Skaaphalsbande teen roofdiere
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Skaaphalsbande teen roofdiere
As mens iemand genoeg tou gee dan hang hy homself 
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Skaaphalsbande teen roofdiere
Heel van die topic af, maar n vraag wat my pla. Wat is vlekkie se natuurlike kos? Hoelank is daar al skaapboere in SA? Ek persoonlik dink vlekkie sien n skaaplam lankal as maklike natuurlike kos.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Skaaphalsbande teen roofdiere
Alex, Vlekkie verwar homself nie met slim terminologie soos sekere mense wat ek ken nie. Kos is kos en as hy honger of lus is, sal hy vang en vreet. Mense wat dit probeer ingewikkeld maak, nie Vlekkie nie.
Tot later
Louis
Tot later
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
