Baretta 9mm P

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Baretta 9mm P

Post by grumpy »

Wat is julle opinie van die wapen asb. Die wapen het minder as 100 skote geskiet en le in die ou se kluis. Wat is sy waarde en wat moet ek hom offer? Dit is soos die polisie se wapens wat hulle mee uit gereik was so ruk terug. Niks ekstras nie en wat kan ek bysit as ek koop? Kompensator, polish ens.

Dankie.
Grumpy >:(
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Baretta 9mm P

Post by NicoSmit »

Ek weet nie wat is hulle werd nie maar ek het een van 1983 af en is nie 'n dag spyt ek het hom gekoop nie .Sy prys nuut was R464 saam met 'n cleaning kit wat ek vandag nog gebruik. Persoonlik dink ek dit is een van die mooiste pistole (lyne)wat gemaak is .
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Baretta 9mm P

Post by JuanPaul »

grumpy wrote: Wat is julle opinie van die wapen asb. Die wapen het minder as 100 skote geskiet en le in die ou se kluis. Wat is sy waarde en wat moet ek hom offer? Dit is soos die polisie se wapens wat hulle mee uit gereik was so ruk terug. Niks ekstras nie en wat kan ek bysit as ek koop? Kompensator, polish ens.

Dankie.
Grumpy >:(
Wat se model is dit? 92f of 92. Ek het die 92 model in 1988 gekoop en skiet vandag nog met hom en hy is nog net so akkuraat soos dag een, en is ek nog net so gelukkig met hom as toe ek hom gekoop het.Ek dink ek het R1500.00 betaal.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Baretta 9mm P

Post by Beretta »

Piet skiet
Wat is die verskil tussen die twee pistole z88 en Beretta 92f
Beretta
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Baretta 9mm P

Post by Vlakvark »

Die een is trots Afrikaans met dan die beter Italiaanse een ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Baretta 9mm P

Post by erx »

Koop hom, no problem!

Groete
erx
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Baretta 9mm P

Post by Beretta »

Piet skiet
Soos jy seker kan aflei is ek n groot Beretta fan. Ek het n 92f en het nog net een storing gekry weens n foutiewe magasyn wat ek op die baan gebruik om 1 up te laai en vergeet om die magasyn te swop. Verder nog nooit nie wat ek sal voorstel is polish die feeding ramp dit help baie. Volgens my die beste pistool ooit behalwe Colt 45.
Beretta
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Baretta 9mm P

Post by NicoSmit »

ja myne is die model 92 Ek stem hy is 'n bietjie groot en swaar maar as jy hom baie dra raak jy gewoond aan hom
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Baretta 9mm P

Post by Vlakvark »

Piet
jy kan mos nou nie se die Beretta is swak as dit dan nou die droe olie was wat die proleem veroorsaak het nie ;) ;)
Image
Image
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Baretta 9mm P

Post by Beretta »

Vlakvark
Netso  ;) ;)
Beretta
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Baretta 9mm P

Post by grumpy »

Die ou neuk rond. Sal vir my n ander wapen kry! Nou wil hy tussen 6 en 7k he!
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Baretta 9mm P

Post by JuanPaul »

grumpy wrote: Die ou neuk rond. Sal vir my n ander wapen kry! Nou wil hy tussen 6 en 7k he!
Hy is mal!!  ??? ??? ???
Post Reply