2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Gan julle n nuwe topic begin of gan dit hier gebeur? Ek moet weet want eks op my foon.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Sterkte manne, dis amper sulke tyd. 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
My senuwees is nou gedaan, doen julle die trekking hier 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Mis ek die topic iewers? Baas Freek kom in!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Naand manne, welkom hier by ons amptelike 2012 kompetisie trekking. Ek wil net vra dat julle die komentaar so min as moontlik hou wyl die trekking aan die gang is (het af gelei van die vorige kompetisie dat dit nogal verwarrend kan wees), sodra die laaste trekking gedoen is kan julle maar weer laat waai met gelukwensinge, koek en tee en al daai ritueeltjies.
Koos Barnard trek vanaand die wen kaartjies so julle beter julle self gedra...
Die reeks kaartjie nommers vir hierdie kompetisie hardloop numeries van 1 tot 103.
Koos, ek gaan vra dat jy solank vir ons die eerste trekking doen. Kies enige nommer uit die bogenoemde reeks. Die kaartjie wat getrek word sal dan die wenner op die eerste trekking wees. Ek sal die lid se forum naam noem sodra ek die 1ste nommer van Koos ontvang. Wag maar vir my instruksie voor ons voortgaan met die 2de en 3de trekking.
Koos jy kan maar laat waai!

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Naand manne
Die kaartjie is op die volgende manier getrek: ek het die nommers in 'n hoed gegooi en my vrou het die trekking gedoen. Die wennommer is........ 66
Veels geluk
Die kaartjie is op die volgende manier getrek: ek het die nommers in 'n hoed gegooi en my vrou het die trekking gedoen. Die wennommer is........ 66
Veels geluk
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Nommer 66 behoort aan Hugo. Baie geluk maat, ek hoop daai stoel gaan van waarde wees vir jou 
Koos jy kan 3 keer diep asem haal, vingers rek en vir ons die 2de wen kaartjie trek asb.
Koos jy kan 3 keer diep asem haal, vingers rek en vir ons die 2de wen kaartjie trek asb.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
En die volgende nommer is.... 86
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Nommer 86 behoort aan Klasie... Geluk aan jou ook maat, daai vlekkies gaan nou moet lig loop daar op die plaas 
Koos ek kan die spanning aanvoel hier waar ek sit.... raak skoon hoenervleis, grens net so duskant aan bokkoors - vingers bly die verkeerde knoppe op die key bord raak tik. Jy kan maar vir ons die finale kaartjie op die skietstoel prys trek asb. (skommel die hoed so bietjie...
)
Koos ek kan die spanning aanvoel hier waar ek sit.... raak skoon hoenervleis, grens net so duskant aan bokkoors - vingers bly die verkeerde knoppe op die key bord raak tik. Jy kan maar vir ons die finale kaartjie op die skietstoel prys trek asb. (skommel die hoed so bietjie...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Mamma het die hoed geskommel en getrek. Die derde nommer is..... 4
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Geluk an die eerste twee wenners------
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
isdit nie wielewaps nie
???????????///
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Kom nou ou Freek dit kan seker nie so lank vat nie?
\
\
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Hierdie kompetisie klink vir my so lekker ,,, hoe lyk dit Freek --Veil my stoel ook op...
dan my fx3 nr 1 ;
Dan my fx3 nr 2;
Dan kan jy by my ligte begin??
Sien jy kans---meneer Afslaer????
Groete
Jacques
dan my fx3 nr 1 ;
Dan my fx3 nr 2;
Dan kan jy by my ligte begin??
Sien jy kans---meneer Afslaer????
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek en orgeniseerders en trekker baie dankie ek wen gewoonlik niks en kon my oe nie glo toe ek my nommer sien verskyn baie baie dankie ek kan regtig doen met die stoel !!!!!!!! yes , yes ,yes
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Dankie dankie, die blerrie kaartjie van my is vir n pel gekoop!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Gelukwense aan al die manne wat stoele gewen het. Ons ander wag maar vir volgende jaar.
Groetnis.
Groetnis.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Baie geluk Hugo, Klasie en
nr4

Waar's die animasie vir vuurwerke
Hoop daai stoele gaan hard gewerk word
Sal maar weer volgende jaar inval
Darem hoef ek nie volgende jaar weer 'n hemp te koop nie
Geniet hulle manne, wel gedaan
Dankie vir die "fix" Freek, man dit was nou lekker, amper soos daai laaste stukkie bekruip as die wind skielik draai 
Groetnis
Marc
Waar's die animasie vir vuurwerke
Hoop daai stoele gaan hard gewerk word
Geniet hulle manne, wel gedaan
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
hugo daai pel gaan baie dankbaar wees
Boeta
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Hugo,
kan ek volgende jaar my geld vir jou stuur, dan koop jy my kaartjies
Pikkie
kan ek volgende jaar my geld vir jou stuur, dan koop jy my kaartjies
Pikkie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Ek dink nr 3 is of willem of yalair---as ek so onthou hoe hulle inbetaal het????//
Shoot straight and tell the truth!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Ag ok pikkie, ek vra 120% handling fee