Hi almal,
ek het net n vraag. Ek het 2 vriende gehelp met hulle bevoegdheid. Die een het die Dinsdag oggend sy papiere in gehandig en die Donderdag oggend n sms gekry. Die ander het die volgende Dinsdag oggend in gehandig (laas week) en tot nou toe nog geen sms gekry nie. Moet hy gaan navraag doen, of net wag?
Groete,
Roger!
Bevoegdheid vraag
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Bevoegdheid vraag
Too many to mention ;-)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bevoegdheid vraag
Roger laat hy net die call centre bel en vir "status update" vra op sy ID nommer.
012-3536111.
012-3536111.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Bevoegdheid vraag
Net n bietjie terugvoering. Dieselfde dag wat ek gevra het oor die opvolg het Jan (die 2de vriend) sy sms gekry. Toevallig ne 
Hoe lank moet hulle wag voor hulle begin bel en opvolg?
Groete,
Roger!
Hoe lank moet hulle wag voor hulle begin bel en opvolg?
Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)

