Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
Hoender
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Hoender »

die vrystaat vark probleem
.308 SAKO
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by FE »

Ek het die varke se l? plek gekry op ons plaas, sal hulle meer as een nes h?? Of gaan hulle altyd na die een toe?
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Hoender, een van die plekke waar ons skiet is seker so 70km van kby af.



FE, die varke het baie plekke waar hulle le. as jy een plek gekry het maak seker jy kry ten minste een vark van daai leplek uit. my ondervinding is dat dievarke skuif hulle le plekke agter die kos en water aan.  sekere tye van die jaar is verkillende kosse op verskillende plekke.

maar al skiet jy n vark op een leplek en hulle vermy dan daai plek sal hulle later weer terugkom, hulle is baie gewoonte vas.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by sako 30-06 »

Middag manne,
Is daar nog n vark probleem in die vrystaat?As dit die geval is kan ons ietsie reel sodat ons
Julle kan uithelp? ;D
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jy moet maar vir Jagbehep vra,hys die ko?rdineerder aan daai kant
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Bosmeerkat »

Darem so enetjie minder gemaak laasnaweek op Petrusburg. 
Groete

Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by johnny »

Die oos kaap is vrot van die goed , die boere kla vreeslik oor drade en gate en voer wat opgevreet word, landerye wat verniel word etc etc etc , maar bied nou aan om een te skiet dan kos hy per kg .
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by vlakvark1 »

johnny wrote: Die oos kaap is vrot van die goed , die boere kla vreeslik oor drade en gate en voer wat opgevreet word, landerye wat verniel word etc etc etc , maar bied nou aan om een te skiet dan kos hy per kg .
Laat hulle maar die boer se grond onder hom uitvreet. Hulle sal wel agter kom hulle maak groot skade en jy moet gereeld aanbied dan sal hulle miskien
jou nader roep. Want as jy eers varkie kaans gee dan neem hulle alles oor en vreet alles op
vlakvark en bosvark Bvk
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by johnny »

Ja ons het darem so n paar gate waar ons hulle gereeld seermaak.
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

hier by ons vra die boere R500 as jy miskiet ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by FCLoretz »

Kerels, My alie jeuk nogsteeds om 'n vlakkie te skiet. Ek gaan van die naweek van 8 Augustus Bloemfontein toe. Ek wil ook vir my verloofde reel om 'n Blesbok of Springbok te skiet daai naweek. Is daar iemand wat kan help?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by sako 30-06 »

James wrote: hier by ons vra die boere R500 as jy miskiet ;)
So James,by wie kan ons die varkies skiet?
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by johnny »

James

Nee magtig man dis boere verneukery , R500 vir n misskoot , wat kos die vark dan as jy raakskiet, goeie genugtig dis darem nie n bok nie.

cheers
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Geno »

johnny wrote: James

Nee magtig man dis boere verneukery , R500 vir n misskoot , wat kos die vark dan as jy raakskiet, goeie genugtig dis darem nie n bok nie.

cheers
Johnny,
Varke word verniet geskiet.
Wat James wil s? is dat dit eintlik strafbaar moet wees as jy daarso 'n vark mis skiet. Die varke is 'n groot pes in daardie area, en mis skiet is nie 'n opsie nie.
Goed, beter, 6millimeter!
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by johnny »

Geno

Danki nou verstaan ek dit klink nogal na n plan
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Geno wrote:
johnny wrote: James

Nee magtig man dis boere verneukery , R500 vir n misskoot , wat kos die vark dan as jy raakskiet, goeie genugtig dis darem nie n bok nie.

cheers
Johnny,
Varke word verniet geskiet.
Wat James wil s? is dat dit eintlik strafbaar moet wees as jy daarso 'n vark mis skiet. Die varke is 'n groot pes in daardie area, en mis skiet is nie 'n opsie nie.
dieselfde geld natuurlik vir jakkalse en koedoes ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply