Bakkies
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Bakkies
Dawie
Thanks dat jy deel, altyd lekker om te sien hoe lyk die ander manne se kantore.
Mooi loop
Francois
PS Sal ook later so ietsie van my mouter hier gooi

-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bakkies
Mooi Dawie,
Daai wapen draer/"sherman tank" van jou lyk sommer tuis in die veld.
Groete

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Bakkies
Dit gaan maar swaar in die Kalahari. My vriend Phillip, se Toyota:

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Bakkies
TOYOTA = KANNIEDOOD 
LANDY = WILLIEDOOD
Groete Raven
LANDY = WILLIEDOOD
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bakkies
MAHINDRA...WONNER WANNEER GAAN ONS LYKSKOUING DOEN?
ISUZU LEEF IN VOLLE GLORIE VOORT
JB
ISUZU LEEF IN VOLLE GLORIE VOORT
JB
Shoot straight and tell the truth!
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Bakkies
Dankie Jacques

Gewonner wanneer ons gaan begrafnis hou
'n regte koelie cruiser toesspit met die agente as draers
(of is ek nou u lyn uit of onsmaaklik teenoor ander Mahindra verbruikers)

Robert

Oorwining deur opleiding
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Bakkies
Viva Gemak!!! Viva goeie Brandstofverbruik!!! Viva!!JACQUES wrote: ISUZU LEEF IN VOLLE GLORIE VOORT
JB
Thanks Freek, JA3 en Francois dat julle my "night officie" so komplimenteer.
Dawie
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Bakkies
NISSAN=Want hy kan
Sorry ek val nou heel uit die bus
Boeta
Sorry ek val nou heel uit die bus
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Bakkies
Hallo Dawie
Ambessa
...mooi lorrietjie, maar wat se soort seat is in die cab? Of is dit nie belangrik nie? ;)Dawie wrote:...Hier's my lorrietjie... ...Naam... ...Hopefull... ...Specs... ...+- 246000km oppie klok
Ambessa
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Bakkies
Daai Isuzu en Toyota is indrukwekkend,
Wys mens net party goed gaan net nie le nie.
Dawie, dis nou daai storie van moenie iemand op sy baadjie takseer nie, in die geval is dit jou pva geverfde lorrie. Agter tussen die pype lyk dit soos in n aeroplane -net gps'se en daai Nigtforce rond die prentjie mooi af. Jakkals hel.
Wraggies ---viva

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Bakkies
Ambessa
Met "Hopefull" vat die drywer sy eie sitplek saam, die dat sy broer sommer `n matras vat.
Dawie,
wie het die monster aanmekaar gesit, is dit jy wat so meganies is?
Lukas

tafjak
Re: Bakkies
DAWIE
Kry jy die Gametrax onder die knie. Hoe lank hou die batterye en wat is die reikafstand van die remote? Groete
Taffie

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Bakkies
Dawie
'n Goeie vriend van my op Albertinia (Marais Pienaar) het ook nog so model. Sy bakwerk het later op geroes toe bou
hy die enjin en ander dele oor in 'n nuwe bakwerk. Nou stoom die oukie weer voort. Lyk my hulle is onvernietigbaar..

Dawie wrote: Oorspronklike model '81 Isuzi C190 4x4
Nog net cab, enjin en geboude bak oorspronklik
Enjin C190 Diesel ....volle 38kw "brute force" oppie flywheel!!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Bakkies
Yes Manne
Daai oorspronklike chasi was die C190 bakkie se swakpunt wat roes aanbetref. Gelukkig kry ek destyds by 'n scrapyard 'n 2.2 4x4 sonder enjin met weggevrotte bakwerk, my mechanic (Josef van Wyk) hier oppie dorp het die ombouing gedoen.
Ambessa net die rugleuning is die scrap 2.2 s'n, hy't nou so 'n ouetehuis kombersie vir 'n seatcover.
Net vir interesantheid my broer het een wat presies so lyk '85? 2.2 4x4 met so 'n bak wat hy 'n 2.5 enjin ingebou het, lig op juice, en genoeg krag vir daai ligte bakkie. (die 2.2D is nogal dors)
Agv van die 2.5 se lae brandstofverbruik sal dit Hopefull se volgende enjin wees, maar hy't eintlik nog min kilo's en daai C190 enjintjies willie sommer breek nie.
Ja3 'n p?l van my het by sy pa se ingineering plek gewerk na skool destyds waar hulle ook 'n C190 gehad het, hy't met mag en mening probeer om die bakkie in sy mur te ry sodat sy pa 'n ander bakkie moet koop maar kon dit nie regkry nie.
D

Die Gametraks werk maklik, die knoppe vat lekker raak, lekker groot screen so jy weet altyd waarmee jy besig is. Ek kon nog nie die batterye deurnag pap werk nie, maar hy charge gou en maklik. Die reikafstand het ek noggie met mening getoets nie maar het al agtergekom hier van 150m af is daar partykeer effe delay op comands (praat onder korreksie). Die batterye loop binne 5 dae vanself af om hulle raklewe te spaar(volgens boekie)
As die klanke eers op jou rekenaar gelaai is, is dit maklik om op of af te laai, jy drop hulle net oor oppie program, MAAR dit moet van Gametraks se server af kom. Ek kon nie mp3's van my rekenaar aflaai op die unit nie, moes eers klanke vir hulle E-mail en toe die oor die internet die Gametraks program update, +-2 ure op broadband (Heinrich s? syne het +15 ure gevat met sy internet) en dan moet jy die units van jou rekenaar af update. As hulle dit uitsort dat mens maklikker jou eie klanke kan opsit sou ek hom aanbeveel, maar as jy nie broadband internet connection het nie gaan jy jou hare uit jou kop uittrek (ek sien jy't so baie)

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
tafjak
Re: Bakkies
Dawie
Ek het nog net Gametraks gesien, nog nie mee gewerk nie en wou maar net by iemand wat daarmee werk. Lekker om remote anders as Foxpro te sien.
So daar is ander opsies.

- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Bakkies
Lekker om die "Sir" weer op die lig te sien.
-
Ambessa
Re: Bakkies
Hallo Dawie
Ambessa
...dit het baie bekend gelyk...Dawie wrote:...hy't nou so 'n ouetehuis kombersie vir 'n seatcover.
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Bakkies
Almal,
'n paar fotos van my "office" wat gebruik word as 'n OP pos vroeg oggend:

groete,
brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Bakkies
Ambessa,

Dawie,
Daarie "paintjob" op jou bakkie is tops. Hoevel litres verf het jy gebruik?
groete,
brits
Het almal van julle so 'n kombersie?Ambessa wrote:...dit het baie bekend gelyk...Dawie wrote:...hy't nou so 'n ouetehuis kombersie vir 'n seatcover.
Dawie,
Daarie "paintjob" op jou bakkie is tops. Hoevel litres verf het jy gebruik?
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Bakkies
Thanks Brits
Ek het 2 liter verf gekry en so 1,5 liter gebruik.
D
Ek het 2 liter verf gekry en so 1,5 liter gebruik.
D
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Bakkies
Britsman
Jy ken seker al jou jakkies by die naam as jy hulle so dophou.
Goeie toerusting in jou kantoor
Freddie

yol bolsun
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Bakkies
Brits
Daai bakkie van jou lyk soos 'n klein klipkoppie, bojane nog nie per ongeluk opgeklim nie?
Lekker "Oscar Pappa".