Bakkies

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkies

Post by Francois Marais »

Dawie

Thanks dat jy deel, altyd lekker om te sien hoe lyk die ander manne se kantore.

Mooi loop
Francois

PS Sal ook later so ietsie van my mouter hier gooi
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bakkies

Post by Freek »

Mooi Dawie,

Daai wapen draer/"sherman tank" van jou lyk sommer tuis in die veld.

Groete
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Bakkies

Post by Louis Kriel »

Dit gaan maar swaar in die Kalahari. My vriend Phillip, se Toyota:

Image

Image
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

TOYOTA = KANNIEDOOD  ;)
LANDY = WILLIEDOOD  ;D

Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Bakkies

Post by Cois »

            COLT-  LANKAL DOOD :o
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bakkies

Post by JACQUES BOTHA »

MAHINDRA...WONNER WANNEER GAAN ONS LYKSKOUING DOEN?

ISUZU LEEF IN VOLLE GLORIE VOORT
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Bakkies

Post by Robert »

Dankie Jacques :'( :'( :'(

Gewonner wanneer ons gaan begrafnis hou ???

'n regte koelie cruiser toesspit met die agente as draers :'(

(of is ek nou u lyn uit of onsmaaklik teenoor ander Mahindra verbruikers)

;) ;) ;)

Robert
Oorwining deur opleiding
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Bakkies

Post by Dawie »

JACQUES wrote: ISUZU LEEF IN VOLLE GLORIE VOORT
JB
Viva Gemak!!!  Viva goeie Brandstofverbruik!!!  Viva!! ;D

Thanks Freek,  JA3 en Francois dat julle my "night officie" so komplimenteer. ;)

Dawie
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Bakkies

Post by boeta »

NISSAN=Want hy kan

Sorry ek val nou heel uit die bus

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Ambessa

Re: Bakkies

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...Hier's my lorrietjie... ...Naam... ...Hopefull... ...Specs...  ...+- 246000km oppie klok
...mooi lorrietjie, maar wat se soort seat is in die cab? Of is dit nie belangrik nie?  ;)

Ambessa
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Bakkies

Post by Janjak »

Daai Isuzu en Toyota is indrukwekkend,
Wys mens net party goed gaan net nie le nie.
Dawie, dis nou daai storie van moenie iemand op sy baadjie takseer nie, in die geval is dit jou pva geverfde lorrie. Agter tussen die pype lyk dit soos in n aeroplane -net gps'se en daai Nigtforce rond die prentjie mooi af. Jakkals hel.

Wraggies ---viva
LMB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm

Re: Bakkies

Post by LMB »

Ambessa

Met "Hopefull" vat die drywer sy eie sitplek saam, die dat sy broer sommer `n matras vat.

Dawie,
wie het die monster aanmekaar gesit, is dit jy wat so meganies is?

Lukas
tafjak

Re: Bakkies

Post by tafjak »

DAWIE

Kry jy die Gametrax onder die knie. Hoe lank hou die batterye en wat is die reikafstand van die remote? Groete

Taffie
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Bakkies

Post by Ja3 »

Dawie

'n Goeie vriend van my op Albertinia (Marais Pienaar) het ook nog so model. Sy bakwerk het later op geroes toe bou
hy die enjin en ander dele oor in 'n nuwe bakwerk. Nou stoom die oukie weer voort. Lyk my hulle is onvernietigbaar..

Ja3
Dawie wrote: Oorspronklike model '81 Isuzi C190 4x4
Nog net cab, enjin en geboude bak oorspronklik
Enjin C190 Diesel ....volle 38kw "brute force" oppie flywheel!!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Bakkies

Post by Dawie »

Yes Manne

Daai oorspronklike chasi was die C190 bakkie se swakpunt wat roes aanbetref.  Gelukkig kry ek destyds by 'n scrapyard 'n 2.2 4x4 sonder enjin met weggevrotte bakwerk,  my mechanic (Josef van Wyk) hier oppie dorp het die ombouing gedoen. 

Ambessa net die rugleuning is die scrap 2.2 s'n,  hy't nou so 'n ouetehuis kombersie vir 'n seatcover. 

Net vir interesantheid my broer het een wat presies so lyk '85? 2.2 4x4 met so 'n bak wat hy 'n 2.5 enjin ingebou het,  lig op juice,  en genoeg krag vir daai ligte bakkie.  (die 2.2D is nogal dors)
Agv van die 2.5 se lae brandstofverbruik  sal dit Hopefull se volgende enjin wees,  maar hy't eintlik nog min kilo's en daai C190 enjintjies willie sommer breek nie. 
Ja3 'n p?l van my het by sy pa se ingineering plek gewerk na skool destyds waar hulle ook 'n C190 gehad het,  hy't met mag en mening probeer om die bakkie in sy mur te ry sodat sy pa 'n ander bakkie moet koop maar kon dit nie regkry nie. 

D
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Bakkies

Post by Dawie »

Taffie

Die Gametraks werk maklik,  die knoppe vat lekker raak,  lekker groot screen so jy weet altyd waarmee jy besig is.  Ek kon nog nie die batterye deurnag pap werk nie,  maar hy charge gou en maklik.  Die reikafstand het ek noggie met mening getoets nie maar het al agtergekom hier van 150m af is daar partykeer effe delay op comands (praat onder korreksie).  Die batterye loop binne 5 dae vanself af om hulle raklewe te spaar(volgens boekie)

As die klanke eers op jou rekenaar gelaai is,  is dit maklik om op of af te laai, jy drop hulle net oor oppie program, MAAR dit moet van Gametraks se server af kom.  Ek kon nie mp3's van my rekenaar aflaai op die unit nie,  moes eers klanke vir hulle E-mail en toe die oor die internet die Gametraks program update,  +-2 ure op broadband (Heinrich s? syne het +15 ure gevat met sy internet) en dan moet jy die units van jou rekenaar af update.  As hulle dit uitsort dat mens maklikker jou eie klanke kan opsit sou ek hom aanbeveel,  maar as jy nie broadband internet connection het nie gaan jy jou hare uit jou kop uittrek (ek sien jy't so baie) ;D

D
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Bakkies

Post by Freddie101 »

Dawie
Mooi uitgerus. hou van jou bakkie se kleur.
freddie
yol bolsun
tafjak

Re: Bakkies

Post by tafjak »

Dawie

Ek het nog net Gametraks gesien, nog nie mee gewerk nie en wou maar net by iemand wat daarmee werk. Lekker om remote anders as Foxpro te sien.
So daar is ander opsies.
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Bakkies

Post by Izak H »

Lekker om die "Sir" weer op die lig te sien.
Ambessa

Re: Bakkies

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...hy't nou so 'n ouetehuis kombersie vir 'n seatcover. 
...dit het baie bekend gelyk...

Ambessa
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Bakkies

Post by britsman »

Almal,
        'n paar fotos van my "office" wat gebruik word as 'n OP pos vroeg oggend:
ImageImageImageImage
 
      groete,
                  brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Bakkies

Post by britsman »

Ambessa,
Ambessa wrote:
Dawie wrote:...hy't nou so 'n ouetehuis kombersie vir 'n seatcover. 
...dit het baie bekend gelyk...
          Het almal van julle so 'n kombersie? ;D

Dawie,
        Daarie "paintjob" op jou bakkie is tops. Hoevel litres verf het jy gebruik?

  groete,
              brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Bakkies

Post by Dawie »

Thanks Brits

Ek het 2 liter verf gekry en so 1,5 liter gebruik.

D
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Bakkies

Post by Freddie101 »

Britsman
Jy ken seker al jou jakkies by die naam as jy hulle so dophou.
Goeie toerusting in jou kantoor
Freddie
yol bolsun
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Bakkies

Post by Dawie »

Brits

Daai bakkie van jou lyk soos 'n klein klipkoppie,  bojane nog nie per ongeluk opgeklim nie? ;)
Lekker "Oscar Pappa".

D
Post Reply