Watter een???
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Watter een???
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watter een???
Ja maar dit is die E1 model wat die later model is van die fullfield II. Hy het net n ander kruishaar en lyk so bietjie anders kosmeties maar sal ook meer kos.martinf wrote: Dis hoe die Fullfield II op die website se foto lyk.
http://www.burrisoptics.co.uk/fullfieldE1.html
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter een???
Boskind ek sien jy verwys na die BUCKMASTER van NIKON. Is hy daar by julle beskikbaar.
Hier by ons is dit die Fieldmaser.
Ek is 'n NIKON fan en hou van hulle maar weet die Burris gee ook goeie diens.
Peet
Hier by ons is dit die Fieldmaser.
Ek is 'n NIKON fan en hou van hulle maar weet die Burris gee ook goeie diens.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Corne Basson
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Wed Mar 28, 2012 4:48 pm
Re: Watter een???
Ek weet my ou Burris Fullfield ii 3-9x40 wat ek seker so 5 jaar terug gekoop het, het die vaste skrif op. Ek het hom by VLT gekoop daai tyd. My nuwe Burris Fullfield ii 4.5-14x42 wat ek so 2 weke terug gekoop het, het die nuwe los skrif op in hoofletters. Ek het hom ook by VLT gekoop. Ek praat nou onder koreksie. Dink die ouer modelle (vaste skrif) was in die VSA gebou en die nuwes (los geskryf) in die Filipyne.(hoop ek spel dit nou reg) 
.270 win CZ 550 lux
Burris Fullfield II 3-9X40
Burris Fullfield II 3-9X40
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Watter een???
@ Pvdw, ek het nog nie uitgevind of die Buckmaster hier by ons is nie, ek koop maar deur Suid Afrika.
@ Corne, Ek het nou ook al begin dink die los en vas skrif is dalk net ouer en nuwer modelle....
@ Corne, Ek het nou ook al begin dink die los en vas skrif is dalk net ouer en nuwer modelle....
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter een???
Fieldmaster is die een hier by ons. Ek dink dat die Buckmaster slegs in Amerika te koop is alhoewel dir dieselfde scope is.
Sien beide die Burris en NIKON kom van die Filipyne, dit dalk toeval

Peet
Sien beide die Burris en NIKON kom van die Filipyne, dit dalk toeval
Peet
Work to live, don"t live to work
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter een???
Hier is twee van my Burris scopes, en op altwee staan "Made in the USA"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter een???
HIERDIE EEN HET EK VIR ONGEVEER 6 JAAR. Dit is die 4.5 -14 x 42 FFII met Ballistic Plex kruishaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Piet Breedt on Tue Jul 24, 2012 9:33 pm, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter een???
Hierdie een het ek die langste, ongeveer 7 jaar. Dit is die 4.5 - 14 x 42 FFII LRS met verligte kruishaar en Ballistic plex kruishaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Piet Breedt on Tue Jul 24, 2012 9:34 pm, edited 1 time in total.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Watter een???
Dankie vir die fotos Piet, so die lopende skrif een is dan nie fake nie, net 'n ouer weergawe...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watter een???
My 3-9 is ook in fillipenes gemaak en ook iets van forever waranty maar op hulle site is dit n 10 jaar waranty.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter een???
Boskind
Jy kan maar gerus Burris koop, hulle pryse is BAIE goed en jy gaan ver soek om hulle te klop, indien ooit moontlik.
*303*
Lees gerus hier oor die waarborg van Burris: http://www.burrisoptics.com/warranty.html
Groetnis
Jy kan maar gerus Burris koop, hulle pryse is BAIE goed en jy gaan ver soek om hulle te klop, indien ooit moontlik.
*303*
Lees gerus hier oor die waarborg van Burris: http://www.burrisoptics.com/warranty.html
Groetnis
-
immelmanw
Re: Watter een???
julle kan almal 1 kies.Boskind wrote: Julle oortuig my al meer oor die burris. Die van julle wat burris het, is sy logo op die scope los hoofletters soos op hulle website? Van die burrise op die internet se logo is lopende skrif. Is dit dan fakes of nie? Dis al wat my pla...
Nommer een en twee word in dieselfde fabriek in die Filipyne gebou. Nommer een se agent is n geweerwinkel in Pretoria.
Nommer twee se agent is n multimiljoen rand maatskappy met die naam Premuim Brands wat 10000% agter die produk staan as daar fout gaan. 99.9% vervang hulle dit, nommmer een word VSA TOE GESTUUR, WAG EN KYK IS DIE ANTWOORD.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter een???
Ha!!! het gedink die 2 scopes van die Filipyne af kan van dieselfde fabriek weesNommer een en twee word in dieselfde fabriek in die Filipyne gebou.
Peet
Work to live, don"t live to work
