Sightron- winskoop of nie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Ek kan nie komentaar lewer oor die optiese kwaliteit nie maar die Sightron het vir my die target turrest as opsie gebied asook 'n reticle waarin ek belang gestel het.
Deur die Vortex scopes wat ek al gekyk het was die optiese kwaliteit baie goed maar mens sal hulle langs mekaar moet vergelyk om regtig te kan s
Deur die Vortex scopes wat ek al gekyk het was die optiese kwaliteit baie goed maar mens sal hulle langs mekaar moet vergelyk om regtig te kan s
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Manne
Wat kos die Sightron lll scopes of het ek dit gemis
Beretta
Wat kos die Sightron lll scopes of het ek dit gemis
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Ludwig
As ek mag vra wat het jy betaal vir joune en wat en waar het jy hom gekoop
As ek mag vra wat het jy betaal vir joune en wat en waar het jy hom gekoop
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Ludwig
Ek kan 2 kry teen 8500.00 is dit n goeie prys of nie
Ek kan 2 kry teen 8500.00 is dit n goeie prys of nie
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Oom Beretta
War kry jy hulle? Ek kon nie n 8-32 kry nie, het nou maar die 6-24 gekoop
Daar is op die oomblik niks by Nick Yale nie, of so het hulle my gese?
Willem
War kry jy hulle? Ek kon nie n 8-32 kry nie, het nou maar die 6-24 gekoop
Willem
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Ludwi
Die prys is vir elk dieselfde as joune
Die prys is vir elk dieselfde as joune
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Willem
Wat het jy betaal
Wat het jy betaal
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Oom Beretta
Myne is die 1 met die target turrets en het R6760 betaal. Daai is nie n slegte prys vir daai 2 nie! Is nou half spyt ek het klaar myne gekoop!
Willem
Myne is die 1 met die target turrets en het R6760 betaal. Daai is nie n slegte prys vir daai 2 nie! Is nou half spyt ek het klaar myne gekoop!
Willem
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Manne, kyk ook vir n scope op die oomblik vir my 338 solank. Ek gister na die NF gaan kyk maar al wil ek hoe graag gaan my budget vir die heidige oomblik nie daar by kom nie. Sal hulle manne die Siii op n 338 skiet en gaan hy werk?
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Dankie Ludwig. Maak darem vir een minder kopseer. Sal maar spaar vir daai NF vir eendag. Wie hier in PTA stock die scopes? Sal graag na die kruishare wil kyk.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Net bang daai een of twee skote laat my ook besluit op n 284 en dan het ek nie werk vir die nuwe aksie nie
dankie Ludwig, sal graag op stadium deur hom kyk en ok voel hoe sit daai Mc.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Ek weet hierdie is 'n ou post, maar ek het onlangs probeer om scopes op E-Bay te koop maar hulle se ek moet eers by een of ander staats dept in VSA toestemming kry. Het iemand anders ondervinding hiermee.DirtyOldsix wrote:Ek het 'n Sightron Sii Big Sky (3.5-10x42) gekoop om te sien of dit moontlik is om scopes op EBay te koop. Op daai stadium het niemand die Sightrons geken nie en ek kon hom nie verkoop kry nie. Mount hom toe maar op my .303 en wat 'n verassing. Hy hou sy zero perfek en die beeld is amper so mooi soos my VX3 s'n.
Fantie
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
My suster bly in Tallahasee in Amerika. EBay het dit na haar adres gepos toe stuur sy dit vir my aan.Fanta300 wrote:Ek weet hierdie is 'n ou post, maar ek het onlangs probeer om scopes op E-Bay te koop maar hulle se ek moet eers by een of ander staats dept in VSA toestemming kry. Het iemand anders ondervinding hiermee.DirtyOldsix wrote:Ek het 'n Sightron Sii Big Sky (3.5-10x42) gekoop om te sien of dit moontlik is om scopes op EBay te koop. Op daai stadium het niemand die Sightrons geken nie en ek kon hom nie verkoop kry nie. Mount hom toe maar op my .303 en wat 'n verassing. Hy hou sy zero perfek en die beeld is amper so mooi soos my VX3 s'n.
Fantie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Wens ek het 'n suster (of broer) in Amerika gehad. Sou baie goed dan baie goedkoper kon kry. 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Ek het 'n Leupold deur The Optic Zone gekoop en het dieselfde storie gehad. Blykbaar het dit te doen met "military grade" teleskope
Gelukkig het die manne namens my 'n uitvoer permit gereël en dit het my niks ekstra gekos nie, net drie weke se langer wag vir aflewering 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Jy's heeltemal reg oor die "military grade" storie. Scopes met mildot reticle val ook daaronder is is n geneuk om hier te kry.Marc wrote:Ek het 'n Leupold deur The Optic Zone gekoop en het dieselfde storie gehad. Blykbaar het dit te doen met "military grade" teleskopeGelukkig het die manne namens my 'n uitvoer permit gereël en dit het my niks ekstra gekos nie, net drie weke se langer wag vir aflewering
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Sightron- winskoop of nie?
Wat was die posgeld? Moes jy invoer belasting betaal?