
Indien jy van hierdie idee vir 'n logo hou, laat weet van jou!









Net vir duidelikheid: Die Myl 108-padteken was "tong-in-die-kies" en digitaal gemodifiseer was en nie vandalisties geskend nie.Dawie wrote: Louis ons het vir ons bike club "Boere met Bikes" 'n ronde lisensieskyf sticker ook gemaak, dit werk lekker want jy kan hom ook agter op jou bakkie se tailgate of op jou bike of op padtekens ens. plak.....




Dawie wrote: My eerste projek sal wees om een op 'n CN bordjie te kry...Booyah!!! ;D

...daar is 'n sterk boodskap/wat self praat...Louis102 wrote:...sal graag verder wil gesels oor die simboliek en voordele van hierdie logo, maar ons mag glo nie verduidelik nie. Die logo moet blykbaar vir homself praat.











