Silent Partners-Rob H White
-
Avibus
Silent Partners-Rob H White
Manne
Ek het die afgelope tyd my ou video versameling oorgeplaas na DVD en het omtrent alles weer gekyk aangesien ek in die 90's baie 50/50 ens opgeneem het wat vir my interessant was. Baie van die kwessies wat daardie tyd oor gegis is is vandag 'n werklikheid, en die perspektief ongelooflik as terug gekyk word.
Ek het heelwat materiaal opgeneem van Rob Harrison-White op Mnet. Onder andere het hy onderneem om 'n dokumenter te maak "Silent Partners" wat sou handel oor jakkalse, boere ens. Weet julle of die produksie ooit die lig gesien het?
Ek het White se epos probeer bekom om persoonlik met hom in verbinding te tree, maar was tot dusver onsuksesvol.
Groetnis

- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Silent Partners-Rob H White
Rob se epos adres is clydefil@mweb.co.za Hy is ons egter nie meer goedgesind nie en is in een bed met Bool.
Groete KL
Groete KL
Winners never quit - Quitters never win.
-
tafjak
Re: Silent Partners-Rob H White
Avibus
Taffie
Ja, ja onderneem? Ek dink hy onderneem te veel en begin niks. Lyk my die "guts" kort so bietjie, hulle s? mos dat dit nie is hoeveel keer jy val nie, maar hoeveel keer jy opstaan. Dit sal nogal goed wees om te weet wat hy daardie jare kwyt geraak het, toe ons almal eintlik nog in die donker was t.o.v. vandag se probleme.Onder andere het hy onderneem om 'n dokumenter te maak "Silent Partners" wat sou handel oor jakkalse, boere ens. Weet julle of die produksie ooit die lig gesien het?
Taffie
-
Ambessa
Re: Silent Partners-Rob H White
Hallo Avibus
Hoop hy antwoord jou.
Ambessa
Sterkte. Kontak hom by: clydefil@mweb.co.zaAvibus wrote:...materiaal opgeneem van Rob Harrison-White op Mnet... ...Ek het White se epos probeer bekom om persoonlik met hom in verbinding te tree, maar was tot dusver onsuksesvol.
Hoop hy antwoord jou.
Ambessa
-
Avibus
Re: Silent Partners-Rob H White
Manne
Ongeag pogings om Rob-H-White te kry om op my epos te reageer - Geen reaksie-julle was reg.
Ambessa, Ek het gehoop, maar tevergeefs. Ek het selfs vir MNet gekontak, maar geen reaksie gekry nie.
Groete

Tipies. Hy is dan net skaam (of is dit sku?) om te antwoord.
Ambessa
Het weer gekontroleer - clydefil@mweb.co.zaAvibus wrote:...Ongeag pogings om Rob-H-White te kry om op my epos te reageer - Geen reaksie-julle was reg... ...het gehoop, maar tevergeefs. Ek het selfs vir MNet gekontak, maar geen reaksie gekry nie.
Tipies. Hy is dan net skaam (of is dit sku?) om te antwoord.
Ambessa
-
Avibus
Re: Silent Partners-Rob H White
Ambessa
Ek het die Universiteit van Kaapstad gekontak, en is verwys na die Landmark Foundation aangesien RHWhite daar ook betrokke is. Ek het daar vir Bool Smuts opgespoor. Hy het toe my epos persoonlik aangestuur aan Rob. Tot op datum het ek nog geen antwoord gekry nie. Ek het toe ook 'n bietjie gaan lees oor die stigting se werke en veral vrae deur die Farmers Weekly
Tong in die kies vra ek toe per epos vir hom of hy enige beswaar daarteen sou h? indien jakkalse met arende gejag word. Per epos antwoord hy my toe dat hulle geen beswaar teen die praktyk sou h? nie, maar in dieselfde epos erken hy dat hy geen kennis van valkenierskap het nie.
Ek aanvaar dat Rob my epos gekry het en wag maar geduldig.

Sterkte met die kontak wat jy met bs gemaak het. Hierdie wisseling van gedagtes sal goed verloop solank jy saam met hom stem. Indien dit hom behaag gaan sy truuks begin. Dan raak hy soos 'n neet in 'n wolkombers - moeilik om weer van ontslae te raak. En uiters aanmatigend in sy kommunikasies.Avibus wrote:...Hy het toe my epos persoonlik aangestuur aan Rob. Tot op datum het ek nog geen antwoord gekry nie... ...vra ek toe per epos vir hom of hy enige beswaar daarteen sou h? indien jakkalse met arende gejag word. Per epos antwoord hy my toe dat hulle geen beswaar teen die praktyk sou h? nie, maar in dieselfde epos erken hy dat hy geen kennis van valkenierskap het nie.
Ambessa
-
Avibus
Re: Silent Partners-Rob H White
Ambessa
Ek is op soek na navorsing wat spesifiek op Rooijakkalse as spesie gedoen is sowel as hulle gedrag, wat nagelees kan word of in navorsingsjoernale gepubliseer is. Help asseblief.

Iets vir jou ge-epos.Avibus wrote:...navorsing wat spesifiek op Rooijakkalse as spesie gedoen is sowel as hulle gedrag, wat nagelees kan word of in navorsingsjoernale gepubliseer is.
Ambessa
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Silent Partners-Rob H White
Oom Am
Is dit moontlik dat oom die epos vir my ook stuur.
Freddie
Is dit moontlik dat oom die epos vir my ook stuur.
Freddie
yol bolsun