Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by BRNO (Pierre) »

DirtyOldsix wrote:
DWB wrote: LIEWE OUERS!

Wat is daai?
Dis 'n testosteroon gun.  Hoe kleiner die totterman hoe groter die gun!
Daai ou ry seker n Toyota :angel: :angel: :angel: :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Ferdi »

Lekker Pierre ;)

As ek mag vra wat ry jy? Ek het 98 Disco V8 myne is groot genoeg... ;D ;D
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by BRNO (Pierre) »

Ferdi wrote: Lekker Pierre ;)

As ek mag vra wat ry jy? Ek het 98 Disco V8 myne is groot genoeg... ;D ;D
Fortuner en n Hilux - Dubbelkajuit nogals ;)
Veiligheid eerste manne!
Gerard

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Gerard »

Ek het die foto op die verkeerde draad geplaas.  Hy moes eintlik net in Vuurwapens/Algemene navrae/Iets interessants 5000m geweer gewees het.  Ek wag in elk geval vir nog inligting oor die een.  Die geweer in die man se linkerhand is 'n Remington 700 in 308 Win met een van die kolwe wat hulle maak.
Post Reply