Teleskoop vergroting en akuraatheid
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Nie eers goedkoop windbuks scopes doen dit nie. Dan moet jou scope foutief wees punt.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
En jy s? my nie?Ludwig wrote: Ek het 'n MTC Taipan gehad wat dit gedoen het. 2.5" POI verskil tussen 24x en 12x vergroting op 100m.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
+1Geno wrote:En jy s? my nie?Ludwig wrote: Ek het 'n MTC Taipan gehad wat dit gedoen het. 2.5" POI verskil tussen 24x en 12x vergroting op 100m.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Ek het ook aangeneem dat enige scope nie sy zero sal hou tydens verstelling, maar ek vermoed daar is tog meer scopes wat dit wel doen as wat mens dink, anders sou dit nooit eers 'n besprekingspunt gewees het nie. Soos ek gese het, daar is vir my vertel dat dit "'n algemene probleem onder goedkoper scopes" is. Daarom dat ek nie vreeslik verder daaroor getop het nie- ek het nie op daai stadium genoeg geld vir 'n swarovski/zeiss/smidt&bender ens. gehad nie, en daai VX-ii was die beste wat ek toe kon bekostig. Wat ek wel vir myself gese het , is dat dit dan sinneloos is om 'n goedkoper verstelbare scope te koop, want mens durf nie die vergroting verstel sonder om daarna te wonder waar hy nou gaan skiet nie. Hierdie was my eerste verstelbare teleskoop, so eks geen ekspert nie. Dalk is dit nie eers die geval nie en slegs my verbeelding gewees-ek sal na die naweek weet, of dalk is dit die teleskoop wat 'n fout het (dit sal my nie verbaas nie-- eks 'n uitblinker met goed soos bad luck en murhy's law!!*303* wrote: Nie eers goedkoop windbuks scopes doen dit nie. Dan moet jou scope foutief wees punt.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Pieter Vorster wrote:Ek het ook aangeneem dat enige scope nie sy zero sal hou tydens verstelling, maar ek vermoed daar is tog meer scopes wat dit wel doen as wat mens dink, anders sou dit nooit eers 'n besprekingspunt gewees het nie. Soos ek gese het, daar is vir my vertel dat dit "'n algemene probleem onder goedkoper scopes" is. Daarom dat ek nie vreeslik verder daaroor getop het nie- ek het nie op daai stadium genoeg geld vir 'n swarovski/zeiss/smidt&bender ens. gehad nie, en daai VX-ii was die beste wat ek toe kon bekostig. Wat ek wel vir myself gese het , is dat dit dan sinneloos is om 'n goedkoper verstelbare scope te koop, want mens durf nie die vergroting verstel sonder om daarna te wonder waar hy nou gaan skiet nie. Hierdie was my eerste verstelbare teleskoop, so eks geen ekspert nie. Dalk is dit nie eers die geval nie en slegs my verbeelding gewees-ek sal na die naweek weet, of dalk is dit die teleskoop wat 'n fout het (dit sal my nie verbaas nie-- eks 'n uitblinker met goed soos bad luck en murhy's law!!*303* wrote: Nie eers goedkoop windbuks scopes doen dit nie. Dan moet jou scope foutief wees punt.)
Sorry, ek wou se: "Ek het ook aangeneem dat enige teleskoop wel sy zero sal hou tydens vergroting verstellings, maar vermoed dat daar heelwat meer teleskope is wat dit nie behou nie, as wat mens dink......"
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Ek gaan ook vir intresantheid bietjie die naweek toets. Sal laat weet.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Ek was vanoggend weer gekonfronteer met die vraag. Het een van julle manne toe gaan toets?
Veiligheid eerste manne!
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Hi Pierre,
Ek het dit nie op die baan self gaan toets nie, maar die naweek het ons gaan Springbokke jag. Nou my vergroting is gestel op x16 en so het ek geskiet. Die volgende dag toe kom ek oor die kop, toe staan hier 'n trop reg voor my, so naby, dat ek my vergroting moes afdraai na x6 en hy het presies geskiet waar ek gekorrel het.
Toe vergeet ek om die vergroting terug te stel en het so aangehou skiet vir nog 2 bokke, todat ek nie kon verstaan hoekom lyk die bokke so klei, toe sien ek ek is nog op x6. Het hom terg gedraai x16 en alles het geval, op x6 en x16 so myne lyk of hy wel sy POI behou.
Groete,
Piet
Ek het dit nie op die baan self gaan toets nie, maar die naweek het ons gaan Springbokke jag. Nou my vergroting is gestel op x16 en so het ek geskiet. Die volgende dag toe kom ek oor die kop, toe staan hier 'n trop reg voor my, so naby, dat ek my vergroting moes afdraai na x6 en hy het presies geskiet waar ek gekorrel het.
Toe vergeet ek om die vergroting terug te stel en het so aangehou skiet vir nog 2 bokke, todat ek nie kon verstaan hoekom lyk die bokke so klei, toe sien ek ek is nog op x6. Het hom terg gedraai x16 en alles het geval, op x6 en x16 so myne lyk of hy wel sy POI behou.
Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
Ek wag net dat my suppressor kom, dan gaan ek ordentlik toets met die .270.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Teleskoop vergroting en akuraatheid
[quote="Boesman"]
Pieter, in daardie geval sal die beste oplossing wees om die inskietwerk op maksimum vergroting te doen. As jy dan kleiner draai, gaan jou afwyking dienooreenkomstig kleiner wees. Dra jy dalk bril of kontaklense?
[
/quote]
Hi Boesman
Ek het die ander dag met n friend gepraat wat self jag en is gelukig of ongelukig n verkoops man by n geweer winkel en hy se ook wanneer jy jou scope in stel en zero moet jy dit op die grootste vergrooting doen want jou parralax fout is op sy grootste op die hoogste vergrooting.So wanneer jy dan afstel op die vergrooting word die parralax fout kleiner.
Ek lees graag na julle ander se meening

CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177