Skaaphalsbande teen roofdiere

User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Jassie »

As mens iemand genoeg tou gee dan hang hy homself ???
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by visstok »

Heel van die topic af, maar n vraag wat my pla. Wat is vlekkie se natuurlike kos? Hoelank is daar al skaapboere in SA? Ek persoonlik dink vlekkie sien n skaaplam lankal as maklike natuurlike kos.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Louis102 »

Alex, Vlekkie verwar homself nie met slim terminologie soos sekere mense wat ek ken nie.  Kos is kos en as hy honger of lus is, sal hy vang en vreet.  Mense wat dit probeer ingewikkeld maak, nie Vlekkie nie.

Tot later
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply