Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Gert baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
zak
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 26, 2012 9:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by zak »

Dag almal op die forum. My naam is Zak. Ek volg die forum al 'n hele tydjie en geniet dit baie. Ek het daar in die Suid Vrystaat met  Dorpers deeltyds met dorpers geboer maar tussen die jakkalse, rooikatte, twee bene, veldbrande en kloon 13 is dit nie meer die moeite werd nie en op my ouderdom wil jy nie meer sukkel nie. Nou geniet ek maar net die veld en jag, want nou het ek weer tyd daarvoor. Maar die veld is so mooi die jaar, jy raak sommer weer lus!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Zak Gert en ander nuwe manne

Baie welkom hier, geniet dit saam ons ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Zak, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Last edited by visstok on Wed May 09, 2012 5:56 pm, edited 1 time in total.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
NUNAB
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by NUNAB »

middag Boere.
Corne hier(NUNAB). voel al klaar welkom en deurmekaar as ek al die intresante stories van die manne lees. is maar nuut in die jag en besit n dertig drie roer, lol. 303.
sien uit na al die stories vorentoe.
dankie.
Die lewe is n lied!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Corne, hoop jy geniet dit baie hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BenG »

Goeiedag,


Ek is al vir 'n geruime tyd 'n "roofkyker" hier op die forum en het vandag besluit om te registreer. Het via google op die forum af gekom opsoek na inligting oor knaldempers en sederdien lees ek gereeld wat al die slim manne te se het.

Ek is 'n biltong jagter wat met 'n kaliber jag wat ek al agter gekom het op hierdie forum negatiewe kommentaar oplewer - 308.  :)

Ben
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwe manne.

Geniet dit hier saam ons  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Ben, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by johans »

hallo manne<ek is johan,johans op die forum.lees al lank op die forum maar het nou na baie gesukkel geregistreer,rekenaar skills is nie so lekker.ek boer tussen bloem en smithfield,jakkalse die kant is slim.waardeer al die mense wat jakkalse jag<al boer hulle nie want elkeen minder is n lam of 2 minder wat gevang word
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Johan, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
GK
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu May 17, 2012 8:32 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by GK »

More Jaracal-manne
My naam is Grant Krige en ek boer in die Aberdeen-distrik in die Oos-Kaap. Gaan ook in die volgende tydjie begin jakkalse jag hier by my op die plaas en sien uit daarna om hier by julle manne te leer.
Groete
Grant
driesman
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed May 16, 2012 4:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by driesman »

More Mede jagter vriende.

Ek gister aan gesluit en is baie opgewonde om raad te kry vir al die vrae wat ek het. My naam is Andries Ferreira bly op Upington en jag in die Kalahari elke jaar.
Ek hou van die buite lewe en die natuur lewe. Ek is werk saam by Oranjerivier Tenkers is reg ja ons ry al die wyn die land vol .

Dankie vir die voorreg om te kan jag.

Groetnis.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Aan al die nuwe intekenare, hartluk welkom! Maak julle lekker tuis en moet nie bang wees om ietsie te skryf nie. Julle sal sommer gou sien dit is maar net n groot vuurtjie waarby ons almal sit en klets! Geniet julleself gate uit!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BoogJagter111p »

Dagse almal, lees n ruk lank die forum al... Vind dit baie interessant.
Dankie vir die werk wat julle manne/ooms hier doen!!

Sien ons word uitgetrap as ons nie behoorlik onsself voorstel nie...  ;D So ek kom van Pretoria omgewing. Is n geweer sowel as boogjagter, en geniet die buite lewe verskriklik!!
As hier n paar aksies gereel moet word vir die jongeres(21 en jonger) praat gerus, sal help waar ek kan!!

Groete
Manie Potgieter
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ferdi »

Weereeens welkom aan die nuwelinge ek vertrou dat julle dit net soveel soos ek sal geniet om hier rond te krap te leer en deel te neem.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom al die nuwe manne

Glo julle gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam  ;)

Sien die nuwe troepe kom nou teen 'n lekker stywe passie aan  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Myke
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sun May 20, 2012 7:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Myke »

Hi daar almal

My naam is Maryke Jansen; baie lief vir die bos en jag nou al 'n paar jaar saam met my pa as 'PH' (ja, hy is ook op die forum).  Hierdie was die eerste jaar wat ek alleen saam met 'n PH gejag het op 'n baie lekker plaas in die Kalahari.

Ek het begin jag met my pa se 6mm en het toe vir my 'n 7 x 57 Mauser laat custom build, waarop ek baie trots is. Met my pa se hulp, herlaai ons ook self my patrone.

Ek het al vlakvark en rooibokke gejag en my volgende mikpunt is 'n koedoe.  Elke geleentheid is 'n wonderlike leerervaring.

En as ek in die proses die manne ore kan aansit - soveel te beter!  :P

Glo ek sal baie leer op die forum!
7 x 57 Classic Mauser M98
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom Myke

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ferdi »

Hallo en Welkom Maryke

Dit is verblydend om te sien dat die dames ook ' n liefde vir jag en wapens het asook aan die forums deelneem.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by GERT vd M »

Dagse Myke kind, hoop jy geniet dit. Luister maar wat die manne se, die meeste praat nie nonsies nie
                        Groetnis
                          Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Hi en baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
webwolf50
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue May 15, 2012 8:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by webwolf50 »

Hallo Almal

Ek is ook nuut - die forum is aanbeveel deur een van julle manne - ek geniet dit baie, lees lekker.

My naam is Johann - ook bekend as Oosie
Van Pretoria
Geniet jag en jag verwante aktiviteite
Paar roere aangeskaf - hou ook van die lang afstand skiet, leer baie hier - wel gedaan met die forum, dis puik.

Groetnis
Oosie
H&K .45 USP Compact
Taurus .357
CZ 375 H&H
Howa .308
Accuracy Intl Ax .338 LapMag.
Beretta Silver Pigeon 2 Sporting - In wording
Blou Bul
Post Reply