Dit r??n bosvarke
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Dit re?n bosvarke
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Vlakvark
Ek stuur garing en naalde net so vir jou

Cz
Dankie
Gerhard
Nog nie kaans gekry om te weeg nie. Sal more seker weet. Ek dink die een links op foto sal nie te swaar wees nie hy was die grootste
maar het amper geen vet nie.

vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Ek het die twee bere wat ek laas week geskiet het geweeg Sondag by die slagter.
Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.
Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.
Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.
Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.
Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Daai gewigte van jou is mooi. Hulle kan nog swaarder wees .Gerhard wrote: Ek het die twee bere wat ek laas week geskiet het geweeg Sondag by die slagter.
Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.
Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.
Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
Ek skiet ook in daai omgewing maar die meeste wat ek lewer by slaghuis weeg tussen 40 en 70 kg
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
70kg karkas is n monstervlakvark1 wrote:Daai gewigte van jou is mooi. Hulle kan nog swaarder wees .Gerhard wrote: Ek het die twee bere wat ek laas week geskiet het geweeg Sondag by die slagter.
Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.
Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.
Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
Ek skiet ook in daai omgewing maar die meeste wat ek lewer by slaghuis weeg tussen 40 en 70 kg.Ek het al gehoor van swaarder varke maar nog nie self gesien nie
![]()
![]()
Sal nogal daarvan hou om so n bul raak te loop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Dit re?n bosvarke
2 varke wat ek verlede jaar geskiet het (jong beer, en groot sog) was saam 112,9kg op die slaghuis se skaal.
Goed, beter, 6millimeter!
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Baie mooi Vlakvark.
Jy is my 'n paar voor hoor. Was nognie uit nie, baie besig hier. Geno enige vark oor 'n 100kg is 'n monster vark ons gemiddeld op die varke is 40 kg lewendig, so ja dit is besonders.
Jy is my 'n paar voor hoor. Was nognie uit nie, baie besig hier. Geno enige vark oor 'n 100kg is 'n monster vark ons gemiddeld op die varke is 40 kg lewendig, so ja dit is besonders.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Baie Mooi Varke!!!
Ek wou vanaand uitgaan, maar ek sal maar wag tot more of Vrydag.
Anders kan ek maar self my knaters vir my vrou inhandig (Afgesny)

Ek wou vanaand uitgaan, maar ek sal maar wag tot more of Vrydag.
Anders kan ek maar self my knaters vir my vrou inhandig (Afgesny)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Jy moet SWOT na 19:00 pella!!!DWB wrote: Baie Mooi Varke!!!
Ek wou vanaand uitgaan, maar ek sal maar wag tot more of Vrydag.
Anders kan ek maar self my knaters vir my vrou inhandig (Afgesny)![]()
![]()
![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Dit re?n bosvarke
DWB
Jy moet kyk in die kombuis venster as jy terug kom by die huis as daar 'n box OMO waspoeier staan dan weet jy jy het probleeme
Dis 'n teken, (dis 'n teken dat jy groot moeilikheid het )
Dit staan vir (Oldman Out )
Jy moet kyk in die kombuis venster as jy terug kom by die huis as daar 'n box OMO waspoeier staan dan weet jy jy het probleeme
Dis 'n teken, (dis 'n teken dat jy groot moeilikheid het )
Dit staan vir (Oldman Out )

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Hahahaha,
Vanaand of more aand kan die boeke opsy staan, en dan moet ek seker bly wees my vrou gebruik nie omo nie
Vanaand of more aand kan die boeke opsy staan, en dan moet ek seker bly wees my vrou gebruik nie omo nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Gou vanaand die 2 raakgeloop.
Eerste bosvarke wat ek skiet met 30-06 [150gr Hornady] en ek moet s? die vleisskade is meer as wat die 303 met 180gr doen alhoewel
die afstand baie verder was as waneer ek met die 303 skiet

Eerste bosvarke wat ek skiet met 30-06 [150gr Hornady] en ek moet s? die vleisskade is meer as wat die 303 met 180gr doen alhoewel
die afstand baie verder was as waneer ek met die 303 skiet

Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:42 pm, edited 2 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Mooi man.vlakvark1 wrote: Gou vanaand die 2 raakgeloop.
Eerste bosvarke wat ek skiet met 30-06 [150gr Hornady] en ek moet s? die vleisskade is meer as wat die 303 met 180gr doen alhoewel
die afstand baie verder was as waneer ek met die 303 skiet
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... oon012.jpg[/img]
Ek kan nie kla oor die 3006 en 150gr kombinasie nie.
Al drie my laaste varke het bakkie gery sonder probleme en die vleis skade was glad nie te sleg nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Mooi man!
Watse Hornady was dit? As dit die Interlock of SST is is vleis skade jou voorland!
Watse Hornady was dit? As dit die Interlock of SST is is vleis skade jou voorland!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Ja dit is Interlock
.Ek het dit saamgevat en 3jakkies daarmee geskiet
en toe loop die 2menere voor die geweer in en dan is daar nie
kaans vir ammo omruil nie.
Gelukkig was die skote voor die blaaie meer na die kop se kant toe
kaans vir ammo omruil nie.
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Ek neem aan die skade op die jakke was heel aanvaarbaar 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
''Geslag en opgesny'' met die Hornady manier:oDWB wrote: Ek neem aan die skade op die jakke was heel aanvaarbaar![]()
Last edited by vlakvark1 on Tue Sep 18, 2012 9:02 am, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Baie geluk met die varkies. Mooi skoot.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Mooi varkies, regte geweer daai dirty old six, pragtig man
Groetnis
Johnny
Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Dit re?n bosvarke
Sjoe ma julle maak mooi!!! Sal ma die kolom dophou.
Dis die naste wat ek al aan so vark gekom het.
Well done!
Dis die naste wat ek al aan so vark gekom het.
Well done!
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Dit re?n bosvarke
Vlakvark, jy laat mens erg verlang en jaloers word met al die varke.
Jy is gelukkig om so baie skietplek te h?. Nie baie manne weet hoe exciting is die soort varkjag nie.
Sal jou PM ook stuur
ss
Jy is gelukkig om so baie skietplek te h?. Nie baie manne weet hoe exciting is die soort varkjag nie.
Sal jou PM ook stuur
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Dankie almal vir julle komentaar 
Ja dit is lekker om die varkies bymekaar te maak.
Ja dit is lekker om die varkies bymekaar te maak.
vlakvark en bosvark Bvk
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
vlakvark hoeveel het jy nou al vir die jaar geskiet.? Dit is interesant om te sien hoe vinnig die varke versprei.