raad asb
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
raad asb
naand manne<gee my bietjie raad,hiers n klein lammetjie by my gevang en die boud is gevreet.die kamp is 300m van die huis af.daar naby is gewone "wilde huiskatte" wat da bly.sal hulle n 2dae oue lam vang as hulle honger is of is dit maar n rooikat wat so naby kom?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: raad asb
Klink soos rooikat se kind.johans wrote: naand manne<gee my bietjie raad,hiers n klein lammetjie by my gevang en die boud is gevreet.die kamp is 300m van die huis af.daar naby is gewone "wilde huiskatte" wat da bly.sal hulle n 2dae oue lam vang as hulle honger is of is dit maar n rooikat wat so naby kom?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
stan man
Re: raad asb
ek persoonlik gaan ook vir n rooikat.n wilde huiskat sal nie maklik iets aanvat groter as hyself nie. maar dit is maar my beskye opinie.
is daar geen ander katterasies by jou nie??
is daar geen ander katterasies by jou nie??
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: raad asb
Midag
Pasop maar vir n groukat met sulke jong lammers!
Groete f.b
Pasop maar vir n groukat met sulke jong lammers!
Groete f.b
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: raad asb
ja stan hier is groukatte en wilde katte,ek skiet hulle nie graag nie,is mos nou bedreigde spesie?maar as hulle teveel skade maak sal ek maar plan sien.dankie vir die replys
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: raad asb
ekt nog niks gedoen nie,hyt nie weer gevang nie.die bleddie persies kruip so draad ekt al gewens hy wil almal vang
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: raad asb
Jy het nie dalk nek afgeslag en gekyk vir byt merk nie? Eks nie nou seker oor die afmetings nie, maar aan die byt merke kan jy sien of is dit vaalboskat of rooikat, of dalk iets anders? Kan van die slimmer ouens nie vir ons die afmetings van die 2 kat soorte opsit nie asb?
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: raad asb
Is 'n groukat en wildekat nie ma dieselfde ding nie?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: raad asb
Grou kat, Wildekat en Vaalbos Kat...Saul wrote: Is 'n groukat en wildekat nie ma dieselfde ding nie?
Almal die selfde kat.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: raad asb
Miskien kan Johans die verskil s? tussen hulle! Nee ek spot sommer dis my buurman en ek braai da vanaand so hy ga my roer oor ek hom byt.Ek en hy het al saam met 2 bakkies so 2km uit mekaar gewerk en sukses gehad en ek en ander ou ook en dit lyk my dit help met daai taaies.
Henry
Henry
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: raad asb
pasop saul<volgende keer gooi ek lood jou kant toe 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: raad asb
om weer terug te kom na die punt toe,daars weer n dag oud lam gevang,die ding vang gladnie ouer as n dag oud lam nie.dit gebeur net eenkeer in 2weke want die ooie lam ver uitmekaar(hulle is net 10)
kan dit dan n rooikat wees,hy sal mos groter lammers ook vang?ek dink nogsteeds dis honger huiskatte
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: raad asb
Klink vir my ook na groukat, hul loop sommer ook naby die huis. Moet ook nie draaijakkalse weggooi met sulke klein lammertjies nie.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington