Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Jy sal nie speit wees nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ek is sommer lus en koop nog 'n geweer net om nog 'n burris te kan koop 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Het n burris gekry, 6.5x20x50, full fild e1 bp,,Maar dis een wat n eluminin (soo iets) kruis haar het,as batery pap is dan het jy geen kruis haar in scope nie. Jagterdock hoe is die scope.
Prys is reg maar hul mag dit nie na my toe stuur nie.

BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Hoor wat s? die manne oor kwaliteit, dan laat weet jy. Ek en ander hier sallie mind om vir jou 'n "welkom geskenkie" van jou aan jou te pos niesuid wes wrote: Het n burris gekry, 6.5x20x50, full fild e1 bp,,Maar dis een wat n eluminin (soo iets) kruis haar het,as batery pap is dan het jy geen kruis haar in scope nie. Jagterdock hoe is die scope.
Prys is reg maar hul mag dit nie na my toe stuur nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Suid wes
Ek skiet met die 6.5-20x50, maar die een met die ballistic plex kruishaar. Helemal tevrede met hom. Ken glad nie die een met die kruis haar wat jy noem nie.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Marc,dankie dis al wat ek wou hoor,ek sal dan more die geld inbetaal,As da imand nog naby is en n tydjie het om daai moeite te kan doen sal welkom wees. pm my asb
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ponkie, jy het 'n PM asb.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
DANKIE AAN MTC OPTICS
HULL HET MY LAAT WEET DAT WEL EEN HET MA N DEMO IS EN KAN HOM KRY,, DIE 6X24X56 VIPER. EK REEL NOU DIE COUREER EN SAL HOM FRYDAG DAN HE,,GEDINK EK GAAN DIE
NAWEEK SUKKEL,,,MAAR NOU GAAN DIE BOKKIES SUKKIL OM ONDER DIE KOELE UIT TE BLY..
KANNIE WAG NIE..
HULL HET MY LAAT WEET DAT WEL EEN HET MA N DEMO IS EN KAN HOM KRY,, DIE 6X24X56 VIPER. EK REEL NOU DIE COUREER EN SAL HOM FRYDAG DAN HE,,GEDINK EK GAAN DIE
NAWEEK SUKKEL,,,MAAR NOU GAAN DIE BOKKIES SUKKIL OM ONDER DIE KOELE UIT TE BLY..
KANNIE WAG NIE..
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Hoe op deese aarde kry die manne die scope verkoop vir daai prys? S&O vra R 4600 vir dieselfde scopewlm wrote: NWK Landmark Lichtenburg adverteer die Rudoph 4-16 x50 H1 @ R3000.
Die waarde vir geld sal jy moeilik klop.
Frikkie
Cradock
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Mooi man, dan is ek bly jy het reggekom, aanhouer wen en daai is 'n nice scopie wat jy bekom hetsuid wes wrote: DANKIE AAN MTC OPTICS
HULL HET MY LAAT WEET DAT WEL EEN HET MA N DEMO IS EN KAN HOM KRY,, DIE 6X24X56 VIPER. EK REEL NOU DIE COUREER EN SAL HOM FRYDAG DAN HE,,GEDINK EK GAAN DIE NAWEEK SUKKEL,,,MAAR NOU GAAN DIE BOKKIES SUKKIL OM ONDER DIE KOELE UIT TE BLY..
KANNIE WAG NIE..
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Die wat met internet banking werk weet as daai submit gedruk is is daai geld gestuur,,. 9 AM geld gestuur en dadelik bewys en ref nr geemail, 4X. Bel 2-30pm om te hoor by my courers of op getel het, NEE die pikup is 2uur gekanseleer ,,Bel wee en hoor hoe soo.
Antwoord: GEEN BEWYS OF BEVESTIGING VAN INBETAALING.
Ek soo teleurd gestel!!!!
Gaan nou maar n paar groooot kappe vat vir die pyn.
EK DINK ITS SE EK MOET UIT DIE VELD BLY DIE NAWEEK!!!!!!
Antwoord: GEEN BEWYS OF BEVESTIGING VAN INBETAALING.
Ek soo teleurd gestel!!!!
Gaan nou maar n paar groooot kappe vat vir die pyn.
EK DINK ITS SE EK MOET UIT DIE VELD BLY DIE NAWEEK!!!!!!
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Morne
Gaan drie dae (werksdae) vat vir daai geld om te wys by hulle........
Mooi loop
Francois

Piet
Stem 100%
Mooi loop
Francois
Stem 100%
Mooi loop
Francois
-
immelmanw
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Frikkie dis n goeie vraag, miskien moet Dolph dit sommer self hier antwoord. Die rangefinder is ook vir R400 minder as SafariGromit wrote:Hoe op deese aarde kry die manne die scope verkoop vir daai prys? S&O vra R 4600 vir dieselfde scopewlm wrote: NWK Landmark Lichtenburg adverteer die Rudoph 4-16 x50 H1 @ R3000.
Die waarde vir geld sal jy moeilik klop.
Frikkie
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Het hom toe saterdag gekry,,lyk impresiv,sal hom more opsit, want die scop mount's is vir n .22 . Als lyk goed maar het net soo vinnig deer hom gekyk,lyk of hy nie wil fokus van 18 zoom tot en met 24 nie,al stel ek die paralaks. Sal nog soo n bietjie rond speel met hom.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ai.....
Daai "goedkoop koop is duurkoop" teleskope........hoop maar jy het skeef gekyk en dat jy nie probleme het met die scope nie......
Mooi loop
Francois
Daai "goedkoop koop is duurkoop" teleskope........hoop maar jy het skeef gekyk en dat jy nie probleme het met die scope nie......
Mooi loop
Francois
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
HY IS OP EN DIE KRUIS HAAR WERK PIRVEK VIR MY,,SKIET OOK SOMER GOED,,eN DIE HEELE GUN LYKSOMMER GOED. DAAR IS TOE FOUT MET DIE BEELD AS GROOTER AS 18 GAAN AL STEL EK DIE PARALAKS. MA PLA MY NIE NOU SOO ERG NIE WANT WERK NOG PUIK OP DIE 16 ZOOM EN HET NOG 10 JAAR WARBORG.
FRANCOIS, Defenieer asb n goed koop scope vir my,,,want nie hier in Namibia kon ek n scope kry vir Ns4000 wat saam in die scope se klas is nie,al het hy nou n foutjie.
FRANCOIS, Defenieer asb n goed koop scope vir my,,,want nie hier in Namibia kon ek n scope kry vir Ns4000 wat saam in die scope se klas is nie,al het hy nou n foutjie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Enige fout op 'n nuwe scope is een te veel!
Probeer nou naverkoop diens kry op daai goedkoop scope en dan wag jy nog 6 maande of meer vir 'n vervangings scope ...
Min mense het die geld om 'n Nightforce, Zeiss, S&B, etc. te koop maar op die ouende kry mens maar waarvoor jy betaal. Op die stadium is daar twee make waar mens meer kry as wat jy betaal en dit is Burris en Sightron (volgens my).

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Arnold ek stem saam, as ek geld uithaal vir 'n teleskoop verwag ek hy moet 100% werk, sonder enige pyne of klein foutjies.Arnold wrote: Enige fout op 'n nuwe scope is een te veel!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Dis als waar wat julle se,,geld laat die wereld draai,,Sonder dit suig jy aan die agter speen.Ma moet nou die beste van n swak ding maak,,So graag wou he dit moes anders wees,so ek bly maar posetief.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Morne
100% saam met jou......
Morne
Ek stel nie belang in n goedkoop scope nie, dit het jou ondervinding tog sopas weer vir my gewys, dan nie, as ek besluit om 5000 op n scope te spandeer, kan ek tog nie dink om enigeiets beter te wil he as n fix 4X32 of iets dergliks nie, as ek n scope met n 6-30 vergroting en n 50mm voor lens wil he, moet ek tog bereid wees om die prys gelangend op te skuif.....of sit ek die pot mis, en sou ek reken n prysklas van 12-15000 en as ek beter glas verlang, selfs dubbeld dit.....deesdae kry n man maar net wat jy betaal vir n produk, dit is maar die wet van gemiddeldes.....gaan jy nou maar die ou foutjie oor die hoof sien???? Lyk my so.
As jy nou jou N$5000 se scopie by my gekoop het, en hy het n valerige beeldjie gehad, het ek hom dalk sommer kosteloos omgeruil en jou probleem myne gemaak.......
Mooi loop
Francois
Enige fout op 'n nuwe scope is een te veel!
Probeer nou naverkoop diens kry op daai goedkoop scope en dan wag jy nog 6 maande of meer vir 'n vervangings scope ...
ArnoldFRANCOIS, Defenieer asb n goed koop scope vir my,,,want nie hier in Namibia kon ek n scope kry vir Ns4000 wat saam in die scope se klas is nie,al het hy nou n foutjie.
100% saam met jou......
Morne
Ek stel nie belang in n goedkoop scope nie, dit het jou ondervinding tog sopas weer vir my gewys, dan nie, as ek besluit om 5000 op n scope te spandeer, kan ek tog nie dink om enigeiets beter te wil he as n fix 4X32 of iets dergliks nie, as ek n scope met n 6-30 vergroting en n 50mm voor lens wil he, moet ek tog bereid wees om die prys gelangend op te skuif.....of sit ek die pot mis, en sou ek reken n prysklas van 12-15000 en as ek beter glas verlang, selfs dubbeld dit.....deesdae kry n man maar net wat jy betaal vir n produk, dit is maar die wet van gemiddeldes.....gaan jy nou maar die ou foutjie oor die hoof sien???? Lyk my so.
As jy nou jou N$5000 se scopie by my gekoop het, en hy het n valerige beeldjie gehad, het ek hom dalk sommer kosteloos omgeruil en jou probleem myne gemaak.......
Mooi loop
Francois
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
MOOI GESE DANKIE MAAT.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ek wonder altyd hoeveel van die besluit om 'n regtig duur (gewoonlik Duites of Oostenrykse) teleskoop te koop het te doen met die beginsel van "ultimate faith" of dan "ultimate peace of mind".
Voorbeeld: Ek het 'n telskoop in die R8000-00 tot R14000-00 prysklas gekoop, 2 jaar gelede, Amerikaans aanmekaar gesit, lense van Japan, en "body" van waar ookal in die wereld. Dit is veronderstel om een van die beter, oftewel "upperclas" teleskope te wees,en tot dusver kwyt hy homself goed van sy taak.
Ek weet wel van 'n paar van hulle wat al probleme gegee het, en omgeruil is sonder probleme, hou sy zero goed, goeie glas, bla bla bla, al die dinge wat jy van omtrent 90% van teleskope kan s?. Maar................ elke slag as ek 'n skoot onverklaarbaar pateties skiet, en ek doen foutnasporing, wonder ek tog maar so effens, s? nou maar, wat van daai stampie, shit, ek het nie zero gecheck nie, ensovoorts.
Aan die ander hand het ek 'n jaar gelede vir my 'n Swarofski 4 tot 12 x 50 Z6 gekoop, en het ek 'n 15 jaar oue Zeis wat gereeld gebruik word. Met hierdie twee wapens werk die benadering so: Swak skoot.........., dink 'n bietjie watse fout jy gemaak het, snellerdruk, wind, afstand, probeer weer, maak seker........, en gewoonlik is die volgende skoot soos hy moet wees. Zero's word nooit "gecheck" nie, geen twyfel oor 'n stampie hier of daar nie, ens.
Nie een van die twee benaderings is op feite gegrond nie, ek behoort presies dieselfde vertroue te h? in die top Amerikaanse teleskoop, maar ek het nie,en daarom is die resultate nie altyd dieselfde nie. Ek het vir die Swarofski R6000-00 meer betaal. Meeste manne se eerste opinie as hulle dit hoor: " Nee kyk, hulle is goed, maar R6000-00 meer as die Amerikaner, wat homself al bewys het, "no ways", maak nie sin nie".
Werklik? Hoeveel kos "ultimate" vertroue? Wat sal jy betaal vir 'n teleskoop wat jou dwing om elke slag eers seker te maak jy, die skut, is nie dalk die probleem met 'n swak skoot nie?
Ek weet nie, sal van skut tot skut verskil. Vir my is R6000-00 baie geld, maar 'n "bargain basement price" as ek daarmee die tipe vertroue en gemoedsrus kan koop. Daarom wag ek, maak nie saak hoe lank nie, tot ek weer 'n Swarofski, Zeiss, S&B kan koop, voor ek koop.
Net 'n persoonlike opinie, ek het absolute respek vir enige een wat dieselfde ervaring kan kry met 'n baie goedkoper teleskoop.

Biltongjagter
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Klipkat vra:
Al drie my teleskope is doodeenvoudig en 100% betroubaar - pryse R 2 000.00, pas weer een gekoop van R 2 297.00 (bloot omdat my o? na 24 jaar se gebruik van die vorige 4 x vaste vergroting, met prys van v?r minder as R 1 000.00, nie meer goed kan sien met daardie vergroting nie!) - en dan 'n besonderse een van R 4 500.00.
Oor die jare het ek myself elke keer, as ek 'n swak skoot geskiet het, weereens op die skietbaan daarn? bewys dat dit EK was wat gefouteer het en nie die teleskoop of die geweer of enige ander komponent wat gebruik was nie.
S?, hoekom dan nou duisende rande m??t spandeer om sodanige 'vertroue' te koop?
Vertroue is in elk geval n?rens te koop nie. Dit is jyself wat moet vertroue opbou in jou vermo?ns met die toerusting wat jy aanwend in die skiet proses, niks anders nie.
Groete,
Koos.
NS Let op die onderstreepte gedeelte, n?!
Laat ek so antwoord, vir 'n doodgewone biltongjagter soos ek: Maksimum R 4 500.00!Werklik? Hoeveel kos "ultimate" vertroue? Wat sal jy betaal vir 'n teleskoop wat jou dwing om elke slag eers seker te maak jy, die skut, is nie dalk die probleem met 'n swak skoot nie?
Al drie my teleskope is doodeenvoudig en 100% betroubaar - pryse R 2 000.00, pas weer een gekoop van R 2 297.00 (bloot omdat my o? na 24 jaar se gebruik van die vorige 4 x vaste vergroting, met prys van v?r minder as R 1 000.00, nie meer goed kan sien met daardie vergroting nie!) - en dan 'n besonderse een van R 4 500.00.
Oor die jare het ek myself elke keer, as ek 'n swak skoot geskiet het, weereens op die skietbaan daarn? bewys dat dit EK was wat gefouteer het en nie die teleskoop of die geweer of enige ander komponent wat gebruik was nie.
S?, hoekom dan nou duisende rande m??t spandeer om sodanige 'vertroue' te koop?
Vertroue is in elk geval n?rens te koop nie. Dit is jyself wat moet vertroue opbou in jou vermo?ns met die toerusting wat jy aanwend in die skiet proses, niks anders nie.
Groete,
Koos.
NS Let op die onderstreepte gedeelte, n?!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Hallo Manne
Ek lees hierdie post van die begin af en het tot nou toe versuim om iets te se. Daar is ongelukkig nie iets wat volmaak is nie. Die heel beste het ook hulle foute sowel as tekortkomings so daar is ongelukkig nie n Alpha en Omega produk daar buite nie. Daar is wel hier en daar uitsonderings soos produkte wat graag die mark wil betree en sodoende vir die verbruiker n winskopie word.
Een van die grootste redes vir die Duitse en Oostenrykse produkte se groot pryspremie is hulle "coatings" en in n mate hulle lenskwaliteit. Hier is dit maar ongelikkig so dat n mens heelwat moet ekstra uithaal om daai tikseltjie helderer te sien. Ek sal nie so ver gaan om hulle noodwendig op n meganiese vlak bo hulle kompetiesie van Amerika te plaas nie en sal maar nog steeds die fout by myself eerder te soek as by die optika na n swak skoot.
Teleskope is ook geensins n uitsondering in die geval waar jy die beste koeel aanbeveel vir n doodgewone biltongjagter nie maar dan n teleskoop in die onderste kwaliteitsvlak goedpraat nie. Dit maak mos nou geensins sin nie, teleskope is n integrale deel van jou wapenstelsel en hoe beter jy kan kry hoe groter is jou kans vir sukses!
Die keuse van n teleskoop moet soos al ons ander dinge in die lewe aangepak word. Logika moet tog die grootste enkele deurslagewende faktor wees. n Mens kan mos nou vir jouself dink dat n teleskoop in die 8-25x50 klas wat R3 kos iets groot mee moet skort want die gemiddeld in daai klas is R12! Dis mos nou net logies!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.