Daai ou ry seker n ToyotaDirtyOldsix wrote:Dis 'n testosteroon gun. Hoe kleiner die totterman hoe groter die gun!DWB wrote: LIEWE OUERS!
Wat is daai?
Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Veiligheid eerste manne!
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Lekker Pierre 
As ek mag vra wat ry jy? Ek het 98 Disco V8 myne is groot genoeg...

As ek mag vra wat ry jy? Ek het 98 Disco V8 myne is groot genoeg...
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Fortuner en n Hilux - Dubbelkajuit nogalsFerdi wrote: Lekker Pierre
As ek mag vra wat ry jy? Ek het 98 Disco V8 myne is groot genoeg...![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
-
Gerard
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Ek het die foto op die verkeerde draad geplaas. Hy moes eintlik net in Vuurwapens/Algemene navrae/Iets interessants 5000m geweer gewees het. Ek wag in elk geval vir nog inligting oor die een. Die geweer in die man se linkerhand is 'n Remington 700 in 308 Win met een van die kolwe wat hulle maak.

