Watter een???

martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Watter een???

Post by martinf »

Dis hoe die Fullfield II op die website se foto lyk.

http://www.burrisoptics.co.uk/fullfieldE1.html
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Watter een???

Post by LUAN »

martinf wrote: Dis hoe die Fullfield II op die website se foto lyk.

http://www.burrisoptics.co.uk/fullfieldE1.html

Ja maar dit is die E1 model wat die later model is van die fullfield II. Hy het net n ander kruishaar en lyk so bietjie anders kosmeties maar sal ook meer kos.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watter een???

Post by Pvdw »

Boskind ek sien jy verwys na die BUCKMASTER van NIKON. Is hy daar by julle beskikbaar.

Hier by ons is dit die Fieldmaser.

Ek is 'n NIKON fan en hou van hulle maar weet die Burris gee ook goeie diens.

Peet
Work to live, don"t live to work
Corne Basson
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Mar 28, 2012 4:48 pm

Re: Watter een???

Post by Corne Basson »

Ek weet my ou Burris Fullfield ii 3-9x40 wat ek seker so 5 jaar terug gekoop het, het die vaste skrif op. Ek het hom by VLT gekoop daai tyd. My nuwe Burris Fullfield ii 4.5-14x42 wat ek so 2 weke terug gekoop het, het die nuwe los skrif op in hoofletters. Ek het hom ook by VLT gekoop. Ek praat nou onder koreksie. Dink die ouer modelle (vaste skrif) was in die VSA gebou en die nuwes (los geskryf) in die Filipyne.(hoop ek spel dit nou reg) ;D
.270 win CZ 550 lux
Burris Fullfield II 3-9X40
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Watter een???

Post by Trevor »

@ Pvdw, ek het nog nie uitgevind of die Buckmaster hier by ons is nie, ek koop maar deur Suid Afrika.

@ Corne, Ek het nou ook al begin dink die los en vas skrif is dalk net ouer en nuwer modelle....
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watter een???

Post by Pvdw »

Fieldmaster is die een hier by ons. Ek dink dat die Buckmaster slegs in Amerika te koop is alhoewel dir dieselfde scope is.

Sien beide die Burris en NIKON kom van die Filipyne, dit dalk toeval :o :o ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Watter een???

Post by Piet Breedt »

Hier is twee van my Burris scopes, en op altwee staan "Made in the USA"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Watter een???

Post by Piet Breedt »

HIERDIE EEN HET EK VIR ONGEVEER 6 JAAR.  Dit is die 4.5 -14 x 42 FFII met Ballistic Plex kruishaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Piet Breedt on Tue Jul 24, 2012 9:33 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Watter een???

Post by Piet Breedt »

Hierdie een het ek die langste, ongeveer 7 jaar. Dit is die 4.5 - 14 x 42 FFII LRS met verligte kruishaar en Ballistic plex kruishaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Piet Breedt on Tue Jul 24, 2012 9:34 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Watter een???

Post by Trevor »

Dankie vir die fotos Piet, so die lopende skrif een is dan nie fake nie, net 'n ouer weergawe...
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Watter een???

Post by LUAN »

My 3-9 is ook in fillipenes gemaak en ook iets van forever waranty maar op hulle site is dit n 10 jaar waranty.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter een???

Post by Monrique (SJ) »

Boskind

Jy kan maar gerus Burris koop, hulle pryse is BAIE goed en jy gaan ver soek om hulle te klop, indien ooit moontlik. 


*303*

Lees gerus hier oor die waarborg van Burris:  http://www.burrisoptics.com/warranty.html


Groetnis
immelmanw

Re: Watter een???

Post by immelmanw »

Boskind wrote: Julle oortuig my al meer oor die burris. Die van julle wat burris het, is sy logo op die scope los hoofletters soos op hulle website? Van die burrise op die internet se logo is lopende skrif. Is dit dan fakes of nie? Dis al wat my pla...
julle kan almal 1 kies.
Nommer een en twee word in dieselfde fabriek in die Filipyne gebou. Nommer een se agent is n geweerwinkel in Pretoria.
Nommer twee se agent is n multimiljoen rand maatskappy met die naam Premuim Brands wat 10000% agter die produk staan as daar fout gaan. 99.9% vervang hulle dit, nommmer een word VSA TOE GESTUUR, WAG EN KYK IS DIE ANTWOORD.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watter een???

Post by Pvdw »

Nommer een en twee word in dieselfde fabriek in die Filipyne gebou.
Ha!!! het gedink die 2 scopes van die Filipyne af kan van dieselfde fabriek wees 8) 8)

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply