Die enigste pyne is dat met Somchem se kruite 'n 7mm Rem Mag 'n kruitvreter is om 100-200 vps te wen op die 7x64 (Meer as 10%). Ek dink nie vir algemene skiet tot op 300m is dit 'n groot wins nie (1 of 2 duim ho?r). Terugslag is 'n groot faktor by akkuraat skiet. My 7x64 is baie makker as 'n 30-06. Kennis van jou koe?ltrajek is beter as om met groter oemf die sake wil regstel. Ek begin al meer verstaan hoekom die standaard kalibers (308, 30-06, 270, 7x57 ens ) so gewild geword het. Minder terugslag, ammunisie is maklik om te kry, gewere is ligter, genoeg doodmaakvermo? en akkurater skootplasing.Geno wrote: Ek sou kyk na een van die 7mm Magnums om die .375 aan te vul.
Jy kan 'n 7mm RUM / WSM of Rem Mag stadiger maak om saam 'n 7x64 te skiet, maar 'n 7x64 sal nooit saam die magnums kan hol nie!
Groete,
Eugene
Volgende jag geweer
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende jag geweer
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Volgende jag geweer
3 - poot, ek stem 100% saam. Ek het al te veel Magnum manne gesien wat swak maniere aangeleer het as die skoot afgedruk moet word.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Volgende jag geweer
As die man klaar 'n .375 het sal die warm 7's mos nie pla nie?
Met 'n knaldemper op is die magnums makker as 'n .25-06
Met 'n knaldemper op is die magnums makker as 'n .25-06
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende jag geweer
Ek is 'n jagter. 'n Knaldemper is 'n wonderlike ding vir julle wat wild oes en ongediertes skiet. Dit laat jou baie akkuraat skiet omdat dit die terugslag baie verminder - MAAR- 'n geweer met 'n knaldemper voel soos 'n 16 pond gholfstok. Geen balans nie. Om vinnig te kan skiet moet jy darem kan beweeg. Ek het juis vir my die Ruger No. 1 aangekoop omdat dit so kort is en gepas is vir die bosveld. En moet nou nie moffieproppe (muzzle break) ook begin voorhou nie. Ek is reeds doof genoeg.Geno wrote: As die man klaar 'n .375 het sal die warm 7's mos nie pla nie?
Met 'n knaldemper op is die magnums makker as 'n .25-06
Ken liewers jou trajek as om met ekstra oemf te wil kompenseer. Jy bly stil oor die ekstra 10-15% kruit wat jy brand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Volgende jag geweer
Hoor-Hoor!
-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Re: Volgende jag geweer
Miskien nie baie bekend nie maar ek maak my reg vir nog een wapen 45-70 Lever aksie.
Die nuwes kom nou uit met 6 skote en bied al die woema sonder die terugslag van .375, 416, ens.
Die akkuraatheid en gerief van hierdie wapens is ongelooflik en ammunisie is nie 'n probleem nie.
Teen R9000 is dit baie slaankrag per rand.
Sterkte
Die nuwes kom nou uit met 6 skote en bied al die woema sonder die terugslag van .375, 416, ens.
Die akkuraatheid en gerief van hierdie wapens is ongelooflik en ammunisie is nie 'n probleem nie.
Teen R9000 is dit baie slaankrag per rand.
Sterkte
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende jag geweer
Sal lekker in bos werk. Het al met een geskiet en weens sy liggewig praat hy aan beide kante.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Volgende jag geweer
ai. ek het nou vir die eerste keer die topic gelees en dit werklik geniet om te sien hoe die manne se smake verskil en die lekker redes wat elke man gee. my 2c lyk soos volg: as ek n 375 ruger het( iets wat ek wel beplan om ook te koop, ek is n 375H&H fan, maar die ruger se stats is eenvoudig net te goed) dan sal ek my volgende geweer plaas net onder die 30 kaliber. aangesien die 375 ruger meeste van die 30 kalibers se werk kan doen. ek wil ook nie n te klein kaliber koop nie want dit sal weer oor n paar jaar my derde geweer se plek wees. so dit los my met n tipe middelslag kaliber. so te se n 25-06 as min en van die 7mm mag's as maks. daar iewers sal ek vir my n geweer wil soek. dit sal nie maklik wees nie want in daardie bracket is n klompie deftige kalibers soos die 7mmSTW en 7 RUM ens ens.
persoonlik sal ek nie n 7mm rem mag koop nie want dan kan jy netsowel n 300wmag koop. wat opsigself nie n probleem is nie, maar nou is dit nie meer n 7mm nie. iets soos die 280win is natuurlik bo-baas by die langafstand skuts en die 7x57(veral die AI weergawe) is net so uitstekend. dan is daar natuurlik die 7mm -08 wat besonder akuraat is. ek voel maar net sy petrol raak te gou op. 257 whetherby en die 257 whetherby mag is natuurlik iets vreeslik, maar as spoed jou ding is dan is dit die roette om te gaan.
my eie keuse sal wees tussen 7x64 en die 270. ek het reeds vir my vrou n 270 gekoop en dus sal ek seker vir myself die 7x64 koop.
terloops oorlede Dr Lucas Potgieter het gese as hy net 3 gewere mag he sal die 7x64 een van hulle wees.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
More Almal,
Dankie vir al die pragtige idees wat almal hier neergeskryf het ek moet saamstem dat ek gan kyk na 270 of 7x64 of miskien 280 vir die volgende geweer,mar het bsluit dit gan definitief nie by 2 gewere bly nie.

SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Volgende jag geweer
Stem saam met die 270
Bowtech Destroyer 340
9mm P07 Gen 2
.22 Mauser | .243 Win | 6.5 Grendel | 6.5 PRC | 7mm Rem Mag | 300 PRC | .303 MK2 No.4 | 338 Win Mag
.375 H&H | 450 Rigby
9mm P07 Gen 2
.22 Mauser | .243 Win | 6.5 Grendel | 6.5 PRC | 7mm Rem Mag | 300 PRC | .303 MK2 No.4 | 338 Win Mag
.375 H&H | 450 Rigby
-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Re: Volgende jag geweer
En net toe ek reg was om 'n 45-70 te kry fluit 'n voeltjie dat daar verskeie probleme met die aksie is na so 50 skote.
Ek het probeer kyk of ek meer informasie kan bekom maar daar is net geen klagtes oor die lever-aksie nie en net lof vir die 1895 modelle, veral natuurlik in die VSA. Hulle het natuurlik nie ons beperkinge met wapen lisensies nie so 'n moeilike roer kan maar 'n bietjie rus en 'n ander een aangeskaf word vir $1100.
As enigiemand ervaring het met die 45-70 of 45-90 na so 'n bietjie werkverrigting sal ek graag wil hoor wat die probleme is.
Alternatief sal ek ook maar eerder na 'n .375 moet kyk. Het al oor die laaste 12 jaar alles van BWB, Kudu en kleiner platgetrek met my .303 wat ek 'n volle R50 voor moes betaal en toe omgeskakel het na 'n sportiewe geweer met die oorspronklike hout.
Die .303 was splinter nuut en het 'n BWB en Gemsbok op 180 meter platgetrek met Winchester en Remmington 180gr ammunisie (beste vir my roer).
Groete

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Volgende jag geweer
+1...... Dis die roete wat ek gegaan het.Cornelius wrote: Stem saam met die 270
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Volgende jag geweer
Het jy kinders wat wil leer skiet?
.243 - as jy silencer opsit kan hulle vroeg met hom skiet ook.
.243 - as jy silencer opsit kan hulle vroeg met hom skiet ook.
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1