raad asb

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

raad asb

Post by johans »

naand manne<gee my bietjie raad,hiers n klein lammetjie by my gevang en die boud is gevreet.die kamp is 300m van die huis af.daar naby is gewone "wilde huiskatte" wat da bly.sal hulle n 2dae oue lam vang as hulle honger is of is dit maar n rooikat wat so naby kom?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: raad asb

Post by Gerhard »

johans wrote: naand manne<gee my bietjie raad,hiers n klein lammetjie by my gevang en die boud is gevreet.die kamp is 300m van die huis af.daar naby is gewone "wilde huiskatte" wat da bly.sal hulle n 2dae oue lam vang as hulle honger is of is dit maar n rooikat wat so naby kom?
Klink soos rooikat se kind.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
stan man

Re: raad asb

Post by stan man »

ek persoonlik gaan ook vir n rooikat.n wilde huiskat sal nie maklik iets aanvat groter as hyself nie. maar dit is maar my beskye opinie.
is daar geen ander katterasies by jou nie??
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: raad asb

Post by Francois B »

Midag

Pasop maar vir n groukat met sulke jong lammers!

Groete f.b
stan man

Re: raad asb

Post by stan man »

my einste idee
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: raad asb

Post by johans »

ja stan hier is groukatte en wilde katte,ek skiet hulle nie graag nie,is mos nou bedreigde spesie?maar as hulle teveel skade maak sal ek maar plan sien.dankie vir die replys
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
stan man

Re: raad asb

Post by stan man »

het julle al die skuldiges gekry??
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: raad asb

Post by johans »

ekt nog niks gedoen nie,hyt nie weer gevang nie.die bleddie persies kruip so draad ekt al gewens hy wil almal vang
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: raad asb

Post by visstok »

Jy het nie dalk nek afgeslag en gekyk vir byt merk nie? Eks nie nou seker oor die afmetings nie, maar aan die byt merke kan jy sien of is dit vaalboskat of rooikat, of dalk iets anders? Kan van die slimmer ouens nie vir ons die afmetings van die 2 kat soorte opsit nie asb?

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Re: raad asb

Post by 22-250 Sniper »

Stel vanghokke n kat is n sucker vir n hok
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: raad asb

Post by Henry 7 »

Is 'n groukat en wildekat nie ma dieselfde ding nie?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: raad asb

Post by Gerhard »

Saul wrote: Is 'n groukat en wildekat nie ma dieselfde ding nie?
Grou kat, Wildekat en Vaalbos Kat...

Almal die selfde kat.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: raad asb

Post by Henry 7 »

Miskien kan Johans die verskil s? tussen hulle! Nee ek spot sommer dis my buurman en ek braai da vanaand so hy ga my roer oor ek hom byt.Ek en hy het al saam met 2 bakkies so 2km uit mekaar gewerk en sukses gehad en ek en ander ou ook en dit lyk my dit help met daai taaies.
Henry
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: raad asb

Post by johans »

pasop saul<volgende keer gooi ek lood jou kant toe ;)
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: raad asb

Post by johans »

om weer terug te kom na die punt toe,daars weer n dag oud lam gevang,die ding vang gladnie ouer as n dag oud lam nie.dit gebeur net eenkeer in 2weke want die ooie lam ver uitmekaar(hulle is net 10) :o kan dit dan n rooikat wees,hy sal mos groter lammers ook vang?ek dink nogsteeds dis honger huiskatte
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: raad asb

Post by johann »

Klink vir my ook na groukat, hul loop sommer ook naby die huis. Moet ook nie draaijakkalse weggooi met sulke klein lammertjies nie.

Groete Johann
25-06 Remington
Post Reply