Tips vir Junie??

User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Tips vir Junie??

Post by PJS »

Gedink jy moes n paar staanplekke diens vir so baie jakke. Mooi man.
Ek kan dink dit was n meneer van n HOND daai  as hy 13 kg weeg. :o
Wys jou die wit bakkie kan ook werk.
Ek het grys en het ook gisteraand gaan roep. Boer sit voor en dan roep ek sommer netso. Het ook n cover maar kan nou nie die boer in die duister in die bakkie laat sit nie. Netnou vang hy iets snaaks aan so alleen daarbinne ;D. Ek het die storie onder Hoeveel ? ? ? gepost.
Sal daai mount wil sien!
Mooiloop.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Gerhard »

Die kos klanke het hulle mooi gebol Saterdag.

Ek het twee stelle tot by die caller in getrek.

Die eerste stel was die teef voor en die reun het terug gehou.

Die tweede stel was die reun weer voor gewees.

Daai tweede skoot moet darm blitz vinnig ge skiet word om die agterste een te dop voor hy gat skoon maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Wayne »

Gerhard, I try shoot the back one first and have found that the front one then turns to see what happened as it hears the thud of it's mate being hit. This gives you a chance to get the second shot in. The other reason is that the back one is normally the clever / shy  one. My 2c worth
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Geno »

Wayne wrote: Gerhard, I try shoot the back one first and have found that the front one then turns to see what happened as it hears the thud of it's mate being hit. This gives you a chance to get the second shot in. The other reason is that the back one is normally the clever / shy  one. My 2c worth
+1
Dit is hoe ek ook geleer is.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Gerhard »

Wayne,

Yea there are thousands of scenarios when a pair comes in.

But I shoot the closest one 1st and then go for the 2nd one.

Before I stop the 1st jackal I swing the light a last time confirming where the back one is.

I stop the 1st one shoot him while reloading I swing onto the 2nd one and take the shot.

The 2nd one will normally stand and look his or her partner that just went down.

Its just my way of doing it...

I have found that its not really the "clever" jackal that stays back but the least aggressive jackal of the pair. Now with a pair working on defending their territory the male normally is the more aggressive of the pair.

Later just before the pups are due to arrive the female becomes the more aggressive one of the pair.

As long as both members in the partnership gets a lift on the bakkie all is well.  ;D
Last edited by Gerhard on Tue Jun 26, 2012 8:16 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Allen T »

Gerhard

Ek stem ook saam met jou. Skiet die een wat die beste staan eerste, jy stop die ander een maklik met Elsneus(enige jakkalsroep wat dadelik begin werk gewoonlik).

Die probleem wat ek het met "om die verste een" eerste te skiet is dat jy baie maal oor die eerste een moet skiet wat dan die voorste een "misgeskiet" maak en as hy wegkom of verdwyn het j gewoonlik probleme. 'n Man moet maar net mooi beplan voordat eerste skoot geskiet word.

Mooiloop
Taffie(gebruik Alan se rekenaar)
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Louis102 »

Ai tog, ek wil regtig nou nie verskil net om te verskil nie.

Miskien het dit met my relatief makliker terrein of my verdenklike skietkunsvaardighede te doen, maar persoonlik verkies ek ook Wayne se tegniek, d.w.s. om die agterste een van 'n stel eerste te probeer skiet.  Ek het nog uiters selde, indien ooit, die voorste een verloor, as ek die agterste een suksesvol geskiet kry.

Soms is dit egter nie moontlik om die agterste een eerste te klop nie of te riskant dat jy die voorste een gaan verloor.  Dan moet die voorste een beslis eerste aangedurf word.  Ek dink die geheim is om beslissend optree, jy kan nie sit en wonder en twyfel terwyl die twee inkom nie.  Dink as jy jou besluit betyds en beslissend neem, is dit net beter.  Jou kop moet ge-orden wees vir die situasie, dit kom meestal met ondervinding.  MAAR indien jy die situasie in jou gedagtes kan visualiseer en miskien die tegniek op twee jakkalsteikens op verskillende afstande kan oefen, help dit baie.  Ek wonder of twyfel en onsekerheid oor watter een om eerste te skiet, nie soms meer rampspoed bring, as miskien die volgorde waarin jy dit gaan doen nie.

Ek het 'n teorie dat een van 'n stel gewoonlik meer dominant is as die ander, soms is dit die reun en soms is dit die teef.  Ek het al dragtige tewe in 'n stel geskiet wat agter is, maar baie keer is hulle voor en agressief.  Dink egter nie alles het altyd met stand van dragtigheid of agressie te doen nie.  Waar jakkalse al bietjie geleer het, is di? met slegte ondervinding nie sommer gretig om in die voorste linie in te storm nie.  Indien jy die dominante jakkals en/of die een met die meeste ondervinding, eerste kan skiet, gaan jy doodseker meer kere suksesvol die tweede een geskiet kry.

My stukkie spekulasie, maar luister wat julle s?.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Allen T »

Louis

Ja, elke ou doen dit maar anders, solank die jakkalse bakkie ry is seker die "bottom line".

Ook al die "jonge" by die bakkie gelos om die ander wat verder staan te skiet net om die "jonge" met 'n gesukkel ook darem dood te kry en te sien sy is eintlik die Queen van so 4jaar.

Maar, ek sal nou niemand aanbeveel om spesifieke een eerste te skiet nie, hy moet self besluit. Ek skiet net nooit "oor" een nie.

Mooiloop
Nogsteeds op Alan se rekenaar.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Louis102 »

Allen T wrote: ... Ek skiet net nooit "oor" een nie ...
Taffie, ek het nooit gedink dat dit so vreeslike verskil sou maak om jakkals se maatjie "voor" hom dood te skiet of "bo-oor" hom dood te skiet nie.  Ek het altyd gedink dat 'n jakkals darem nie so oulik kan wees, om selfs die "knak en knal"-beginsels uit te kan redeneer nie.  Ek het ook nog altyd, as een van 'n stel wegkom, gedink dat hy so goed as mis geskiet is (eintlik erger as misgeskiet). 

Ek sien egter jy het 'n "sterk" mening hieroor, dat daar tog 'n verskil is.  Sekerlik kom dit saam met / a.g.v. die nodige ondervinding en dalk iets waarop ek in die toekoms moet ag slaan?

Mooiloop
Goeie dade oortref goeie woorde.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Wayne »

I must add that when I started calling,  I asked the question of which to shoot first if a pair came in. The answer I got was " shoot the one that gives you the surest shot first" . This I still stick too, but try my best to get the furthest one first, It has worked for me. I had not looked at it with Taffies idea of shooting over the other one, but if they both end up on the Bakkie it does not matter who is first. My biggest problem is our terrain, very thick thorn trees and it is not too far for jackal to run and be safe in trees once you have shot the first one, so if you shoot the furthest one, you have a bit more distance to work with to get the second.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by tafjak »

Louis

Ek het nog nie 'n jakkals wat weggekom het op die staanplek as "misgeskiet" gereken nie, maar wel die "waar oor geskiet" is. Ook as die naaste een geskiet is behoort die ander een maar min van skote te weet en stop ook makliker.

As hulle dwars kom paradeer skiet ek altyd(as dit moontlik is) die een wat my die meeste dophou. Dit is ook raadsaam om maar die ouens eers lood te gee wanneer hulle naby genoeg is om darem so ietsie ekstra(area) in die staanplek te h?. Weereens, as die staanplek goed is sal daar genoeg plek wees om altwee te klop.

Maar, elke ou maak soos hy goeddink en wat vir hom werk.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by tafjak »

Louis102 wrote: ek het nooit gedink dat dit so vreeslike verskil sou maak om jakkals se maatjie "voor" hom dood te skiet of "bo-oor" hom dood te skiet nie.  Ek het altyd gedink dat 'n jakkals darem nie so oulik kan wees, om selfs die "knak en knal"-beginsels uit te kan redeneer nie.
.....dan word jakkalse mos nie misgeskiet nie, of hoe?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Tips vir Junie??

Post by marno »

tafjak wrote: As hulle dwars kom paradeer skiet ek altyd(as dit moontlik is) die een wat my die meeste dophou.
Ek het noggie so daaraan gedink nie maar maak 100% sin!!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Louis102 »

tafjak wrote: .....dan word jakkalse mos nie misgeskiet nie, of hoe? ...
Aikona Taffie, ek het my vet kwota blapsies!  Die verskil is dat ek maar eerder verkies dit so gou moontlik te vergeet / uit my geheue-banke "delete".  Ek het al per geleentheid die eerste een in die stel misgeskiet, dan is dit paniek!!!

Jy het al soveel meer jakkalse / stelle as ek geskiet, lekker om na jou ondervinding te luister.  Moet s? jou Elsneus-triek om die tweede jakkals te stop, werk soos 'n bom - sedert die Rosh Pinah-kursus dit al 'n hele paar keer met sukses gebruik.

Mooi stelle skiet.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Gerhard »

Louis,

Jy moet net vinnig genoeg oppi reload en weer skiet wees.  :angel:

Die tweede jakkals wonder nog wat aangaan met sy pel dan moet hy ook al lippe teen die klippe wees.

Waar n stel in kom en ek kan hulle van n afstand dop hou probeer ek hulle maar sonaby as moontlik in bring sodat die vinnige skiet werk nie baie verder is as n 100m nie. Groter teiken help darm al vir vinnig skiet.

Ek terg sommer nou oor die vinnig skiet ding want dit werk nie altyd so uit nie.

As die eerste jakkals om dop en die tweede een gee pad is Elsneus beslus n lekker klank om hom te laat vas steek.

Dit is vir my egter makliker en vinniger om my "CatNip" wat saam met my remote om my nek hang te gryp en n WAAA blaf te gee vir n stop skoot as om my kop van die geweer af te haal en met die remote te karring...

Weer eens is maar hoe ek dit doen en Hendrik my geleer het ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by tafjak »

Louis

Ek dink jy het my so bietjie verkeerd gelees(hel maar hierie nuwe key bord werk lekker).

Ek het nie gesinspeel dat jy nie jakkalse misskiet nie, maar eerder met jou stukkie van dat jakkals nou nie sal kan redeneer vir die "klap en knal" nie. As hy dan die "klap en knal" nie vreemd vind nie, is dit mos so dat jakkalse wat "bo-oor" misgeskiet is nie regtig misgeskiet is nie?? Ek probeer maar net v ermy om oor jakkalse na ander te skiet(ook maar net as dit moontlik is om te kies).

Mooiloop

Ps. Die man wat nog nie 'n jakkals misgeskiet het nie, het hulle nog nie gejag nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Wayne »

Taffie, I see you say that its not a good idea to shoot over another, as if the front one gets away it will put 2 & 2 together. Surely it does not matter where you shoot one, if one gets away it will be the same thing, the idea is to try and get both by using the method that works for you, but we must accept that sometimes one does get away. You are 100% correct about the hunter that says he has never missed, he has never hunted jackals. Thanks for the tip of using the elsneus to stop a running jakkie,will have to try it sometime,  I normally give a waa waa bark myself and it works. Our biggest challenge here is the location. We have a very bushy area and to find a big open area is tough. Some of our farmers are prepared to clear an area but some not.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Louis102 »

tafjak wrote: Ek het nie gesinspeel dat jy nie jakkalse misskiet nie, maar eerder met jou stukkie van dat jakkals nou nie sal kan redeneer vir die "klap en knal" nie. As hy dan die "klap en knal" nie vreemd vind nie, is dit mos so dat jakkalse wat "bo-oor" misgeskiet is nie regtig misgeskiet is nie?? Ek probeer maar net v ermy om oor jakkalse na ander te skiet(ook maar net as dit moontlik is om te kies).
Taffie, ek hoor wat jy s? en ek het weer mooi geleer. 

Ek het egter al so paar keer die verste jakkals van 'n stel, so min of meer bo-oor die naaste een geskiet en moet s? ek het ondervind dat die naaste een my gewoonlik dan genoegsaam tyd gee om klaar te maak met hom ook.  Gewoonlik, na die verste een geskiet is, staan die naaste jakkals vir so paar oomblike en kyk terug in die rigting van die verste jakkals.  As die naaste een dan dalk so jakkalsdraai gooi na die eerste skoot geklap het, gee hy 99% seker nog een kans, naby genoeg vir my skietvernuf, om hom ook om te dop.

Dit is wat my laat dink het dat 'n jakkals vir 'n paar oomblikke nie lekker kan uitmaak wat aangaan nie, of vanwaar die gevaar dan kom as die eerste koe?l bo-oor hom fluit nie.  Alles wat ges? is, is egter baie teoreties.  Ek skiet seker in min of meer 50% van die gevalle, in elk geval ook die naaste een eerste.  Gereeld begin die naaste een eerste onraad vermoed en/of die verste een gee my nie 'n seker skoot nie.  Dan sal ek ook altyd die naaste jakkals eerste teiken.

My grootste flop het nog gekom toe ek die verste een met die eerste skoot mis geskiet het (Gerhard, gelukkig gebeur dit darem ook nie aldag nie)  Dis toe dat paniek met die gepaardgaande woordeskat, jammerlik ingetree het!  Sedertdien het man maar probeer aanpas, nare ondervinding bly maar 'n goeie leermeester - net tot jy weer hans begin raak.

Miskien was ek nog net gelukkig met my "sisteem" en sal daarom voorstel dat diegene wat twyfel, eerder Taffie se raad gebruik.  Gaan ook so bietjie na my eie gewoontes en praktyke kyk en aanpas. 

Mooiloop
Louis

Ns.
Gerhard wrote: Jy moet net vinnig genoeg oppi reload en weer skiet wees.  :angel:
Gerhard, my ou 243'tjie weet al van vinnig "reload", soms t? vinnig.  Nou die aand verras 'n jakkasie my toe ek nie mooi oplet in die klas nie.  Skiet haar mis op 30 tree.  Drie skote later val sy op so 150 tree.  243'tjie was amper op semi outomaties!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by cassie_calvinia »

op 'n ander noot.
ek kom duidelik agter dat die jakkalse die laaste weet heelwat minder skree.
dit het handomkeer verander. kan dit dalk agv paartyd wees? dalk vir 'n week of 2?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Gerhard »

Mooi Louis....

Smaak my ons moet vir jou n 10 skoot magasyn erns soek sodat jy hom mooi op semi auto kan skiet. Met 3 skote begin jy net lekker skiet en dan issi ammo klaar... :o  ;D

Om vinnig en raak te kan skiet inni nag is iets wat mens nogal moet oefen...

So nou en dan skiet ek n jakkals se oe vol stof op 70 tree en moet reg maak op 200m ...  :o

As jy noggie geleer het om n met n tweede skoot reg te maak wat jy met die eerste skoot verbrou het nie het jy noggie genoeg jakkals gejag nie... :angel:  :angel:
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Gerhard »

cassie_calvinia wrote: op 'n ander noot.
ek kom duidelik agter dat die jakkalse die laaste weet heelwat minder skree.
dit het handomkeer verander. kan dit dalk agv paartyd wees? dalk vir 'n week of 2?
Cassie,

Hulle is maar stiller die tyd vd jaar.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Louis102 »

Gerhard wrote: As jy noggie geleer het om n met n tweede skoot reg te maak wat jy met die eerste skoot verbrou het nie het jy noggie genoeg jakkals gejag nie... :angel:  :angel:
Gerhard

Jong, van die Guru's reken dis beter om als af te sit en doodstil te sit as jy mis geskiet het.  Ek val nou nie in daardie katagorie van self-dissipline nie.  Ek leer maar baie moeilik my slegte gewoontes af.  Ek kon al so paar keer met die opvolg skote regmaak, maar die groot moeilikheid is as jy dit nie regkry nie.  'n Jakkals wat een skoot misgeskiet is en toe laat staan is, roep jy oor so paar maande of wat weer in.  Daardie menere wat egter met so sarsie van 'n hele paar skote mis geskiet is en dan dalk nog boonop met die voertuig gejaag word - dis hulle wat groot hartseer bring en sommer oud word.

Groetnis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Gerhard »

Ja Nee Louis...

Ek stem saam.

Is n skande om n jakkals van ouderdom te laat vrek.

Onthou Reel 1 en dan is die saak mos uit gesorteer...  :laugh:

Maar ons almal vergeet so nou en dan van Reel 1...  :angel:
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: Tips vir Junie??

Post by Jason »

Ek self skiet ook die eerste een wat staan,kry eerder 1 dood en maak plan om die volgende een gestop te kry.
canis mesomelas
Post Reply