Sightron- winskoop of nie?

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Arnold »

Ek kan nie komentaar lewer oor die optiese kwaliteit nie maar die Sightron het vir my die target turrest as opsie gebied asook 'n reticle waarin ek belang gestel het.

Deur die Vortex scopes wat ek al gekyk het was die optiese kwaliteit baie goed maar mens sal hulle langs mekaar moet vergelyk om regtig te kan s
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Beretta »

Manne
Wat kos die Sightron lll scopes of het ek dit gemis
Beretta
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Beretta »

Ludwig
As ek mag vra wat het jy betaal vir joune en wat en waar het jy hom gekoop
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Beretta »

Ludwig
Ek kan 2 kry teen 8500.00 is dit n goeie prys of nie
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by WillemS »

Oom Beretta

War kry jy hulle? Ek kon nie n 8-32 kry nie, het nou maar die 6-24 gekoop :-\ Daar is op die oomblik niks by Nick Yale nie, of so het hulle my gese?

Willem
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Beretta »

Ludwi
Die prys is vir elk dieselfde as joune
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Beretta »

Willem
Wat het jy betaal
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by WillemS »

Oom Beretta

Myne is die 1 met die target turrets en het R6760 betaal. Daai is nie n slegte prys vir daai 2 nie! Is nou half spyt ek het klaar myne gekoop!

Willem
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Machann »

Manne, kyk ook vir n scope op die oomblik vir my 338 solank. Ek gister na die NF gaan kyk maar al wil ek hoe graag gaan my budget vir die heidige oomblik nie daar by kom nie. Sal hulle manne die Siii op n 338 skiet en gaan hy werk?
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Machann »

Dankie Ludwig. Maak darem vir een minder kopseer. Sal maar spaar vir daai NF vir eendag. Wie hier in PTA stock die scopes? Sal graag na die kruishare wil kyk.
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Machann »

Net bang daai een of twee skote laat my ook besluit op n 284 en dan het ek nie werk vir die nuwe aksie nie ;) dankie Ludwig, sal graag op stadium deur hom kyk en ok voel hoe sit daai Mc.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3650
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Fanta300 »

DirtyOldsix wrote:Ek het 'n Sightron Sii Big Sky (3.5-10x42) gekoop om te sien of dit moontlik is om scopes op EBay te koop.  Op daai stadium het niemand die Sightrons geken nie en ek kon hom nie verkoop kry nie.  Mount hom toe maar op my .303 en wat 'n verassing. Hy hou sy zero perfek en die beeld is amper so mooi soos my VX3 s'n.
Ek weet hierdie is 'n ou post, maar ek het onlangs probeer om scopes op E-Bay te koop maar hulle se ek moet eers by een of ander staats dept in VSA toestemming kry. Het iemand anders ondervinding hiermee.

Fantie
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Louis Kriel »

Fanta300 wrote:
DirtyOldsix wrote:Ek het 'n Sightron Sii Big Sky (3.5-10x42) gekoop om te sien of dit moontlik is om scopes op EBay te koop.  Op daai stadium het niemand die Sightrons geken nie en ek kon hom nie verkoop kry nie.  Mount hom toe maar op my .303 en wat 'n verassing. Hy hou sy zero perfek en die beeld is amper so mooi soos my VX3 s'n.
Ek weet hierdie is 'n ou post, maar ek het onlangs probeer om scopes op E-Bay te koop maar hulle se ek moet eers by een of ander staats dept in VSA toestemming kry. Het iemand anders ondervinding hiermee.

Fantie
My suster bly in Tallahasee in Amerika. EBay het dit na haar adres gepos toe stuur sy dit vir my aan.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3650
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Fanta300 »

Wens ek het 'n suster (of broer) in Amerika gehad. Sou baie goed dan baie goedkoper kon kry. ;)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Marc »

Ek het 'n Leupold deur The Optic Zone gekoop en het dieselfde storie gehad. Blykbaar het dit te doen met "military grade" teleskope ??? Gelukkig het die manne namens my 'n uitvoer permit gereël en dit het my niks ekstra gekos nie, net drie weke se langer wag vir aflewering :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Louis Kriel »

Marc wrote:Ek het 'n Leupold deur The Optic Zone gekoop en het dieselfde storie gehad. Blykbaar het dit te doen met "military grade" teleskope ??? Gelukkig het die manne namens my 'n uitvoer permit gereël en dit het my niks ekstra gekos nie, net drie weke se langer wag vir aflewering :(
Jy's heeltemal reg oor die "military grade" storie. Scopes met mildot reticle val ook daaronder is is n geneuk om hier te kry.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3650
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Sightron- winskoop of nie?

Post by Fanta300 »

Wat was die posgeld? Moes jy invoer belasting betaal?
Post Reply