Nuwe aansluitings
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Gert baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
zak
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dag almal op die forum. My naam is Zak. Ek volg die forum al 'n hele tydjie en geniet dit baie. Ek het daar in die Suid Vrystaat met Dorpers deeltyds met dorpers geboer maar tussen die jakkalse, rooikatte, twee bene, veldbrande en kloon 13 is dit nie meer die moeite werd nie en op my ouderdom wil jy nie meer sukkel nie. Nou geniet ek maar net die veld en jag, want nou het ek weer tyd daarvoor. Maar die veld is so mooi die jaar, jy raak sommer weer lus!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Zak Gert en ander nuwe manne
Baie welkom hier, geniet dit saam ons
Groetnis
Marc
Baie welkom hier, geniet dit saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Zak, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Last edited by visstok on Wed May 09, 2012 5:56 pm, edited 1 time in total.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- NUNAB
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm
Re: Nuwe aansluitings
middag Boere.
Corne hier(NUNAB). voel al klaar welkom en deurmekaar as ek al die intresante stories van die manne lees. is maar nuut in die jag en besit n dertig drie roer, lol. 303.
sien uit na al die stories vorentoe.
dankie.

Die lewe is n lied!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Corne, hoop jy geniet dit baie hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag,
Ek is al vir 'n geruime tyd 'n "roofkyker" hier op die forum en het vandag besluit om te registreer. Het via google op die forum af gekom opsoek na inligting oor knaldempers en sederdien lees ek gereeld wat al die slim manne te se het.
Ek is 'n biltong jagter wat met 'n kaliber jag wat ek al agter gekom het op hierdie forum negatiewe kommentaar oplewer - 308.
Ben

Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwe manne.
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Ben, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Nuwe aansluitings
hallo manne<ek is johan,johans op die forum.lees al lank op die forum maar het nou na baie gesukkel geregistreer,rekenaar skills is nie so lekker.ek boer tussen bloem en smithfield,jakkalse die kant is slim.waardeer al die mense wat jakkalse jag<al boer hulle nie want elkeen minder is n lam of 2 minder wat gevang word
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Johan, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
GK
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu May 17, 2012 8:32 am
Re: Nuwe aansluitings
More Jaracal-manne
My naam is Grant Krige en ek boer in die Aberdeen-distrik in die Oos-Kaap. Gaan ook in die volgende tydjie begin jakkalse jag hier by my op die plaas en sien uit daarna om hier by julle manne te leer.
Groete
Grant

driesman
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed May 16, 2012 4:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
More Mede jagter vriende.
Ek gister aan gesluit en is baie opgewonde om raad te kry vir al die vrae wat ek het. My naam is Andries Ferreira bly op Upington en jag in die Kalahari elke jaar.
Ek hou van die buite lewe en die natuur lewe. Ek is werk saam by Oranjerivier Tenkers is reg ja ons ry al die wyn die land vol .
Dankie vir die voorreg om te kan jag.
Groetnis.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Manne
Aan al die nuwe intekenare, hartluk welkom! Maak julle lekker tuis en moet nie bang wees om ietsie te skryf nie. Julle sal sommer gou sien dit is maar net n groot vuurtjie waarby ons almal sit en klets! Geniet julleself gate uit!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Nuwe aansluitings
Dagse almal, lees n ruk lank die forum al... Vind dit baie interessant.
Dankie vir die werk wat julle manne/ooms hier doen!!
Sien ons word uitgetrap as ons nie behoorlik onsself voorstel nie...
So ek kom van Pretoria omgewing. Is n geweer sowel as boogjagter, en geniet die buite lewe verskriklik!!
As hier n paar aksies gereel moet word vir die jongeres(21 en jonger) praat gerus, sal help waar ek kan!!
Groete
Manie Potgieter
Dankie vir die werk wat julle manne/ooms hier doen!!
Sien ons word uitgetrap as ons nie behoorlik onsself voorstel nie...
As hier n paar aksies gereel moet word vir die jongeres(21 en jonger) praat gerus, sal help waar ek kan!!
Groete
Manie Potgieter
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe aansluitings
Weereeens welkom aan die nuwelinge ek vertrou dat julle dit net soveel soos ek sal geniet om hier rond te krap te leer en deel te neem.
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwe manne
Glo julle gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Sien die nuwe troepe kom nou teen 'n lekker stywe passie aan
Groetnis
Marc
Glo julle gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Sien die nuwe troepe kom nou teen 'n lekker stywe passie aan
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Myke
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun May 20, 2012 7:52 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi daar almal
My naam is Maryke Jansen; baie lief vir die bos en jag nou al 'n paar jaar saam met my pa as 'PH' (ja, hy is ook op die forum). Hierdie was die eerste jaar wat ek alleen saam met 'n PH gejag het op 'n baie lekker plaas in die Kalahari.
Ek het begin jag met my pa se 6mm en het toe vir my 'n 7 x 57 Mauser laat custom build, waarop ek baie trots is. Met my pa se hulp, herlaai ons ook self my patrone.
Ek het al vlakvark en rooibokke gejag en my volgende mikpunt is 'n koedoe. Elke geleentheid is 'n wonderlike leerervaring.
En as ek in die proses die manne ore kan aansit - soveel te beter!
Glo ek sal baie leer op die forum!

7 x 57 Classic Mauser M98
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Myke
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo en Welkom Maryke
Dit is verblydend om te sien dat die dames ook ' n liefde vir jag en wapens het asook aan die forums deelneem.
Groete
Ferdi
Dit is verblydend om te sien dat die dames ook ' n liefde vir jag en wapens het asook aan die forums deelneem.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Myke kind, hoop jy geniet dit. Luister maar wat die manne se, die meeste praat nie nonsies nie
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi en baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- webwolf50
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue May 15, 2012 8:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Almal
Ek is ook nuut - die forum is aanbeveel deur een van julle manne - ek geniet dit baie, lees lekker.
My naam is Johann - ook bekend as Oosie
Van Pretoria
Geniet jag en jag verwante aktiviteite
Paar roere aangeskaf - hou ook van die lang afstand skiet, leer baie hier - wel gedaan met die forum, dis puik.

Oosie
H&K .45 USP Compact
Taurus .357
CZ 375 H&H
Howa .308
Accuracy Intl Ax .338 LapMag.
Beretta Silver Pigeon 2 Sporting - In wording
Blou Bul
H&K .45 USP Compact
Taurus .357
CZ 375 H&H
Howa .308
Accuracy Intl Ax .338 LapMag.
Beretta Silver Pigeon 2 Sporting - In wording
Blou Bul