Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Kruger »

Onthou om boresight uit te haal voordat jy skiet!!

Image

Image

Image
Winners never quit - Quitters never win.
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by johan1 »

ek huil my dood
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by visstok »

Dis wragtig hartseer!!!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Pvdw »

:o :o :-[ :-[ :-X Manne dit lyk sleg. Ek is net verbaas oor hoe min kere daar beserings is met sulke ongelukke.

Peet
Last edited by Pvdw on Tue Apr 03, 2012 6:14 am, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
foxbat25
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by foxbat25 »

Ek dink daai man is redelik teleurgesteld.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Frederik »

Dit lyk soos iewers oorse waarskylink die VSA al wat die man moet doen is weer in 'n geweer winkel inloop nuwe geweer koop en weer daar uitloop. Sal definitief baie huil as dit hier moet gebeur.
Last edited by Frederik on Tue Apr 03, 2012 7:00 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Gerard

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Gerard »

In SA mag mens dit nie so per ongeluk doen nie.  Voor enige vuurwapen vernietig word moet 'n horde vorms ingevul word en die Registrateur van Vuurwapen Register se toestemming moet verkry word.  Eers wanneer goedkeuring skriftelik gegee is, mag jy die obstruksie in die tromp vergeet en die sneller trek.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Marc »

Gerard wrote: In SA mag mens dit nie so per ongeluk doen nie.  Voor enige vuurwapen vernietig word moet 'n horde vorms ingevul word en die Registrateur van Vuurwapen Register se toestemming moet verkry word.  Eers wanneer goedkeuring skriftelik gegee is, mag jy die obstruksie in die tromp vergeet en die sneller trek.
Oom Gerard  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Ernstig nou....... ek huil my mors dood  :'( Ironie is dat dit potesie?l baie maklik kan gebeur
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Dippies »

Die ou het goeie werk verrig hier. Hy het geblom. ;D ;D

Hoekom nee hulle nie fotos van die manne wat egter hom gesit het nie. Hy is seker te skaam of erg beseer.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by SV MAD (Henk) »

Hierdie is soos 'n baie slegte movie, jy wil wegkyk maar jy kannnie
ek soek nog wapens...
User avatar
Jurie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Jurie »

Ek dink daai loop is uit geskiet!!
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by FHM »

Amper het hy n instant 'vuvuzela' gehad.
Interressante rangskikking vir die local bar....

Ek k...k my gelyk toe as ek nie eers aan hartversaking beswyk het nie!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Dippies »

Ek dink daai ghoon sal nog n stukkie lood kan gooi net soos hy daar is, al verskil hy het nou nie meer 24" loop nie maar nou net n 4" loop ;D
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Lourens »

Dis absolute onoselgeid van die skut se kant af! Dit laat my dink aan manne wat voorlaaier skiet en vergeet om die laaistok te verwyder voor hulle skiet!  ;D ;D Blykbaar is dit nogal iets om te aanskou!  ;D

Maar ek huil my morsdood as dit met my moet gebeur. Daai is nou goeie geld in die water en baie moeite en moeilikheid wat voorle as dit hier by ons gebeur.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Dirkie »

Daai lyk nie baie lekker nie!!! >:(
Ou honde loop laat...
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Hingsding »

Ek huil my nie dood nie maar "skaam" myself dood as ek so iets oorkom.

Nie almal is bevoeg vir vuurwapens nie!!! ;)
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Gawie(13mm) »

Behalwe daai ou se ego en bankrekening wat seer gekry het sukkel hulle seker om sy onderbroek uit sy pokkeljons te kry.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Vlakvark »

Daai loop is nou  in gebreek of is dit in geskiet in sy m#$r in
Image
Image
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Vincehond »

Skenk daai roer vir Geno. Ek gehoor sy boot kort n nuwe anker. ;D ;D ;D
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Ferdi »

Ja daar is net een pil vir domgeid ;D ;D -Loodpil maar ek kan nie baie praat nie. Ek het al dit reggekry om 'n TV te vermoor :angel: :angel: en glo my dit is geen kuns om vir 'n oomblik breindood te raak en nie te konsentreer nie. Altyd waaksaam is maar die wagwoord.
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Marc »

Vincehond wrote: Skenk daai roer vir Geno. Ek gehoor sy boot kort n nuwe anker. ;D ;D ;D
SKERP  ;D ;D ;D ;D ;D ;D  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Cz_apie »

Ferdi wrote: Ja daar is net een pil vir domgeid ;D ;D -Loodpil maar ek kan nie baie praat nie. Ek het al dit reggekry om 'n TV te vermoor :angel: :angel: en glo my dit is geen kuns om vir 'n oomblik breindood te raak en nie te konsentreer nie. Altyd waaksaam is maar die wagwoord.

Voel ook partykeer lus om die TV te "vermoor" maar dit sal moord met voorbedagte rade wees  ;D ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by Stefan764 »

Dippies wrote: Ek dink daai ghoon sal nog n stukkie lood kan gooi net soos hy daar is, al verskil hy het nou nie meer 24" loop nie maar nou net n 4" loop ;D
Ek stem. Lekker bosvark geweer
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jacques777
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Thu Feb 09, 2012 5:30 pm

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by jacques777 »

wonder nogal wie die fotos geneem het,dis n wonder die kamera se lens is nie nog toe nie
sako 270,howa 223,zastafa375h&h,baikal haelgeweer
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie

Post by grumpy »

Hy kan die twist in die loop nou mooi check!!!!! ;D

Probleem on die geweer met daai loop nou in die sak te sit!!!!
Post Reply