is 'n video waar my meisie met G-Force se .338 Lapua na 'n klip skiet op +-1200m

http://youtu.be/MWZofcF6mts

Ek dink ek gaan maar eerder nie probeer om haar kwaad te maak nie..... :angel:
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by Geno »

Hier skiet G-Force se dogter ook met die langroer:
http://youtu.be/bkl_pt4UACA
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by G-force »

Dankie maat,great videos.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by Gerhard »

Mooi geskiet daar
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by Marc »

Aaitsa

Nou hoekom is party manne so bang vir die recoil  ???  Hy skiet vir my soos 'n droom  ;)

Mooi gegooi  ;)
Last edited by Marc on Tue Sep 11, 2012 10:13 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by F.L.A.S.H »

Baie mooi...

die meisies is gulikig
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by Monrique (SJ) »

Netjiese videos mater, hulle gooi mooi.

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by BLOK »

Aitsa!! Ek kan dink hoekom Geens vir blondie laat skiet het seker om vanaand cream in daai seer skouerkie te smeer maar ai, daai auch van Ge se meisiekind. Ek dink sy is n klein tawwe girl, lyk my haar pa hoef nie bekommerd te wees en my dienste in te roep nie sy sorg sommer vir haar self, gaan die kerels jammer kry wat daar wil kuier.
Last edited by BLOK on Tue Sep 11, 2012 10:47 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Meisie met .338 Lapua

Post by FHM »

Ek stem Blok, dit was n harde skop daai op die ou jong skouertjie. Daai meisikind het my respek hoor Geno. Ek het so paar keer gekyk, het julle gesien hoe baie-baie F-kn naby daai teleskoop aan haar oogbank gedraai het... :o Julle kan bly wee die ma's was nie by nie :o :o :o

Pragtig man - ek gaan my 11 jarige dogter wat nou ook begin belangstel in die gejaggery saam dad - wys wat haar partuur kan doen ;)
Last edited by FHM on Thu Sep 13, 2012 1:53 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply