Volgende jag geweer
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Volgende jag geweer
More almal,
Ek weet ek gan baie verskillende antwoorde kry,mar dit is wat ek soek.
Ek het klaar 'n .375 Ruger so wat sal julle voorstel vir my volgende roer om die "ultimate" twee geweer jag arsenaal voledig te maak.
Lekker dag
Philip

SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
-
immelmanw
Re: Volgende jag geweer
Jy kan alles met die 375 ruger doen wat jy met n 30-06 kan doen, ek stel dus n 243/6mm voor.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Volgende jag geweer
243 / 270
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Volgende jag geweer
Cap gun!! Jy het nie n lisensie nodig nie!!!!!!!!!!! 
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
Ludwig,
Die 280 Rem waarvan jy praat,word hulle custom gemaak of kry jy fabrieks gewere ook
Philip
Die 280 Rem waarvan jy praat,word hulle custom gemaak of kry jy fabrieks gewere ook
Philip
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende jag geweer
Kyk onder aan my post en jy sal weet hoekom ek die 7x64 promoveer. Bykans identiese ballistiek aan 280 Rem. Ammunisie word plaaslik gemaak. Europese geweermakers het 'n groot verskeidenheid gewere. Die metriese mates is so maklik - doplengte 64mm en max COL = 84mm. Min terugslag vir die werkverrigting wat jy kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Volgende jag geweer
Of 'n RERIGE 7mm, naamlik 270.... 
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende jag geweer
Onwettige plasing. dit is nie wat die Yanks dit noem nie. Skiet asb met oupa se geweer - 7x57..30-06 wrote: Of 'n RERIGE 7mm, naamlik 270....![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Volgende jag geweer
Ek sou ook vir n .243 of 260 Rem gegaan het. As jy eers die klein goeters geskiet het wat baie akkuraat is, skiet jy moeilik weer met die grotes
Last edited by Piet Breedt on Fri Apr 27, 2012 8:49 pm, edited 1 time in total.
-
jacques777
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Feb 09, 2012 5:30 pm
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
Dankie almal,
Dit wil vir my voorkom of die 7x64 net die medisyne is om my .375 minder alleen te lat voel.
Gan sommer more bietjie rond shop.
Lekker aand
Philip
Dit wil vir my voorkom of die 7x64 net die medisyne is om my .375 minder alleen te lat voel.
Gan sommer more bietjie rond shop.
Lekker aand
Philip
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
-
immelmanw
Re: Volgende jag geweer
Great, Phillip, waarmee gaan jy dan springbokke, blesbokke, ribokke ens skiet? Met die 7x64?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Volgende jag geweer
My gevoel is dat elke jagter ten minste 3 x gewere moet h?.
Groot: Jou .375 Ruger (groot wild)
Medium: 7 x 64 as jy wil (medium grote wild en bosveld jag)
Klein: .243 of .22 250 of 260 Rem of .223 of enige van die kleiner kalibers wat jou fancy .222 of .204 Ruger ens (kleiner wildsoorte en vlakte jag)
So as jy nou die 7 x 64 koop, kort jy nog net die kleintjie ook.
Groot: Jou .375 Ruger (groot wild)
Medium: 7 x 64 as jy wil (medium grote wild en bosveld jag)
Klein: .243 of .22 250 of 260 Rem of .223 of enige van die kleiner kalibers wat jou fancy .222 of .204 Ruger ens (kleiner wildsoorte en vlakte jag)
So as jy nou die 7 x 64 koop, kort jy nog net die kleintjie ook.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende jag geweer
En jy hoef nie by 3 te bly nie. Die jare stap aan en so vul 'n man maar aan soos dit jou sak en lus pas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
Hallo Almal,
Ek het vandag bietjie by S&O hier in Pretoria 'n draai gan maak en bietjie rond gekyk.
Eintlik jik my gat mar net so sal bietjie wag sodat ek 'n nagevorsde bsluit kan neem en nie net gat oor kop 'n ding koop nie,die drie geweer idee lyk ook na 'n beter idee.
Sal mar bietjie geduld beoefen vir nou.
Lekker dag
Philip
Ek het vandag bietjie by S&O hier in Pretoria 'n draai gan maak en bietjie rond gekyk.
Eintlik jik my gat mar net so sal bietjie wag sodat ek 'n nagevorsde bsluit kan neem en nie net gat oor kop 'n ding koop nie,die drie geweer idee lyk ook na 'n beter idee.
Sal mar bietjie geduld beoefen vir nou.
Lekker dag
Philip
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Volgende jag geweer
Ek stem saam met Piet, 'n jagter het 3 jaggewere nodig. Oor die kalibers sal daar altyd debat wees. Dan nog 'n .22, 12 boor pompaksie en 12 boor dubbelloop. 'N hefboomaksie vir speel en 3 handwapens. En net vir die lekker, 'n mase roer 458 of so!
Dis hoe dit hoort, maar meeste van ons sal maks 4 lisensies kry!!!
Lekker Droom
Jacques
Dis hoe dit hoort, maar meeste van ons sal maks 4 lisensies kry!!!
Lekker Droom
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
Jacquesb:
Jou post is soos musiek in 'n man se ore.
Ek jik nou alweeer van voor af.
Jou post is soos musiek in 'n man se ore.
Ek jik nou alweeer van voor af.
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Volgende jag geweer
6.5mmx55mm sweedse mauser, 100gr - 160gr koeels
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
immelmanw
Re: Volgende jag geweer
Nou praat jy.........Swys14 wrote: 6.5mmx55mm sweedse mauser, 100gr - 160gr koeels
Ek het nog ie so een nie maar glo dir is die kaliber.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Volgende jag geweer
immelmanw wrote:Nou praat jy.........Swys14 wrote: 6.5mmx55mm sweedse mauser, 100gr - 160gr koeels
Ek het nog ie so een nie maar glo dir is die kaliber.
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
Ag nee man,ek het geweet ek gan baie antwoorde kry mar nou maak julle my deurmekaar,lyk dit nou vir my of ek 'n paar nuwe roere gan aanskaf en meer as een aand saam die honde slaap omdat mammie nie altyd verstaan wat 'n man MOET he nie.
Last edited by Philip De Bruyn(MFWIC) on Sun Apr 29, 2012 7:18 pm, edited 1 time in total.
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Volgende jag geweer
Ek het die 6.5 en jy het die 375. Ek het hoeka Saterdag na die Howa
gestaan en kyk by Camdix.....mmmmm. Watse kombers gebruik jy in jou
honde hok....
gestaan en kyk by Camdix.....mmmmm. Watse kombers gebruik jy in jou
honde hok....
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Volgende jag geweer
Ek moes al 'n "electric" kombers aanskaf vir die honde hok en hom so bietjie vergroot ook (ek is nie 'n klein outjie nie)he he he.
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Volgende jag geweer
Ek sou kyk na een van die 7mm Magnums om die .375 aan te vul.
Jy kan 'n 7mm RUM / WSM of Rem Mag stadiger maak om saam 'n 7x64 te skiet, maar 'n 7x64 sal nooit saam die magnums kan hol nie!
Groete,
Eugene
Jy kan 'n 7mm RUM / WSM of Rem Mag stadiger maak om saam 'n 7x64 te skiet, maar 'n 7x64 sal nooit saam die magnums kan hol nie!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!