Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Aitsa!! Ek kan dink hoekom Geens vir blondie laat skiet het seker om vanaand cream in daai seer skouerkie te smeer maar ai, daai auch van Ge se meisiekind. Ek dink sy is n klein tawwe girl, lyk my haar pa hoef nie bekommerd te wees en my dienste in te roep nie sy sorg sommer vir haar self, gaan die kerels jammer kry wat daar wil kuier.
Last edited by BLOK on Tue Sep 11, 2012 10:47 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ek stem Blok, dit was n harde skop daai op die ou jong skouertjie. Daai meisikind het my respek hoor Geno. Ek het so paar keer gekyk, het julle gesien hoe baie-baie F-kn naby daai teleskoop aan haar oogbank gedraai het... Julle kan bly wee die ma's was nie by nie
Pragtig man - ek gaan my 11 jarige dogter wat nou ook begin belangstel in die gejaggery saam dad - wys wat haar partuur kan doen
Last edited by FHM on Thu Sep 13, 2012 1:53 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD