Metode Nr 2 - Slagysters

User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Freddie101 »

Louis
Stem saam met jou. So n opgedateerde video kan baie help met opleiding.
Freddie
yol bolsun
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Dawie »

Julle

Miskien moet ons vir Niel Viljoen vra of hy nie lus is om so 'n videotjie te maak nie?

Was so ruk gelede by sy praaitjie,  nogal heel leersaam.

Dawie
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Louis102 »

Dawie wrote: ...Dis SCHNEEKLUTH...
Dawie

Hoe jy ook al sy naam spel, hy verdien die "Vryheid van Kuduberg" (my plaas).  En ek ken hom nie eers nie.  Daar is min mense wat met sulke oorgawe en passie, meer gedoen het vir ongedierte beheer in hierdie land.  Wonder hoeveel jaar is/was hy betrokke by ongedierte beheer?

Groetnis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ambessa

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Ambessa »

Hallo Louis102
Louis102 wrote:...is min mense wat met sulke oorgawe en passie, meer gedoen het vir ongedierte beheer in hierdie land.  Wonder hoeveel jaar is/was hy betrokke by ongedierte beheer?
Stem.

...lewenslank.  ;)

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Louis102 »

Dawie wrote: Julle

Miskien moet ons vir Niel Viljoen vra of hy nie lus is om so 'n videotjie te maak nie?

Was so ruk gelede by sy praaitjie,  nogal heel leersaam.

Dawie
Dawie

Ek weet van 'n Natuurlewe-fotograaf (RHW) om Niel te help, maar weet nie of hy sal belangstel nie.  Of nee, ons stel mos in realiteit eerder as fiksie belang, iemand anders sal vir Neil moet help. ("on second thought")

Goeie idee, hoor by die man.  Ons kan die Video/DVD onder ons Jaracal Forum-Label bemark teen 'n klein kommissie, alles ten bate van ons fonds.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Louis102 »

Ambessa wrote: ...lewenslank.  ;)
Ambessa

Nee, langer, dink net hoe sy spook die jakkies sal roer!!! ;D ;D ;D ;D

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ... vang sommer al die luiperde sonder halsbande. As daar per ongeluk een met halsband in sit, maak ons hom net los en stel die yster weer...
Tafjak

Hierdie luiperde met halsbande wat jy uit die ysters gaan uithaal en los ... vertel bietjie vir hierie boer hoe jy dit gaan doen ... hulle is nog lewendig?

Sterkte vir jou ou maat.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Robert »

As die ou katjie nie verstaan dat Tafjak hom wil help nie kan hy mos maar stil weg raak en die ou halsbandtjie aan 'n rondloper hond gesit word en dan van die plaas gejaag word. Die ouens met die tracking sal nooit die verskil weet nie  :o ;D ;D :P

Ek wil net nie al die krap en byt plekke dokter nie, die katjie sal tamlik aanstoot gee

Robert
Oorwining deur opleiding
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Louis102 »

Robert

Ek is seker daar is 'n plan waarvan ek nie weet nie.  Soos ek Tafjak op die forum leer ken het word sulke goete kwyt geraak om die grond voor te berei vir een of ander ding van 'n soort.  Nogal nuuskierig of die man iets in die mou voer??

Dalk sit ek die pot mis.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Metode Nr 2 - Slagysters

Post by Robert »

LOUIS

Kom ons hoop Tafjak deel met ons sy planne vir die uithaal van lewindige katjies uit L.H.D. ???
Hy moet net Foto's by sit van die Before and after. :'(

Robert
Oorwining deur opleiding
Post Reply