Herlaai data 25-06 Remington
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
Ek gebruik GM210M Large Rifle Mtch primers van Federal - as dit dalk belangrik is.
Dankie Raves
Ek gebruik GM210M Large Rifle Mtch primers van Federal - as dit dalk belangrik is.
Dankie Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Raves,
Goed om jou weer te hoor hier mater.
Is die vorige ladings met 100gr Nosler Balistic tip?
Ps. Hoe het jy die GSc koeels gevind?
Groete
JP
Goed om jou weer te hoor hier mater.
Is die vorige ladings met 100gr Nosler Balistic tip?
Ps. Hoe het jy die GSc koeels gevind?
Groete
JP
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JPS,
Ek skiet nogsteeds met 100gr Nosler BT's, kon glad nie die GS customs regkry nie- het hulle sommer vinnig verkoop en maar gebly by wat ek ken wat werk.
Raves
Ek skiet nogsteeds met 100gr Nosler BT's, kon glad nie die GS customs regkry nie- het hulle sommer vinnig verkoop en maar gebly by wat ek ken wat werk.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Raves
Jou nodesoed le op 3275ft/sek so maw jy is op hom met daai 54,4gr lading. Jy kan nou speel met jou TPL in inkremente van 0,2mm op en af vir finetuning as jy wil.
Groetnis
Wout
Jou nodesoed le op 3275ft/sek so maw jy is op hom met daai 54,4gr lading. Jy kan nou speel met jou TPL in inkremente van 0,2mm op en af vir finetuning as jy wil.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dankie Wouter,
Ek het gedink daai lading is dalk net die regte een.
Waardeur die moeite.
Groete Raves.
Ek het gedink daai lading is dalk net die regte een.
Waardeur die moeite.
Groete Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Flaf
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jun 07, 2012 9:01 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Goeie More
Ek het julle ouens se hulp dringend nodig. Ek is opsoek na 'n lading vir my Tikka T3 Varmint. (Ek dink ek het myself bietjie deur mekaar gemaak)
My gegewens is as volg:
Tikka T3 Varmint, 600mm loop 1:10 twist
100GR Sierra Gameking boat tale
Nosler custom doppe
CCI 200 primer
S365 lot 66 (teen 49gr 1270 FT/S CHRONY F1)
Interne volume 65.8 gr
TPL tot by lads 80.4 mm
Kan die ouens wat dieselfde geweer en kombinasies het hul ladings ook met my deel.
Ek is tans bitter deur mekaar en wil net weer my bearings kry.

25-06 Tikka T3 Varmint, 308 win Musgrave Sentraalwes mod, .22 Savage, 765 CZ, Hatsan PCP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Flaf, welkom hierso.Flaf wrote: My gegewens is as volg:
Tikka T3 Varmint, 600mm loop 1:10 twist
100GR Sierra Gameking boat tale
Nosler custom doppe
CCI 200 primer
S365 lot 66 (teen 49gr 1270 FT/S CHRONY F1)
Interne volume 65.8 gr
TPL tot by lads 80.4 mm
Man, ek sou ook deurmekaar geraak het as ek slegs 1270fps gekry het met my .25-06. Gee bietjie die regte info dan kan iemand jou help?
groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Flaf
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jun 07, 2012 9:01 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Askuus
sien julle ek is vrek deur mekaar dit is 3270ft/s. hahaha Lekker bloos ek nou
25-06 Tikka T3 Varmint, 308 win Musgrave Sentraalwes mod, .22 Savage, 765 CZ, Hatsan PCP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
En jou TPL waarteen jy daardie spoed gehaal het?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Flaf
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jun 07, 2012 9:01 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
1mm jumpGeno wrote: En jou TPL waarteen jy daardie spoed gehaal het?
25-06 Tikka T3 Varmint, 308 win Musgrave Sentraalwes mod, .22 Savage, 765 CZ, Hatsan PCP
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Flaf, daardie spoed 3270ft/sek is reg met n 100gr koe?l. Al my lope in die .25 06 het gehou van n kort jump, so 0.3mm tot 0.5mm. Probeer gerus die 100gr Sierra Match King.
Hulle is maar die beste in meeste .25 06 gewere.
Hulle is maar die beste in meeste .25 06 gewere.
-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Flaf
Ek het presies diesefde roer,ek gebruik ongelukkig Lapua doppe,my lading as volg
100gr Sierra Match King
Lapua Doppe
CCi 250 primers
50,5gr 365
TPL:80.00mm
Ek moet hom nog oor die chrony skiet om my spoed te bepaal
Groete Kokkie

Push to test....Release to detonate
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Kokkie, waar kry jy Lapua doppe vir die .25 06? Het jy .270 of .30 06 doppe af ge nek?
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Manne,
Help my met n akurate lading vir 'n 25-06 Remington 700 asb.
Kan ongelukkig nie die patrone toets voor die naweek se veldskiet nie en het die gun gister eers gekry.
EK het die volgende:
100gr Sierra Game Kings
S365 Kruit
Remington Primers
PMP Doppe wat al 1 keer geskiet is.
Wat sou jul se moet die TPL of jump wees en sal n lading van 51.0 n goeie een wees om mee weg te spring
Groete,

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
Monsterfreak
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Jun 27, 2012 1:28 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Manne,
ek sien meeste van julle gebruik S365. Ek het met 365, 361 en 385 probeer en gevind die mees konstante lading en groepe sonder "flyers" het ek met 385 gekry.
Ek gebruik 58.5gr S385 agter 'n 100 Sierra Matchking. Dis .3gr bokant Somchem se maksimum maar ek kry geen drukprobleme in my SAKO nie. Die punt het 'n .2mm "jump".
Het verlede Saterdag op die skietbaan gaan instel op lang afstande en toe sommer die laaste 5 skote gebruik om te kyk of die lading nog reg is. 100m groep is toe 10mm.
Net 'n idee..

SAKO .25-06 Swarovski Z6
SAKO .22-250 Swarovski Z5
Ruger No.1 .280 Meopta Meostar
Anschutz .22 Lynx
Mathews Z7
Mathews Monster
SAKO .22-250 Swarovski Z5
Ruger No.1 .280 Meopta Meostar
Anschutz .22 Lynx
Mathews Z7
Mathews Monster
-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Piet
Ek het 30-06 doppe "gefull size" en daarna het ek net gevuurvorm entoe net genek size
Groete Kokkie
Ek het 30-06 doppe "gefull size" en daarna het ek net gevuurvorm entoe net genek size
Groete Kokkie
Push to test....Release to detonate
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Manne,
Ek het uit CCI Primers gehardloop en kon op daai stadium net Remingon Primers kry. Hoe gaan dit my groepering nou afekteer? Moet ek van vooraf weer ladings skiet?
Ek het uit CCI Primers gehardloop en kon op daai stadium net Remingon Primers kry. Hoe gaan dit my groepering nou afekteer? Moet ek van vooraf weer ladings skiet?
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Foxripper
Ek het (en sit nogsteeds) met dieselfde probleem, kry nie cci nie, moes toe ook later die remington's vat en ek moet se, daar was baie klein verskil. Niks wat gepla het in die 30-06 nie. Ek glo jy kan maar so aangaan, wees maar net versigtig.
Voorspoed
Kalahari

- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Menere
Gou 'n vraag oor my 2506 se rondtes.
Ek kry nou nie meer S365 batch 64 nie, dit lyk my batch 65 is die nuwe een.
Weet iemand dalk wat die verskil is in verbranding?
Moet ek anders laai of kan ek maar dieselfde lading laai as met batch 64?

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Ek het die volgende toets vir myself gedoen, en deel dit graag. Ek het lading ontwikkeling op Accubond 165gr vir 30-06 gedoen, maar het van beide lot 64 en 66 by die huis.
Die lading is 56.5gr.
4 skote S365 Lot 66 gem = 2854ft/sek met ES van 28ft/sek
8 skote S365 Lot 64 gem = 2788ft/sek met ES van 32ft/sek
Hoop dit kan iemand help
Die lading is 56.5gr.
4 skote S365 Lot 66 gem = 2854ft/sek met ES van 28ft/sek
8 skote S365 Lot 64 gem = 2788ft/sek met ES van 32ft/sek
Hoop dit kan iemand help
Veiligheid eerste manne!
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dankie Kalahari, kon jy agter kom of die druk hoer is of nie?
Of is dit maar dieselfde?
Of is dit maar dieselfde?
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Foxy
Die druk moes hoer wees met Lott66 as Lott64 vandaar die hoer spoed met dieselfde lading. Dit se dus vir ons dat Lott66 so bietjie vinniger verbrand as Lott64.
Groetnis
Wouter
Die druk moes hoer wees met Lott66 as Lott64 vandaar die hoer spoed met dieselfde lading. Dit se dus vir ons dat Lott66 so bietjie vinniger verbrand as Lott64.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Dankie Wouter! So Lot66 is Remington Primers & Lot64 CCI Primers?
Bietjie dom nog..
Bietjie dom nog..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Sorry Foxy
Ek dag jy het gevra oor Pierre se post en toetse!
Kan sien my kop is net op Nam se trippie!
Groetnis
Wout
Ek dag jy het gevra oor Pierre se post en toetse!
Kan sien my kop is net op Nam se trippie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Wouter,
Jy het mos gese jy gaan Stampriet omgewing toe. As ek mag vra, na wie toe aan jy?
Jy het mos gese jy gaan Stampriet omgewing toe. As ek mag vra, na wie toe aan jy?
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80