Bevoegdheid vraag

Post Reply
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Bevoegdheid vraag

Post by Roger »

Hi almal,

ek het net n vraag. Ek het 2 vriende gehelp met hulle bevoegdheid. Die een het die Dinsdag oggend sy papiere in gehandig en die Donderdag oggend n sms gekry. Die ander het die volgende Dinsdag oggend in gehandig (laas week) en tot nou toe nog geen sms gekry nie. Moet hy gaan navraag doen, of net wag?

Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Bevoegdheid vraag

Post by G-force »

Roger laat hy net die call centre bel en vir  "status update" vra op sy ID nommer.
012-3536111.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Bevoegdheid vraag

Post by Roger »

Dankie
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Bevoegdheid vraag

Post by Roger »

Net n bietjie terugvoering. Dieselfde dag wat ek gevra het oor die opvolg het Jan (die 2de vriend) sy sms gekry. Toevallig ne  ;)

Hoe lank moet hulle wag voor hulle begin bel en opvolg?

Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
Post Reply