Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Stefan764 »

More manne

Ek en Lourens het gister so vinnige toetsie gedoen daar by oom Piet Breedt...

338Lapua met n 300gr Berger Hybrid (BC van .818) teen 2550fps

Op 400m in nat telefoonboeke ingeskiet. 2x skote het die teiekn getref. Die eerste een op die kant van die wet-pack en net die helfte van die koeel het binne die pak gehardloop, die ander helfte buite en wonderbaarlik het die koeel reguit bly penetreer.

Eerste skoot se herwinde koeel
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/berger2.JPG[/img]

Tweede skoot se herwinde koeel. Presies in die middel van die wet-pack in.
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/berger1.JPG[/img]

Vir skaal....
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/berger3.JPG[/img]

Koeel 1 en koeel 2 het deur 12x nat telefoonboeke (op 400m  ;D ) gegaan en in boek 13 gaan vassteek. Albei koele het presies reguit bly penetreer en het nie gedraai, getuimel of van koers af beweeg nie.

Wat vir my ook verstommend was was die feit dat die koeels so mooi gewig (en vorm, veral koeel 2) behou het. Ek dink teen hierdie impaksnelheid (slim programme se die koeel het op 400m getref teen 2106) sal hierdie berger nogal lekker werk op n bok op 400m ook? Of hoe praat ek dan nou?

Lourens gaan vir ons n verslaggie oor Barnes ook kom opsit in die wet-packs...

Lourens kom in Lourens kom in...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3969
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by tau »

Nie bad vir 'n .338 nie, maar as jy nou daai 7 mm gevat het...

Hoeveelval daai patroon op 400 m?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Stefan764 »

tau wrote: Hoeveelval daai patroon op 400 m?
Met die Nightforce en oom Piet met sy slim masjientjies saam jou maak daai glad nie saak nie, jy vat vir die middel van die teiken en dan kan jy lat loop!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by LUAN »

So hy verloor net bietjie meer as 400fps oor 400m? dis belaglik, lekker longrange hunter daardie....
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Stefan764 »

*303* wrote: So hy verloor net bietjie meer as 400fps oor 400m? dis belaglik, lekker longrange hunter daardie....
Dis hom daai  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Biltongjagter

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Biltongjagter »

338 Lapua
     
Bullet Weight  : 300 gr      BC              : 0.818     
Xwind Speed    : 0 mph        Xwind Angle      : 0 ?       
Muzzle Velocity : 2550 fps    Zero Range      : 200 meters 
Target Speed    : 0 mph        Angle            : 0.0 degrees

    Range    Height          Vel 
  -------      -------      ------- 
        0      -1.50        2550.0   
      50      1.50        2484.2   
      100      2.81        2419.4   
      150      2.34        2355.5   
      200      0.00        2292.5    
      250    -4.32        2230.5   
      300  -10.73        2199.4   
      350  -19.36        2168.2 
      400  -30.32        2106.1  ( Val vanaf 200m zero 30.32cm na 400m) 
      450  -43.76        1991.9   
      500  -59.82        1934.7 
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Pvdw »

400  -30.32        2106.1  ( Val vanaf 200m zero 30.32cm na 400m) 
Net om 'n idee te gee, 'n 223 55gr V-Max teen 3200ft/s zero op 200m val naastenby 66cm op 400m. :P :P  Die 338 kombinasie gaan lang afstand skiet veel maklikker maak.

Dankie vir die info Stefan. Ek het wel nie 'n 338 nie maar leer graag.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Marc »

Dit klink vir my reg  8) 8) 8) 8) 8)

Vertel bietjie meer oor die spoed, watter doppe, slagdoppies en kruit gebruik julle om daai 2550ftps te bekom  ??? Lyk my ek het in die speed kills strik getrap met die Bergers, hoeveel jump gebruik julle, jammer al die vrae maar nou voel ek weer soos 'n kind 'n lekkergoed winkel  ;D

Terloops, ek weet dis a Match koe?l, maar die Yanks jag al te lekker met hulle oor die laaaaang afstande  ;)

Dankie vir die terugvoer, daai nr2 lyk pragtig  8)

Mooiloop
Marc

PS: Oom Piet hoeveel kos so Dag op die baan saam Oom  ;D  My iPhone het gekom en ek gaan iemand nodig h? om my bietjie praktiese klasse te gee, as Oom nie omgee nie  :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Lourens »

Stefan764 wrote:
Lourens gaan vir ons n verslaggie oor Barnes ook kom opsit in die wet-packs...

Lourens kom in Lourens kom in...

Staan by.....

Middag manne,

Ek gaan more 'n vinnige verslaggie oor die Barnes koele wat in die wetpack geskiet is met die .300 WSM en die .223 kom lewer. Ek sal die link na die topic hier kom plaas.

Ek moet se dat daardie Lapua van Stefaans 'n droom-yster is en dat hy heerlik skiet. Ek kon ook nie glo dat die Berger Hybrid so goed in die wetpack presteer het nie. Ekt gedink hy gaan op 400m of glad nie oopmaak nie of hy gaan in stukke breek, maar hyt die teendeel bewys en sy gewig skitterend behou, asook skitterend gepentreer, dit wys dat hierdie 'n puik jagkoeel in die Lapua behoort te wees vir lang afstande.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by BLOK »

Lourens

Iets anders. Hoe ver is jy met daai toetse van die silika tipe toets media wat jy aanmekaar geslaan het, of werk dit nie.

Ek wonder maar net.


Stefaans

Daai 338 lyk my maak mooi.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Gerhard »

Daai 338 sal n verf blik net n duik in skiet op 450m ...  :angel:

Dis nou as n man hom raak geskiet kan kry... he he he he


mooi gedoen Stefan...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Beretta »

Lourens
Ek stel baie belang in die toets met die 223 en die Barnes koeels as dit is soos ek dit lees.
Beretta
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Marc »

Julle manne vat ons lekker laag n?  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Lourens »

Lourens wrote:
Stefan764 wrote:
Lourens gaan vir ons n verslaggie oor Barnes ook kom opsit in die wet-packs...

Lourens kom in Lourens kom in...

Staan by.....

Middag manne,

Ek gaan more 'n vinnige verslaggie oor die Barnes koele wat in die wetpack geskiet is met die .300 WSM en die .223 kom lewer. Ek sal die link na die topic hier kom plaas.
Manne hier is die link na die verslag oor die Barnes wetpack toets soos belowe. http://jaracal.com/index.php/topic,13605.0.html

Blok om jou vraag oor die ballistic gel te antwoord. Ek het die formule vir die gel agtermekaar en het dit al op klein skaal getoets. Die laaste ruk was dinge bietjie dol maar nou dat die jagseisoen op 'n einde is gaan ek binnekort die gel toets met die .223. Indien daai toetse loop soos ek hoop en glo dit sal loop, dan dink ek ons kan die groter goed ook in die gel toets. Ek sal jou op hoogte hou, ek weet jy brand om daai .204 van jou in die gel te toets!  ;D Behoort so binne die volgende maand of wat te gebeur....

Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by BLOK »

Lourens wrote: Blok om jou vraag oor die ballistic gel te antwoord. Ek het die formule vir die gel agtermekaar en het dit al op klein skaal getoets. Die laaste ruk was dinge bietjie dol maar nou dat die jagseisoen op 'n einde is gaan ek binnekort die gel toets met die .223. Indien daai toetse loop soos ek hoop en glo dit sal loop, dan dink ek ons kan die groter goed ook in die gel toets. Ek sal jou op hoogte hou, ek weet jy brand om daai .204 van jou in die gel te toets!  ;D Behoort so binne die volgende maand of wat te gebeur....

Groete,
Lou

Lou hehehe

Is dit nou Lou met of sonder maanhare. hahaha

Is reg ek wag vir daai gel, is nou moeg vir speel in die putty, ek dink net die gel gaan n beter impaksone gee wat gesien kan word met die blote oog.

Laat weet as jy klaar is.

Mooiloop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berger Hybrid langafstand toets - 338 Lapua

Post by Marc »

Stefan

Wat gebeur hier  ??? Dis darem bitter stil  :-\
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply