Varke begin oorneem in die Vrystaat!
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ek het die varke se l? plek gekry op ons plaas, sal hulle meer as een nes h?? Of gaan hulle altyd na die een toe?
Born to hunt, but forced to work!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Hoender, een van die plekke waar ons skiet is seker so 70km van kby af.
FE, die varke het baie plekke waar hulle le. as jy een plek gekry het maak seker jy kry ten minste een vark van daai leplek uit. my ondervinding is dat dievarke skuif hulle le plekke agter die kos en water aan. sekere tye van die jaar is verkillende kosse op verskillende plekke.
maar al skiet jy n vark op een leplek en hulle vermy dan daai plek sal hulle later weer terugkom, hulle is baie gewoonte vas.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Middag manne,
Is daar nog n vark probleem in die vrystaat?As dit die geval is kan ons ietsie reel sodat ons
Julle kan uithelp?

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jy moet maar vir Jagbehep vra,hys die ko?rdineerder aan daai kant
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Darem so enetjie minder gemaak laasnaweek op Petrusburg.
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1

johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Die oos kaap is vrot van die goed , die boere kla vreeslik oor drade en gate en voer wat opgevreet word, landerye wat verniel word etc etc etc , maar bied nou aan om een te skiet dan kos hy per kg .
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Laat hulle maar die boer se grond onder hom uitvreet. Hulle sal wel agter kom hulle maak groot skade en jy moet gereeld aanbied dan sal hulle miskienjohnny wrote: Die oos kaap is vrot van die goed , die boere kla vreeslik oor drade en gate en voer wat opgevreet word, landerye wat verniel word etc etc etc , maar bied nou aan om een te skiet dan kos hy per kg .
jou nader roep. Want as jy eers varkie kaans gee dan neem hulle alles oor en vreet alles op
vlakvark en bosvark Bvk
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ja ons het darem so n paar gate waar ons hulle gereeld seermaak.
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
hier by ons vra die boere R500 as jy miskiet 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Kerels, My alie jeuk nogsteeds om 'n vlakkie te skiet. Ek gaan van die naweek van 8 Augustus Bloemfontein toe. Ek wil ook vir my verloofde reel om 'n Blesbok of Springbok te skiet daai naweek. Is daar iemand wat kan help?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
So James,by wie kan ons die varkies skiet?James wrote: hier by ons vra die boere R500 as jy miskiet![]()
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
James
Nee magtig man dis boere verneukery , R500 vir n misskoot , wat kos die vark dan as jy raakskiet, goeie genugtig dis darem nie n bok nie.
cheers
Nee magtig man dis boere verneukery , R500 vir n misskoot , wat kos die vark dan as jy raakskiet, goeie genugtig dis darem nie n bok nie.
cheers
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Johnny,johnny wrote: James
Nee magtig man dis boere verneukery , R500 vir n misskoot , wat kos die vark dan as jy raakskiet, goeie genugtig dis darem nie n bok nie.
cheers
Varke word verniet geskiet.
Wat James wil s? is dat dit eintlik strafbaar moet wees as jy daarso 'n vark mis skiet. Die varke is 'n groot pes in daardie area, en mis skiet is nie 'n opsie nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Geno
Danki nou verstaan ek dit klink nogal na n plan
Danki nou verstaan ek dit klink nogal na n plan
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
dieselfde geld natuurlik vir jakkalse en koedoesGeno wrote:Johnny,johnny wrote: James