Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by DWB »

Jy sal nie speit wees nie  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by DWB »

Ek is sommer lus en koop nog 'n geweer net om nog 'n burris te kan koop  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

Het n burris gekry, 6.5x20x50, full fild e1 bp,,Maar dis een wat n eluminin (soo iets) kruis haar het,as batery pap is dan het jy geen kruis haar in scope nie. Jagterdock hoe is die scope.
Prys is reg maar hul mag dit nie na my toe stuur nie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Marc »

suid wes wrote: Het n burris gekry, 6.5x20x50, full fild e1 bp,,Maar dis een wat n eluminin (soo iets) kruis haar het,as batery pap is dan het jy geen kruis haar in scope nie. Jagterdock hoe is die scope.
Prys is reg maar hul mag dit nie na my toe stuur nie.
Hoor wat s? die manne oor kwaliteit, dan laat weet jy. Ek en ander hier sallie mind om vir jou 'n "welkom geskenkie" van jou aan jou te pos nie  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Ponkie »

Suid wes

Ek skiet met die 6.5-20x50, maar die een met die ballistic plex kruishaar. Helemal tevrede met hom. Ken glad nie die een met die kruis haar wat jy noem nie.

Groetnis
Ponkie 
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

Marc,dankie dis al wat ek wou hoor,ek sal dan more die geld inbetaal,As da imand nog naby is en n tydjie het om daai moeite te kan doen sal welkom wees. pm my asb
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Spanner »

Ponkie, jy het 'n PM asb.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

DANKIE AAN MTC OPTICS

HULL HET MY LAAT WEET DAT WEL EEN HET MA N DEMO IS EN KAN HOM KRY,, DIE 6X24X56 VIPER. EK REEL NOU DIE COUREER EN SAL HOM FRYDAG DAN HE,,GEDINK EK GAAN DIE

NAWEEK SUKKEL,,,MAAR NOU GAAN DIE BOKKIES SUKKIL OM ONDER DIE KOELE UIT TE BLY..


KANNIE WAG NIE..
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Frikkie Coetzee »

wlm wrote: NWK Landmark Lichtenburg adverteer die Rudoph 4-16 x50 H1 @ R3000.
Die waarde vir geld sal jy moeilik klop.
Hoe op deese aarde kry die manne die scope verkoop vir daai prys? S&O vra R 4600 vir dieselfde scope

Frikkie
Cradock
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Marc »

suid wes wrote: DANKIE AAN MTC OPTICS
HULL HET MY LAAT WEET DAT WEL EEN HET MA N DEMO IS EN KAN HOM KRY,, DIE 6X24X56 VIPER. EK REEL NOU DIE COUREER EN SAL HOM FRYDAG DAN HE,,GEDINK EK GAAN DIE NAWEEK SUKKEL,,,MAAR NOU GAAN DIE BOKKIES SUKKIL OM ONDER DIE KOELE UIT TE BLY..
KANNIE WAG NIE..
Mooi man, dan is ek bly jy het reggekom, aanhouer wen en daai is 'n nice scopie wat jy bekom het  :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

Die wat met internet banking werk weet as daai submit gedruk is is daai geld gestuur,,.  9 AM geld gestuur en dadelik bewys en ref nr geemail, 4X. Bel 2-30pm om te hoor by my courers of op getel het, NEE die pikup is 2uur gekanseleer ,,Bel wee en hoor hoe soo.

Antwoord:      GEEN BEWYS OF BEVESTIGING VAN INBETAALING.

  ??? ??? ???

Ek soo teleurd gestel!!!!

Gaan nou maar n paar groooot kappe vat vir die pyn.

EK DINK ITS SE EK MOET UIT DIE VELD BLY DIE NAWEEK!!!!!!
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Francois Marais »

Morne

Gaan drie dae (werksdae) vat vir daai geld om te wys by hulle........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Francois Marais »

Piet

Stem 100%

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
immelmanw

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by immelmanw »

Gromit wrote:
wlm wrote: NWK Landmark Lichtenburg adverteer die Rudoph 4-16 x50 H1 @ R3000.
Die waarde vir geld sal jy moeilik klop.
Hoe op deese aarde kry die manne die scope verkoop vir daai prys? S&O vra R 4600 vir dieselfde scope

Frikkie
Frikkie dis n goeie vraag, miskien moet Dolph dit sommer self hier antwoord. Die rangefinder is ook vir R400 minder as Safari
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

Het hom toe saterdag gekry,,lyk impresiv,sal hom more opsit, want die scop mount's is vir n .22 . Als lyk goed maar het net soo vinnig deer hom gekyk,lyk of hy nie wil fokus van 18 zoom tot en met 24 nie,al  stel ek die paralaks. Sal nog soo n bietjie rond speel met hom.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Francois Marais »

Ai.....

Daai "goedkoop koop is duurkoop" teleskope........hoop maar jy het skeef gekyk en dat jy nie probleme het met die scope nie......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

HY IS OP EN DIE KRUIS HAAR WERK PIRVEK VIR MY,,SKIET OOK SOMER GOED,,eN DIE HEELE GUN LYKSOMMER GOED. DAAR IS TOE FOUT MET DIE BEELD AS GROOTER AS 18 GAAN AL STEL EK DIE PARALAKS. MA PLA MY NIE NOU SOO ERG NIE WANT WERK NOG PUIK OP DIE 16 ZOOM EN HET NOG 10 JAAR WARBORG.

FRANCOIS, Defenieer asb n goed koop scope vir my,,,want nie hier in Namibia kon ek n scope kry vir Ns4000 wat saam in die scope se klas is nie,al het hy nou n foutjie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Arnold »

Enige fout op 'n nuwe scope is een te veel!
Probeer nou naverkoop diens kry op daai goedkoop scope en dan wag jy nog 6 maande of meer vir 'n vervangings scope ...

Min mense het die geld om 'n Nightforce, Zeiss, S&B, etc. te koop maar op die ouende kry mens maar waarvoor jy betaal. Op die stadium is daar twee make waar mens meer kry as wat jy betaal en dit is Burris en Sightron (volgens my).
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Lourens »

Arnold wrote: Enige fout op 'n nuwe scope is een te veel!
Arnold ek stem saam, as ek geld uithaal vir 'n teleskoop verwag ek hy moet 100% werk, sonder enige pyne of klein foutjies.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

Dis als waar wat julle se,,geld laat die wereld draai,,Sonder dit suig jy aan die agter speen.Ma moet nou die beste van n swak ding maak,,So graag wou he dit moes anders wees,so ek bly maar posetief.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Francois Marais »

Morne
Enige fout op 'n nuwe scope is een te veel!
Probeer nou naverkoop diens kry op daai goedkoop scope en dan wag jy nog 6 maande of meer vir 'n vervangings scope ...
FRANCOIS, Defenieer asb n goed koop scope vir my,,,want nie hier in Namibia kon ek n scope kry vir Ns4000 wat saam in die scope se klas is nie,al het hy nou n foutjie.
Arnold

100% saam met jou......

Morne

Ek stel nie belang in n goedkoop scope nie, dit het jou ondervinding tog sopas weer vir my gewys, dan nie, as ek besluit om 5000 op n scope te spandeer, kan ek tog nie dink om enigeiets beter te wil he as n fix 4X32 of iets dergliks nie, as ek n scope met n 6-30 vergroting en n 50mm voor lens wil he, moet ek tog bereid wees om die prys gelangend op te skuif.....of sit ek die pot mis, en sou ek reken n prysklas van 12-15000 en as ek beter glas verlang, selfs dubbeld dit.....deesdae kry n man maar net wat jy betaal vir n produk, dit is maar die wet van gemiddeldes.....gaan jy nou maar die ou foutjie oor die hoof sien???? Lyk my so.

As jy nou jou N$5000 se scopie by my gekoop het, en hy het n valerige beeldjie gehad, het ek hom dalk sommer kosteloos omgeruil en jou probleem myne gemaak.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by suid wes »

MOOI GESE DANKIE MAAT.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by DSBW »

Ek wonder altyd hoeveel van die besluit om 'n regtig duur (gewoonlik Duites of Oostenrykse) teleskoop te koop het te doen met die beginsel van "ultimate faith" of dan "ultimate peace of mind".

Voorbeeld: Ek het 'n telskoop in die R8000-00 tot R14000-00 prysklas gekoop,  2 jaar gelede, Amerikaans aanmekaar gesit, lense van Japan, en "body" van waar ookal in die wereld. Dit is veronderstel om een van die beter, oftewel "upperclas" teleskope te wees,en tot dusver kwyt hy homself goed van sy taak.

Ek weet wel van 'n paar van hulle wat al probleme gegee het, en omgeruil is sonder probleme, hou sy zero goed, goeie glas, bla bla bla, al die dinge wat jy van omtrent 90% van teleskope kan s?. Maar................ elke slag as ek 'n skoot onverklaarbaar pateties skiet, en ek doen foutnasporing, wonder ek tog maar so effens, s? nou maar, wat van daai stampie, shit, ek het nie zero gecheck nie, ensovoorts.

Aan die ander hand het ek 'n jaar gelede vir my 'n Swarofski 4 tot 12 x 50 Z6 gekoop, en het ek 'n 15 jaar oue Zeis wat gereeld gebruik word. Met hierdie twee wapens werk die benadering so: Swak skoot.........., dink 'n bietjie watse fout jy gemaak het, snellerdruk, wind, afstand, probeer weer, maak seker........, en gewoonlik is die volgende skoot soos hy moet wees. Zero's word nooit "gecheck" nie, geen twyfel oor 'n stampie hier of daar nie, ens.

Nie een van die twee benaderings is op feite gegrond nie, ek behoort presies dieselfde vertroue te h? in die top Amerikaanse teleskoop, maar ek het nie,en daarom is die resultate nie altyd dieselfde nie. Ek het vir die Swarofski R6000-00 meer betaal. Meeste manne se eerste opinie as hulle dit hoor: " Nee kyk, hulle is goed, maar R6000-00 meer as die Amerikaner, wat homself al bewys het, "no ways", maak nie sin nie".

Werklik? Hoeveel kos "ultimate" vertroue? Wat sal jy betaal vir 'n teleskoop wat jou dwing om elke slag eers seker te maak jy, die skut, is nie dalk die probleem met 'n swak skoot nie?

Ek weet nie, sal van skut tot skut verskil. Vir my is R6000-00 baie geld, maar 'n "bargain basement price" as ek daarmee die tipe vertroue en gemoedsrus kan koop. Daarom wag ek, maak nie saak hoe lank nie, tot ek weer 'n Swarofski, Zeiss, S&B kan koop, voor ek koop.

Net 'n persoonlike opinie, ek het absolute respek vir enige een wat dieselfde ervaring kan kry met 'n baie goedkoper teleskoop.
Biltongjagter

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Biltongjagter »

Klipkat vra:
  Werklik? Hoeveel kos "ultimate" vertroue? Wat sal jy betaal vir 'n teleskoop wat jou dwing om elke slag eers seker te maak jy, die skut, is nie dalk die probleem met 'n swak skoot nie?
Laat ek so antwoord, vir 'n doodgewone biltongjagter soos ek: Maksimum R 4 500.00!

Al drie my teleskope is doodeenvoudig en 100% betroubaar - pryse R 2 000.00, pas weer een gekoop van R 2 297.00 (bloot omdat my o? na 24 jaar se gebruik van die vorige 4 x vaste vergroting, met prys van v?r minder as R 1 000.00, nie meer goed kan sien met daardie vergroting nie!) - en dan 'n besonderse een van R 4 500.00.

Oor die jare het ek myself elke keer, as ek 'n swak skoot geskiet het, weereens op die skietbaan daarn? bewys dat dit EK was wat gefouteer het en nie die teleskoop of die geweer of enige ander komponent wat gebruik was nie.

S?, hoekom dan nou duisende rande m??t spandeer om sodanige 'vertroue' te koop?

Vertroue is in elk geval n?rens te koop nie. Dit is jyself wat moet vertroue opbou in jou vermo?ns met die toerusting wat jy aanwend in die skiet proses, niks anders nie.

Groete,
Koos.

NS     Let op die onderstreepte gedeelte, n?!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek lees hierdie post van die begin af en het tot nou toe versuim om iets te se. Daar is ongelukkig nie iets wat volmaak is nie. Die heel beste het ook hulle foute sowel as tekortkomings so daar is ongelukkig nie n Alpha en Omega produk daar buite nie. Daar is wel hier en daar uitsonderings soos produkte wat graag die mark wil betree en sodoende vir die verbruiker n winskopie word.

Een van die grootste redes vir die Duitse en Oostenrykse produkte se groot pryspremie is hulle "coatings" en in n mate hulle lenskwaliteit. Hier is dit maar ongelikkig so dat n mens heelwat moet ekstra uithaal om daai tikseltjie helderer te sien. Ek sal nie so ver gaan om hulle noodwendig op n meganiese vlak bo hulle kompetiesie van Amerika te plaas nie en sal maar nog steeds die fout by myself eerder te soek as by die optika na n swak skoot.

Teleskope is ook geensins n uitsondering in die geval waar jy die beste koeel aanbeveel vir n doodgewone biltongjagter nie maar dan n teleskoop in die onderste kwaliteitsvlak goedpraat nie. Dit maak mos nou geensins sin nie, teleskope is n integrale deel van jou wapenstelsel en hoe beter jy kan kry hoe groter is jou kans vir sukses!

Die keuse van n teleskoop moet soos al ons ander dinge in die lewe aangepak word. Logika moet tog die grootste enkele deurslagewende faktor wees. n Mens kan mos nou vir jouself dink dat n teleskoop in die 8-25x50 klas wat R3 kos iets groot mee moet skort want die gemiddeld in daai klas is R12! Dis mos nou net logies!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply