30.06
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
30.06
Hallo manne,
Ek wil biki duidelikheid kry, ek het nou vir my n 3006 gekoop en almal of kom ek se so baie mense het iets te s? oor die geweer... Die kwes storie en al daardie dinge! Die rede vir die 3006 is hoofsaklik omdat ek groot geword het met een en het so n liefde vir hom ontwikkel! En dan ook natuurlik die verkeidenheid wat hy jou bied..!
Nou wil ek weet by julle, wat is die ware storie..?
Ek luister graag!
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 30.06
Kyk wat maak my 30 kwes...
http://jaracal.com/index.php/topic,10733.0.html
Hou op om jou te steur aan nonsens...
Is die selfde geterg tussen bowtech en hoyt as tussen 308 en 3006
http://jaracal.com/index.php/topic,10733.0.html
Hou op om jou te steur aan nonsens...
Is die selfde geterg tussen bowtech en hoyt as tussen 308 en 3006
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 30.06
30 o kwes
kruppel 2
25 nul kwes
300 versapper
kruppel 2 50
308 gradeboog
Maar net name want dit is mos maar soms lekker om mekaar te hap, ken net jou geweer oefen genoeg en gebruik ordentlike amuniesie en alles loop klopdisselboom ek belowe.
ok 308 is dalk nie net n naam nie maar die werklikheid. hahaha

Last edited by BLOK on Tue May 15, 2012 2:27 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: 30.06
Dalk het ek hierdie verkeerd maar ek dink Willem (S&O) het laas gese daar word meer 30-06 ammo verkoop as al die ander jag kalibers saam. Daar is meer 30-06 in die veld so meer bokke word deur hulle gekwes. Die ander probleem gewoonlik is dat die geleentheids jagter ( dalk n bok n jaar) ook gewoonlik n 30-06 koop en ons almal weet wat gebeur as mens nie oef nie. Niks verkerd met die kaliber maar eerder gewoonlik die man agter die geweer. Die kaliber gooi egter baie mooi bulletjies soos die 25-06 
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: 30.06
Eerste keer wat ek hoor van 25 nul kwes, moes seker iemand jaloers gewees het. My pa kon nie eers met myne blou wilde beeste gekwes het terwyl hy harsingskuding gehad het van die vorige aand van die bakie afval.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: 30.06
Nog 'n ding van baie eenmaalperjaarjagters is dat hulle nie altyd ammunisie met die regte koele vir die bok gebruik nie. Die .30-06 se trompsnelheid van 2700fps met 180gr's is te hoog om met vertroue in die bosveld te gebruik met gewone ongebonde loodkerns op groter bokke. Koop die regte koele en jy is reg tot by eland as jy jou kant bring.
O ja, julle het die fluitjiesriet (bynaam) vergeet.
O ja, julle het die fluitjiesriet (bynaam) vergeet.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 30.06
Jy moet maar saam lag...
Ek s? maar net as ek swak skiet kan ek immers die geweer blameer
Maar ja, my nulkwes het ook nou al meer as een keer homself bewys wat akkuraatheid aanbetref
Ek s? maar net as ek swak skiet kan ek immers die geweer blameer
Maar ja, my nulkwes het ook nou al meer as een keer homself bewys wat akkuraatheid aanbetref
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: 30.06
Dankie manne,
ek glo ook nie al daardie nonsens nie en glo ook maar die omdat daar so baie 3006'e in die veld is dat daar net soveel meer gekwes word!
Ek en my vriende het elke byeenkoms n gespottery tussen hoyt en bowtech! Maar daar stry ek dar lekker saam lol!!
Groete
Herman
ek glo ook nie al daardie nonsens nie en glo ook maar die omdat daar so baie 3006'e in die veld is dat daar net soveel meer gekwes word!
Ek en my vriende het elke byeenkoms n gespottery tussen hoyt en bowtech! Maar daar stry ek dar lekker saam lol!!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 30.06
Herman,Herra01 wrote: Dankie manne,
ek glo ook nie al daardie nonsens nie en glo ook maar die omdat daar so baie 3006'e in die veld is dat daar net soveel meer gekwes word!
Ek en my vriende het elke byeenkoms n gespottery tussen hoyt en bowtech! Maar daar stry ek dar lekker saam lol!!
Groete
Herman
Elke jaar voordat ek gaan jag begin ek so maand voor die tyd gereeld skietbaan besoek en kry weer bietjie die nodige dinge ge-offen soos staan / hurk / le / skietstok en bi-pod gebruik tesame met die 'druk' van die sneller en die asemhaling - nadat ek so ent gedraf het - net om die ou pompie bietjie te laat werk soos in die veld jy weet. Ek glo seisoen-jagters wat net 1 of twee keer n jaar jag moet voor die tyd begin prep en oeffen om dinge weer lekker 'geolie' te kry.
Ek het laasnaweek in Dordabis / Leonardville wereld her in SWA gejag met my 30-nul-kwes. Ek het 1 gemsbok en 4 springbokke geskiet met almal 1 skoot. (AFSONDERLIK...DWB
Soos die manne se - 99% van die tyd is dit die man agter die geweer, ken jou geweer, en kies jou koels sorgvuldig - dis wat jou jagsukses bepaal. Ek sal my 30-nul-kwes vir geen ander kaliber ruil nie - ek en sy stap al lank saam en ken mekaar intiem.
Jy het n puik kaliber gekoop wat homself al n honderd jaar lank bewys - leer mekaar ken en jy sal met n smile by elke na-jag kampvuur sit.
Jagtersgroete
Last edited by FHM on Wed May 16, 2012 12:28 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 30.06
Jaaaa DWB - n skerp ou soos jy sal nou wragtig die 'tenses-ding' loop optel ne!
Sorry manne as daar n misverstand blyk te wees - ek het elke bok afsonderlik met n nuwe skoot platgetrek...
Sorry manne as daar n misverstand blyk te wees - ek het elke bok afsonderlik met n nuwe skoot platgetrek...
Last edited by FHM on Wed May 16, 2012 12:26 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 30.06
Ja na so honderd jaar in die veld en die loopgrawe is dit een van die oudste kalibers iets moet reg wees of dalk sommer alles.
Kaliber van die eeu? http://hunting.about.com/od/guns/l/aasttopriflecar.htm
Kaliber van die eeu? http://hunting.about.com/od/guns/l/aasttopriflecar.htm
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Deon Joubert
Re: 30.06
Soos Gerhard se, Moet jou nie aan strooi steur nie. Dis nie die geweer wat kwes nie dis die skut. En ek dink inelk geval al die benamings wat die ouens die goed gee is maar in my oogpunt jaloesie want hy het nie een nie.
Jy kan met n 416 ook kwes !
Jy kan met n 416 ook kwes !
Last edited by Deon Joubert on Fri May 18, 2012 9:44 am, edited 1 time in total.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: 30.06
Eeendag so tussen 1000-1500 verskillende doppe gaan afhaal by n ou ph wat in Zim gejag het (het daai tyd doppe verkoop om vir my studies te betaal). So begin praat hom dadelik vertel van my oupa se eerste bok wat n buffel koei was met n 303 wat hy aangesien eht vir n bw bul. hom toe gevra oor kaliber vir groot wild en sy woorde aan my was hy sal eerder n jagter guide wat n 9.3 goed kan skiet inplaas van n man met n 700 NE wat bang is vir die geweer. Op die einde van die dag is dit die man agter die geweer...
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U