Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kan jy of en van die gurus van die forum nie asb al my "bobos in die bin gooi nie" (delete daaigoed van die forum af wat hirbo gepost is en soos 'n ou spinnerak lyk asb).
Hier is die groukat van vooraf gesien(oom brits het my alreeds gehelp met die bo-aansig) en ek skat hom so 4-5 kg.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Ek het maar so afgeneem want die ou was so bed@$%&derd in die hok toe hy my sien dat hy sy wange vlenters geskaaf het. Ek dag toe laat ek dit eerder uitsny netnou gooi 'n groene 'n "BOK BOLLIE SPUTSNEUS"!
Robert,
Dit is in die KZN middelande naby aan Giants Castle in die berge waar dit so baie re?n. Kyk by re?nmeter oor my opmerking.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Louis eet "Humble Pie". Foto's kan egter bedrieglik wees, want die linkerkantste een is regtig gryser as wat hy op die foto lyk. Die regterkanste een het buitengewoon baie ligte rooi-bruinerigheid. Ek vra om verskoning dat ek Oom Ambessa-hulle se wetenskaplikes beskrywings bevraagteken het, hulle het dalk 'n punt beet. Die geheel indruk bly egter oorwegend grys by almal wat ek hierrond daaroor uitgevra het. Seker omdat die bene en rug gewoonlik meer grys is en dit sodoende makliker opgemerk word. Die ander kleure is meer geneig om aan die onderkant van die lyf voor te kom en agter die ore, waar dit minder opmerklik is. Stem die slim manne saam?
Links is 'n wyfiekat van plus min 3kg en regs 'n mannetjies kat van plus min 5 kg. S27 43.080 E 18 00.418 pensinhoud muise wild, lyk soos haas. Jammer die katte moes hulle lewe gee, maar hopelik het hierdie boertjie iets geleer.
Louis102 wrote:...wetenskaplikes beskrywings bevraagteken het, hulle het dalk 'n punt beet... ...grys by almal wat ek hierrond daaroor uitgevra het. Seker omdat die bene en rug gewoonlik meer grys is en dit sodoende makliker opgemerk word. Die ander kleure is meer geneig om aan die onderkant van die lyf voor te kom en agter die ore, waar dit minder opmerklik is.
Ten spyte van alles wat al geskryf is oor haas enige denkbare onderwerp, is daar nog steeds meer om uit te vind.