2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek
Ek het my kaartjie betaal op 20 Maart 2012.
Verwysing is J Engelbrecht
Dankie
Ek het my kaartjie betaal op 20 Maart 2012.
Verwysing is J Engelbrecht
Dankie
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek
Myne is betaal.
Groete
Eugene
Myne is betaal.
Groete
Eugene
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
1 kaartjie
sal camo verkies in plaas van witgoud
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Raait manne, ek is ook nou in die hoed, het so pas my kaartjie betaal.
Spanner
Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek
Nou loop die manne met hom, lyk my ons moes maar net eers vir PAYDAY gewag het........

Mooi loop
Francois
Nou loop die manne met hom, lyk my ons moes maar net eers vir PAYDAY gewag het........
Mooi loop
Francois
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
HIER GAAN ONS NOUFrancois Marais wrote: Freek
Nou loop die manne met hom, lyk my ons moes maar net eers vir PAYDAY gewag het........![]()
![]()
Mooi loop
Francois
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Die Jakkals Man FX3
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 24, 2012 3:43 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Hi Hi Manne
Ek is Mercer n nuweling sien hier gaan sommer lekker dinge aan waar koop ons Namibiers kaartjies? Kan imand my dalk help asb.
Ek wil dam ook n kant he hehehe
Groete
Dr. Vos
Ek is Mercer n nuweling sien hier gaan sommer lekker dinge aan waar koop ons Namibiers kaartjies? Kan imand my dalk help asb.
Ek wil dam ook n kant he hehehe
Groete
Dr. Vos
Mercer.
- Die Jakkals Man FX3
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 24, 2012 3:43 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Hi Manne
X Mercer Leeb Van Namibie . Ek is opsoek na so stoel wat hier gewys word ?
Groete
Mercer
X Mercer Leeb Van Namibie . Ek is opsoek na so stoel wat hier gewys word ?
Groete
Mercer
Mercer.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Jak Man
Freek organiseer die kompitiese en bou ook die stoele. Stuur hom 'n PM as jy een wil bestel of as jy eers kans wil vat met die kompitiesie gaan na bladsy een van die post en volg die instruksies.
Groetnis
Marc
Freek organiseer die kompitiese en bou ook die stoele. Stuur hom 'n PM as jy een wil bestel of as jy eers kans wil vat met die kompitiesie gaan na bladsy een van die post en volg die instruksies.
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Genade Francois... nou oorval die inskrywings my - kry nie kans om vinnig genoeg kaartjies uit te deel. Het lekker gemaklik geraak met so rustige draf stappie en nou moet ek skierlik hol...
Is nogals 'n aanpassing!
Kalahari, Foxbat, Spanner, CZ Apie, kyk julle PM's het sopas julle kaartjie nommers deur gestuur. Manne as ek iets gemis het laat weet my asb.
Baie dankie julle ek dink ons is besig om nou vinnig ratte te wissel soos wat die aflsuitings datum nader kruip.
Score lyk soos volg:
- Totale kaartjies verkoop = 34
- Totale deelnemers = 20
- Meeste kaartjies gekoop per deelnemer = 4 (3 deelnemers wat hierdie bydrae gelewer het, lyk my ons gaan moet lootjies trek oor wie kry die spitfiretjie)
- Dae oor voor die kompetisie sluit = 6 (tyd raak min...)
Manne om die 2de skietstoel prys te regverdig, moet ek nog 21 kaartjies verkoop kry. As ons nie hierdie kerf kan maak nie gaan ek ongelukig net kan bekostig om een skietstoel as prys uit te loot. Ek glo darrem nie dit is on doen baar om 21 kaartjies onder 1800+ lede te versprei nie... asb. moet my nie verkeerd verstaan nie, hiermee bedoel ek nie die manne wat reeds in geskryf het moet die hand nog dieper in die sak steek nie. Ek wil graag die ander se deelname ook sien
Hoop nie ek vra nou te veel nie. 
Die mense wat Magnum lees, kyk op bladsy 38 en 39 van die April 2012 uitgawe. Koos Barnard het 'n veld toets op die skietstoel gedoen en nogals 'n redelike lywige verslag gegee oor die produk.
Koos baie dankie vir jou berydwiligheid om die toets te doen en jou eerlike verslag, ek dink dit beteken baie vir die produk.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Jak Man, ek het jou ge PM. Weereens baie welkom hier op die forum, glo jy gaan waarde kry hier. Hier is 'n magdom kennis op die forum en jy het baie lees werk om te doen.
Alle besonderhede oor hoe en waar om in te skryf asook kompetisie reels kan jy raak lees aan die begin van hierdie onderwerp. As jy nie reg kom nie laat weet my dan stuur ek vir jou die inligting deur.
Hoop om jou by die trekking te sien!
Groete
Freek
Alle besonderhede oor hoe en waar om in te skryf asook kompetisie reels kan jy raak lees aan die begin van hierdie onderwerp. As jy nie reg kom nie laat weet my dan stuur ek vir jou die inligting deur.
Hoop om jou by die trekking te sien!
Groete
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek klink my 'n paar manne gaan waarde vir geld kry, 'n kompitiesie in 'n kompetiese, MY SENUWEESFreek wrote:
Score lyk soos volg:
- Totale kaartjies verkoop = 34
- Totale deelnemers = 20
- Meeste kaartjies gekoop per deelnemer = 4 (3 deelnemers wat hierdie bydrae gelewer het, lyk my ons gaan moet lootjies trek oor wie kry die spitfiretjie)
Die mense wat Magnum lees, kyk op bladsy 38 en 39 van die April 2012 uitgawe. Koos Barnard het 'n veld toets op die skietstoel gedoen en nogals 'n redelike lywige verslag gegee oor die produk.
Koos baie dankie vir jou berydwiligheid om die toets te doen en jou eerlike verslag, ek dink dit beteken baie vir die produk.
Goeie artikel in die Magnum gewees
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Nog n deelnemer en die geld is in jou rekening betaal.
Groete
Jurie
Groete
Jurie
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
- Die Jakkals Man FX3
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 24, 2012 3:43 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Haai Mannae
Ja verseker ek se altyd wie nie waag nie wen nie. Waar betaal ek die geld in vir die kompetisie?
Dankie
Mercer
Ja verseker ek se altyd wie nie waag nie wen nie. Waar betaal ek die geld in vir die kompetisie?
Dankie
Mercer
Mercer.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Jak ManDie Jakkals Man FX3 wrote: Haai Mannae
Ja verseker ek se altyd wie nie waag nie wen nie. Waar betaal ek die geld in vir die kompetisie?
Dankie
Mercer
Loer hier, bank besonderhede is onder aan
http://jaracal.com/index.php/topic,9146 ... #msg124540
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Jurie, jou kaartjie nommer is ge PM.
Baie dankie Marc dat jy besonderhede verwys het, Jak Man laat weet asb. of jy reg kom.
Baie dankie Marc dat jy besonderhede verwys het, Jak Man laat weet asb. of jy reg kom.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek jyt n PM.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek,
Daar gaan myne ook nou in soos belowe. Miskien kry ek iets raakgeskiet uit die gestoeltes uit......
ss
Daar gaan myne ook nou in soos belowe. Miskien kry ek iets raakgeskiet uit die gestoeltes uit......
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Hugo en SSS308, dankie vir julle bydrae. Julle kaartjie nommers is ge PM.
Sterkte!
Sterkte!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Mnr Skietstoel!!
Hoop alles gaan voor die wind..
Nog twee Suidwesters is in die tel.. my en Witpiet se deposito gemail na jou toe..
Kom ons kyk of daai bosvark stoel nog 'n slag noord wil toer!!
Sterkte aan almal.
Jeagermeister
(Verdedigende Skietstoel wenner 2011)

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
My genade Jagermeester dis nou 'n verassing.
Gewonder wat van jul Namib manne geword het die jaar... Raves sal seker ook nog een of ander tyd kom inloer en 'n ding of 2 kwyt raak hier. Nee kyk julle het beslis 'n tietel om te beskerm.
Stuur bietjie vir my 'n PM laat ek kan sien hoeveel kaartjies is geboek? Jy weet doane is maar moeilik deesdae teen die tyd wat die inbetaling geclear, deur die grens is en in die bank wys is die kompetisie reeds verby en die trekking gedoen. Wil net seker maak julle is op die boeke voor alles verby is

Stuur bietjie vir my 'n PM laat ek kan sien hoeveel kaartjies is geboek? Jy weet doane is maar moeilik deesdae teen die tyd wat die inbetaling geclear, deur die grens is en in die bank wys is die kompetisie reeds verby en die trekking gedoen. Wil net seker maak julle is op die boeke voor alles verby is
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Die Jakkals Man FX3
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 24, 2012 3:43 pm
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Dagse Vriende
Nou kan ek ook amptelik se, ek is ook in vir die deelname van die kompetisie.
My geld is ook inbetaal.
Groete
Nou kan ek ook amptelik se, ek is ook in vir die deelname van die kompetisie.
My geld is ook inbetaal.
Groete
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Mense, dinge stap nou mooi hier. Die manne het hulle kant dubbel en dwars gebring die jaar en ons is stadig maar seker besig om hierdie kompetisie op 'n rekord vlak te neem. Dit sou nie moontlik gewees het sonder julle ouens se insette en betrokkenheid nie - GROOOT dankie aan julle almal wat deel geneem het.
Die punte stand lyk soos volg:
- Totale kaartjie verkoop tot op hede = 48 (SA = 43; Namib = 5)
- Totale deelnemers = 26
- Meeste kaartjies gekoop per deelnemer = 6
- 4 dae oor voor kompetisie sluit, die wat nog wil deelneem moet maar van hulle laat hoor.
Mooi dag vir julle!

Last edited by Freek on Tue Mar 27, 2012 11:03 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Freek
Waneer is afsny datum ek gou daai laat inskrywing doen
Waneer is afsny datum ek gou daai laat inskrywing doen
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"