Dit r??n bosvarke

User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Cz_apie »

;D ;D Mooi wielneuse daai  ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Mooi man!!!

Wat weeg die karkasse?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Vlakvark
Ek stuur garing en naalde net so vir jou ;D ;D ;D

Cz
Dankie

Gerhard
Nog nie kaans gekry om te weeg nie. Sal more seker weet. Ek dink die een links op foto sal nie te swaar wees nie hy was die grootste
maar het amper geen vet nie. ;)
vlakvark en bosvark Bvk
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Vlakvark »

;D ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Ek het die twee bere wat ek laas week geskiet het geweeg Sondag by die slagter.

Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.

Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.

Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Gerhard wrote: Ek het die twee bere wat ek laas week geskiet het geweeg Sondag by die slagter.

Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.

Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.

Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
Daai gewigte van jou is mooi. Hulle kan nog swaarder wees . ;)
Ek skiet ook in daai omgewing maar die meeste wat ek lewer by slaghuis weeg tussen 40 en 70 kg :o.Ek het al gehoor van swaarder varke maar nog nie self gesien nie ??? :o
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

vlakvark1 wrote:
Gerhard wrote: Ek het die twee bere wat ek laas week geskiet het geweeg Sondag by die slagter.

Die groot beer was 38kg en die kleiner een was 32kg.

Ek dink die sog sou ook naby die 40kg klas geslag het.

Hoe vergelyk hulle karkas gewig met jou varke wat jy in die verlede geskiet het?
Daai gewigte van jou is mooi. Hulle kan nog swaarder wees . ;)
Ek skiet ook in daai omgewing maar die meeste wat ek lewer by slaghuis weeg tussen 40 en 70 kg :o.Ek het al gehoor van swaarder varke maar nog nie self gesien nie ??? :o
70kg karkas is n monster  :o  :o

Sal nogal daarvan hou om so n bul raak te loop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Geno »

2 varke wat ek verlede jaar geskiet het (jong beer, en groot sog) was saam 112,9kg op die slaghuis se skaal.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Baie mooi Vlakvark.

Jy is my 'n paar voor hoor. Was nognie uit nie, baie besig hier. Geno enige vark oor 'n 100kg is 'n monster vark ons gemiddeld op die varke is 40 kg lewendig, so ja dit is besonders.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Baie Mooi Varke!!!

Ek wou vanaand uitgaan, maar ek sal maar wag tot more of Vrydag.

Anders kan ek maar self my knaters vir my vrou inhandig (Afgesny)  ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

DWB wrote: Baie Mooi Varke!!!

Ek wou vanaand uitgaan, maar ek sal maar wag tot more of Vrydag.

Anders kan ek maar self my knaters vir my vrou inhandig (Afgesny)  ;D ;D ;D
Jy moet SWOT na 19:00 pella!!!  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Vlakvark »

DWB
Jy moet kyk in die kombuis venster as jy terug kom by die huis as daar 'n box OMO waspoeier staan dan weet jy jy het probleeme
Dis 'n teken, (dis 'n teken dat jy groot moeilikheid het )

Dit staan vir (Oldman Out )
Image
Image
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Hahahaha,

Vanaand of more aand kan die boeke opsy staan, en dan moet ek seker bly wees my vrou gebruik nie omo nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Gou vanaand die 2 raakgeloop.
Eerste bosvarke wat ek skiet met 30-06 [150gr Hornady] en ek moet s? die vleisskade is meer as wat die 303 met 180gr doen alhoewel
die afstand baie verder was as waneer ek met die 303 skiet

Image
Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:42 pm, edited 2 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

vlakvark1 wrote: Gou vanaand die 2 raakgeloop.
Eerste bosvarke wat ek skiet met 30-06 [150gr Hornady] en ek moet s? die vleisskade is meer as wat die 303 met 180gr doen alhoewel
die afstand baie verder was as waneer ek met die 303 skiet

[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... oon012.jpg[/img]
Mooi man.

Ek kan nie kla oor die 3006 en 150gr kombinasie nie.

Al drie my laaste varke het bakkie gery sonder probleme en die vleis skade was glad nie te sleg nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Mooi man!

Watse Hornady was dit? As dit die Interlock of SST is is vleis skade jou voorland!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Ja dit is Interlock :o .Ek het dit saamgevat en 3jakkies daarmee geskiet 8) en toe loop die 2menere voor die geweer in en dan is daar nie
kaans vir ammo omruil nie. ;D Gelukkig was die skote voor die blaaie meer na die kop se kant toe
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Ek neem aan die skade op die jakke was heel aanvaarbaar :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

DWB wrote: Ek neem aan die skade op die jakke was heel aanvaarbaar :D
''Geslag en opgesny'' met die Hornady manier:o ;D ;D
Last edited by vlakvark1 on Tue Sep 18, 2012 9:02 am, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Baie geluk met die varkies. Mooi skoot.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by johnny »

Mooi varkies, regte geweer daai dirty old six, pragtig man

Groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Hingsding »

Sjoe ma julle maak mooi!!! Sal ma die kolom dophou.

Dis die naste wat ek al aan so vark gekom het.

Well done!
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Sarelss »

Vlakvark, jy laat mens erg verlang en jaloers word met al die varke.
Jy is gelukkig om so baie skietplek te h?. Nie baie manne weet hoe exciting is die soort varkjag nie.

Sal jou PM ook stuur
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Dankie almal vir julle komentaar ;)
Ja dit is lekker om die varkies bymekaar te maak.  :laugh:
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

vlakvark hoeveel het jy nou al vir die jaar geskiet.? Dit is interesant om te sien hoe vinnig die varke versprei.
Post Reply