Herlaai data 25-06 Remington
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Foxripper
Hier is die spoed wat ek gemeet het.
Rem 1. 3052 , 2992 , 3000. cci 1. 3066 , 2. 3039 , 3. 3024
Maak maar die gevolgtrekking, lyk my cci is meer konstant en bietjie warmder.
Groete
Kalahari
Hier is die spoed wat ek gemeet het.
Rem 1. 3052 , 2992 , 3000. cci 1. 3066 , 2. 3039 , 3. 3024
Maak maar die gevolgtrekking, lyk my cci is meer konstant en bietjie warmder.
Groete
Kalahari
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Foxy
Ons dinge het so bietjie verander. Ons het by James Smit op Aranos gaan skiet. Ons sou eerste op sy grond by Stampriet gaan skiet het maar dit het ongelukkig nie gebeur nie. Ek was verskriklik opgewonde oor die duine trip, hopelik volgende jaar!
Kalahari ek stem die CCI200 lyk na die een.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
taranaki
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Oct 22, 2010 10:46 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Help 'n bietjie.
Ek het gister my 25-06 gaan haal. Dit is 'n Musgrave met 1-10 twist. Ek het 2 pakkies Hornady 120gn HP punte by gekry. Het S365 kruit en BR primers.
Ek laai toe gou 10 met 46gn S365 met COL van so 80.5 . Dit gee 'n jump van so 0,7 mil. Die groepeering is so 2.5 duim op 100 meter. Watter lading sal julle slim manne aanbeveel
en hoe lank voor 'n nuwe loop stabiliseer.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Gooi weg die 120gr koele, en kry 100gr of ligter.
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Stem Saam Geno.
117 en 120gn koeels wil ook nie werk in myne nie.
100gn werk soos bom. 75gn Vmax werk ook baie lekker hang net af wat jy wil skiet.
Mooiloop
117 en 120gn koeels wil ook nie werk in myne nie.
100gn werk soos bom. 75gn Vmax werk ook baie lekker hang net af wat jy wil skiet.
Mooiloop
-
taranaki
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Oct 22, 2010 10:46 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Ek het vandag gou 'n vriend gevra om vir my 100 greiners op te laai, want hy kom more plaas toe. Met 365 kruit wat sal 'n lekker lading wees.
Dankie
Dankie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Jy kan begin by so 50gn en in inkrimente van 0.5gn opwerk tot so 52.5gn
Jy sal as jy deur die post lees sien meeste manne kry goeie resultate erens tussen die bogenoemde.
My geweer skiet op die oomblik met Lot66 S365 by goed met 51.5gn, nosler doppe en 100gn SMK koeels ent tpl van 82mm.
Maar almal se gewere is anders.
Mooiloop
JP

Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Goeie More manne
Ek skiet met n 1984-1985 Sako 25-06 L61 R --AV, en nie seker van die twist rate nie.
Wat stel julle voor moet my lading en TPL wees vir 117gr Sierra Game King met S385?
Ek gebruik ook 110gr Rhino Solid Shank met S385 en Hornady 117gr Interlocks met S385.
Watter dink koel dink julle gaan die beste wees op papier en wild (allrounder) of moet ek twee verskillende koels gebruik? Is dit nodig om ligter te gaan en S365?
Sover groepeer die Rhinos die beste, maar kan dalk met die TPL te doen het.
Groete
Jaco

Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
-
taranaki
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Oct 22, 2010 10:46 am
Re: Herlaai data 25-06 Swak groepeering
Hallo manne,
Ek is raadop met die groepeerings. Kyk en gee asb raad...Alle skote op 100m.
Dankie
Ek is raadop met die groepeerings. Kyk en gee asb raad...Alle skote op 100m.
Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
ek het vrydag weer bietjie die 25-06 gaan skiet.het S385 gelaai en .3mm jump geskiet.ek het 60gr kruit gelaai agter 85gr BT's.ek het baie mooi groepe op 100 meter gekry.
Spoed was 3565 fps
het een van julle enige ervaring met 85gr BT's en S385?
Spoed was 3565 fps
het een van julle enige ervaring met 85gr BT's en S385?
-
taranaki
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Oct 22, 2010 10:46 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wat is die ideale spoed vir 100 gr punte ?
Dankie
Dankie
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Taranaki
Dit sal afhang van jou loop lengte, maar ek sou se jy moet so tussen 3200 en 3300 iewers soek.
Groete
Daan
Dit sal afhang van jou loop lengte, maar ek sou se jy moet so tussen 3200 en 3300 iewers soek.
Groete
Daan
-
taranaki
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Oct 22, 2010 10:46 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Daan
My looplengte is 24 duim en dit is 'n 1 in 10 twist musgrave varminter.
Dankie
My looplengte is 24 duim en dit is 'n 1 in 10 twist musgrave varminter.
Dankie
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Taranaki
Jy kan dalk die manne met Quick Load se hulp inroep. Hulle sal jou 'n beter spoed kan gee, maar dit behoort in daai area te wees.
Kry al die data wat hulle soek vir QL, dan sal iemand raad gee.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=13938 Hier kan jy dalk al iets wys word.

- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
More JamesJames Wright wrote:het een van julle al Highland se 100gr SP's gelaai?
Hoe ver van die lande af moet ek laai?ek het die naweek gaan toets met verskeie ladings tussen 49 en 50.5gr en beste groep was rapsie oor 'n duim met 1mm jump.
ek skiet ook 'n MkII target,26" loop etc.
ek laai 52gr S365 met 85gr BT's met groot sukses met 1mm jump.
enige advies sal wardeer word.
Ek het onlangs my lisensie gekry vir presies dieselfde geweer. Ek het toe n Vortex 4-16x50 PST opgesit en wag nou dat ek kan plaas toe om n paar skote te skiet. Ek het toevallig ook van die 100gr highland punte gekoop by Camdix @ R1/punt en het toe 500 gekoop. Ek het ook so 4 boksies 85gr BT gekoop.
Ek wil jou egter so bietjie raad vra rondom ladings asb. Hoe groepeer die highland punte asook die 85 gr BT in jou roer en wat was jou resep gewees? Ek probeer net n goeie vertrek punt kry asseblief.
Hoop jy kan my so bietjie help.
Vriendelike Groete
Reghardt
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Met die gegewens wat verskaf is praat QL die volgende syfers :-
TPL = 81mm aanvaar om genoeg koeël in dopnek te kry
S385 is die beste vir dopvulling
100gr PRVI Partizan = Highland
3427vps - By maks druk en sal laer node aanbeveel
3265vps - Begin by 55gr en skiet 3 skote om kalibrasie te bereken. Andersins gaan op in 1 gr inkremente om te sien watter spoed jy kry.
85gr Nosler BT
3331vps
3504vps - so 7000psi onder maks
Begin ook by 55gr S385

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Baie dankie Tripodtripodmvr wrote:Met die gegewens wat verskaf is praat QL die volgende syfers :-
TPL = 81mm aanvaar om genoeg koeël in dopnek te kry
S385 is die beste vir dopvulling
100gr PRVI Partizan = Highland
3427vps - By maks druk en sal laer node aanbeveel
3265vps - Begin by 55gr en skiet 3 skote om kalibrasie te bereken. Andersins gaan op in 1 gr inkremente om te sien watter spoed jy kry.
85gr Nosler BT
3331vps
3504vps - so 7000psi onder maks
Begin ook by 55gr S385
Ek sal def dit probeer die naweek wat kom en kom terugvoer gee. Ek kan dan vir jou inligting gee rondom my geweer se specs. Ek het self ook quickload maar sukkel nog met die kalibreer daarvan. Is daar nog n node vir die 85gr?
Vriendelike Groete
Reghardt
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Manne
S385 en 100gr Sierra Match King met n tpl van 81mm loop my 2506 soos n muis met slippers of soos n kettie met n klip. Lekker vir papier skiet en jag.Net so gaaf op n jakkals.
2506 groete.
Flip
S385 en 100gr Sierra Match King met n tpl van 81mm loop my 2506 soos n muis met slippers of soos n kettie met n klip. Lekker vir papier skiet en jag.Net so gaaf op n jakkals.
2506 groete.
Flip
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Middag Tripodtripodmvr wrote:Met die gegewens wat verskaf is praat QL die volgende syfers :-
TPL = 81mm aanvaar om genoeg koeël in dopnek te kry
S385 is die beste vir dopvulling
100gr PRVI Partizan = Highland
3427vps - By maks druk en sal laer node aanbeveel
3265vps - Begin by 55gr en skiet 3 skote om kalibrasie te bereken. Andersins gaan op in 1 gr inkremente om te sien watter spoed jy kry.
85gr Nosler BT
3331vps
3504vps - so 7000psi onder maks
Begin ook by 55gr S385
Ek het vandag gaan skiet en die volgende gekry:
100gr highland
Tpl 79.00mm
Spoed oor 4 skote was n gemiddelde van 3266f/s
Dop volume is 69,475gr
S385 54.5gr
Loop: 26 duim
Wat so bietjie groter as n duim groep
85gr BT Noslers
TPL 80.3gr
Spoed oor 4 skote gemid 3485f/s
Dop volume dieselfde
Loop: 26 duim
S385 56.5 gr
So duim groep
Ek moet dalk net by sê dat dit al bietjie warmer was toe ek gaan skiet het.
Wat sê quickload volgens my inligting?
Baie dankie vir al die hulp waardeer opreg.
Groete
Reghardt
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Die 2 ladings is baie naby aan die nodes gewees. Het die kalibrasie met die 100gr koeël gedoen en toe ek oorslaan na die 85BT was die berekende spoed 6vps laer as wat jy gekry het. QL werk.
Nuwe inligting :-
Node vir 100gr - 3279vps met 54,7gr
Node vir 85gr - 3530vps met 57,3gr
Laai tot jy die spoed reg het en speel dan met TPL as jy nie tevrede is nie.
Nuwe inligting :-
Node vir 100gr - 3279vps met 54,7gr
Node vir 85gr - 3530vps met 57,3gr
Laai tot jy die spoed reg het en speel dan met TPL as jy nie tevrede is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
More Tripod
Ek het jou raad gevolg en die volgende groep gekry:
Spoed 3529f/s
Remington virgin brass
Winchester primers
Jump van 0.2mm
Slegs n 3 skoot groep
http://i1292.photobucket.com/albums/b571/Jinx_71/IMG-20131222-00371_zpsa9ba5b5f.jpg
http://i1292.photobucket.com/albums/b571/Jinx_71/IMG-20131222-00372_zps25868123.jpg
Baie dankie vir al die hulp. Ek sukkel egter nog met die 100gr.....dink my tpl nog nie heeltemaal reg nie. Lyk my die 25-06 is maar baie gevoelig vir sy jump.
Vriendelike Groete
Reghardt
Ek het jou raad gevolg en die volgende groep gekry:
Spoed 3529f/s
Remington virgin brass
Winchester primers
Jump van 0.2mm
Slegs n 3 skoot groep
http://i1292.photobucket.com/albums/b571/Jinx_71/IMG-20131222-00371_zpsa9ba5b5f.jpg
http://i1292.photobucket.com/albums/b571/Jinx_71/IMG-20131222-00372_zps25868123.jpg
Baie dankie vir al die hulp. Ek sukkel egter nog met die 100gr.....dink my tpl nog nie heeltemaal reg nie. Lyk my die 25-06 is maar baie gevoelig vir sy jump.
Vriendelike Groete
Reghardt
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Sjoe Reghardt, daardie is baie netjiese skietwerk. Geluk, sal interessant wees om te sien hoe lyk 5 skote.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Baie netiies,
My 25-06 is ook baie gevoelig vir jump.
JP
My 25-06 is ook baie gevoelig vir jump.
JP
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Almal
Ek wil graag kyk of die inligting wat ek vanuit QL kry ooreenstem met die wat QL gebruik en verstaan. Dit is vir 'n vriend van my wat 'n Marlin 25-06 het. Die nodige inligting is as volg:
Algemene Inligting:
Loop lengte: 22.05"
Kruit: S365
Dop Volume: 68.9gr
Hornady 87gr SP
Gemid Spoed: 3176f/s
TPL: 81mm
S365: 51gr
Ek kry 2 nodes op 50,5gr @ 3153f/s met 46442 psi en 54,6gr @ 3370f/s met 58621 psi
Nosler BT 85gr
Gemid Spoed: 3210f/s
TPL: 82mm
S365: 51gr
Ek kry 2 nodes op 50,2gr @ 3165f/s met 45463 psi en 54,2gr @ 3382f/s met 57225 psi
Lyk dit min of meer inlyn?

Yeager
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Middag manne
Ek het by 'n vriend 'n klomp 75gr V-max koeëls gekry, met inligting wat ek hier gekry het, het ek met 52gr S365 lot76 begin en die volgende resultate gekry.
Nuwe Sako dope
Ongevuur 66.5gr H2O
Gevuur 68.1gr H2o
Winchester Large Rifle primers
Tpl 79.8mm
Tpl teen groewe, 82mm
Tikka Super Varmint, vanaf grendelgesig tot by kroon 602mm
52gr 3300v/s
3282v/s
3291v/s
1.9" groep op 200jaarts
52.5gr 3318v/s
3302v/s
3343v/s
1.6" groep op 200 jaarts
53gr 3383v/s
3362v/s
3378v/s
1.7" groep op 200 jaarts
53.5Gr 3427v/s
Slegs een rondte gelaai.
54gr 3597v/s
Ek wil graag weet, wat is die maksimum veilige spoed vir die bogenoemde.
Dankie
Andries