Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dit lyk soos iewers oorse waarskylink die VSA al wat die man moet doen is weer in 'n geweer winkel inloop nuwe geweer koop en weer daar uitloop. Sal definitief baie huil as dit hier moet gebeur.
Last edited by Frederik on Tue Apr 03, 2012 7:00 am, edited 1 time in total.
In SA mag mens dit nie so per ongeluk doen nie. Voor enige vuurwapen vernietig word moet 'n horde vorms ingevul word en die Registrateur van Vuurwapen Register se toestemming moet verkry word. Eers wanneer goedkeuring skriftelik gegee is, mag jy die obstruksie in die tromp vergeet en die sneller trek.
Gerard wrote:

Oom Gerard
Ernstig nou....... ek huil my mors dood Ironie is dat dit potesie?l baie maklik kan gebeur
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Dis absolute onoselgeid van die skut se kant af! Dit laat my dink aan manne wat voorlaaier skiet en vergeet om die laaistok te verwyder voor hulle skiet! Blykbaar is dit nogal iets om te aanskou!
Maar ek huil my morsdood as dit met my moet gebeur. Daai is nou goeie geld in die water en baie moeite en moeilikheid wat voorle as dit hier by ons gebeur.
Skenk daai roer vir Geno. Ek gehoor sy boot kort n nuwe anker.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Ja daar is net een pil vir domgeid -Loodpil maar ek kan nie baie praat nie. Ek het al dit reggekry om 'n TV te vermoor en glo my dit is geen kuns om vir 'n oomblik breindood te raak en nie te konsentreer nie. Altyd waaksaam is maar die wagwoord.
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Ferdi wrote:
Ja daar is net een pil vir domgeid -Loodpil maar ek kan nie baie praat nie. Ek het al dit reggekry om 'n TV te vermoor en glo my dit is geen kuns om vir 'n oomblik breindood te raak en nie te konsentreer nie. Altyd waaksaam is maar die wagwoord.
Voel ook partykeer lus om die TV te "vermoor" maar dit sal moord met voorbedagte rade wees
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Dippies wrote:
Ek dink daai ghoon sal nog n stukkie lood kan gooi net soos hy daar is, al verskil hy het nou nie meer 24" loop nie maar nou net n 4" loop