Metode Nr 2 - Slagysters
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
Louis
Stem saam met jou. So n opgedateerde video kan baie help met opleiding.
Freddie
Stem saam met jou. So n opgedateerde video kan baie help met opleiding.
Freddie
yol bolsun
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
Julle
Miskien moet ons vir Niel Viljoen vra of hy nie lus is om so 'n videotjie te maak nie?
Was so ruk gelede by sy praaitjie, nogal heel leersaam.
Dawie
Miskien moet ons vir Niel Viljoen vra of hy nie lus is om so 'n videotjie te maak nie?
Was so ruk gelede by sy praaitjie, nogal heel leersaam.
Dawie
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
DawieDawie wrote: ...Dis SCHNEEKLUTH...
Hoe jy ook al sy naam spel, hy verdien die "Vryheid van Kuduberg" (my plaas). En ek ken hom nie eers nie. Daar is min mense wat met sulke oorgawe en passie, meer gedoen het vir ongedierte beheer in hierdie land. Wonder hoeveel jaar is/was hy betrokke by ongedierte beheer?
Groetnis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
Hallo Louis102
...lewenslank.
Ambessa
Stem.Louis102 wrote:...is min mense wat met sulke oorgawe en passie, meer gedoen het vir ongedierte beheer in hierdie land. Wonder hoeveel jaar is/was hy betrokke by ongedierte beheer?
...lewenslank.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
DawieDawie wrote: Julle
Miskien moet ons vir Niel Viljoen vra of hy nie lus is om so 'n videotjie te maak nie?
Was so ruk gelede by sy praaitjie, nogal heel leersaam.
Dawie
Ek weet van 'n Natuurlewe-fotograaf (RHW) om Niel te help, maar weet nie of hy sal belangstel nie. Of nee, ons stel mos in realiteit eerder as fiksie belang, iemand anders sal vir Neil moet help. ("on second thought")
Goeie idee, hoor by die man. Ons kan die Video/DVD onder ons Jaracal Forum-Label bemark teen 'n klein kommissie, alles ten bate van ons fonds.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
AmbessaAmbessa wrote: ...lewenslank.![]()
Nee, langer, dink net hoe sy spook die jakkies sal roer!!!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
Tafjaktafjak wrote: ... vang sommer al die luiperde sonder halsbande. As daar per ongeluk een met halsband in sit, maak ons hom net los en stel die yster weer...
Hierdie luiperde met halsbande wat jy uit die ysters gaan uithaal en los ... vertel bietjie vir hierie boer hoe jy dit gaan doen ... hulle is nog lewendig?
Sterkte vir jou ou maat.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
As die ou katjie nie verstaan dat Tafjak hom wil help nie kan hy mos maar stil weg raak en die ou halsbandtjie aan 'n rondloper hond gesit word en dan van die plaas gejaag word. Die ouens met die tracking sal nooit die verskil weet nie

Ek wil net nie al die krap en byt plekke dokter nie, die katjie sal tamlik aanstoot gee
Robert
Ek wil net nie al die krap en byt plekke dokter nie, die katjie sal tamlik aanstoot gee
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
Robert
Ek is seker daar is 'n plan waarvan ek nie weet nie. Soos ek Tafjak op die forum leer ken het word sulke goete kwyt geraak om die grond voor te berei vir een of ander ding van 'n soort. Nogal nuuskierig of die man iets in die mou voer??
Dalk sit ek die pot mis.
Louis
Ek is seker daar is 'n plan waarvan ek nie weet nie. Soos ek Tafjak op die forum leer ken het word sulke goete kwyt geraak om die grond voor te berei vir een of ander ding van 'n soort. Nogal nuuskierig of die man iets in die mou voer??
Dalk sit ek die pot mis.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Metode Nr 2 - Slagysters
LOUIS
Kom ons hoop Tafjak deel met ons sy planne vir die uithaal van lewindige katjies uit L.H.D.
Hy moet net Foto's by sit van die Before and after.
Robert
Kom ons hoop Tafjak deel met ons sy planne vir die uithaal van lewindige katjies uit L.H.D.
Hy moet net Foto's by sit van die Before and after.
Robert
Oorwining deur opleiding