Vleisprysse

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS  SLAGPRYSE  19/03/2012--23/03/2012


A  2/4    R27.00

AB 2/4  R25.00

B  2/4  R23.00

C  2/6  R21.00

Bulle      R26.00


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Vleisprysse

Post by MEERKAT »

Chris

Wat is besig om met slaglam pryse te gebeur , laas week R45.00 die week R40.00 hoor pryse in Namibia het teruggesak tot R36.00 vir lammers. Sien van die ketting groepe verkoop nog vir R107.00/kg vir los chops.

Wat voorsien julle gaan oor die volgende 2 maande gebeur en waar staan Namibia se voorraad lammers?

Groetnis
MEERKAT
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Vleisprysse

Post by Jassie »

Middag Meerkat

Jy kan gerus vra "wat gaan hier aan?" en ek is bly dis nie net ek wat sien wat hier besig is om te gebeur nie.

Gister doen ek my rontes hier in Pretoria. Heel karkas lam A2 A3 en A4 prys gem. R72-00 per kg. Losmaat, dis nou min of meer 'n 16kg lam - miskien net A2 en A3, opgemaak om die karkas sonder verpakking weer aanmekaar te sit, gem. R104-00 per kg (Lam chops was R132-00 per kg en ribbes R79-00)

Verder verneem ek die abatiors slag net teen 60% kapasiteit en hulle sukkel om voorraad te kry en te verkoop - mark is dan kwansuis "styf".

Die verkoopsman s? "die verbruikers wil nie verstaan dat die boere ook geld moet maak nie anders is daar niks vleis nie" - slaat my met 'n vis ek hou toe maar eerder my mond.

Iemand voer iemand anders hier 'n p.....p.

Maak maar jou eie afleiding. (Wonder waar hierdie sogenaamde "organisasies" nou is)

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Zack Benade

Re: Vleisprysse

Post by Zack Benade »

Hallo Almal

Ek stem saam dis die kettingwinkels wat ons so vang.  Dis 'n soort prys vasstelling wat tans heers. >:( >:( >:(

Ek koop al jare nie meer vleis by winkels en slaghuise nie maar direk by die boer.  ;D ;D

Daar is ook 'n paar boere wat hierdie mal winkelpryse wil h? maar hulle sny ek ook uit.  >:( >:(

Groete
Zack
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vleisprysse

Post by cassie_calvinia »

die mense is besig met die supermarkte. omdat hul nie die dalende prys aan verbruiker deurgee.
het vandag 'n lorie vrag weggelaai. uitgooi ramme, hammels, ens. (merino). en so paar dorper lammers. dit maar hartseer om dit teen die prys te doen. maar, met die veld kan mens nie anders. ons skaap boere moet ook geld maak, MAAR, gee regte prys aan verbruiker. hier 'n middelman wat dik pond maak.
HOU HOM DAAI DIKTE
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Vleisprysse

Post by Beretta »

Cassie
Daar is net een woord en dit is iemand crook iemand teen een helse wins en dit is nie die boere nie.Teen R100.00 kg kan die vleis vrot word daar in die supermark/slaghuis ek sal dit nie koop nie.Ek hoor oor die nuus Absa gaan mense afbetaal hoekom vat die die base nie nie minder geld nie.Want dit is mos onder hulle leiding wat die bank so sleg doen maar nie een van hulle het die guts om dit te doen nie.
Beretta
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

Hi there all

I do not want to quote any prices in our area as at the moment they are dropping every day. We as farmers are simply price takers, but we bear the biggest risks. We are probably the only business that gets told what they will get for our product and what we have to pay for any product we wish to buy. We must also accept that over the last few years we have received extremely high prices for stock and all thought that this was the norm, now we have had this crash and all are up in arms.
Consumer resistance has hit hard, as, as our prices dropped those in the chainstores did not. As a farmer I feel for those that have to buy meat from shops. If you have a farmer nearby, by direct from him as I am sure all he will ask is the going price he would get plus a small fee to cut up.

regards
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Doepa

Re: Vleisprysse

Post by Doepa »

My werk behels skakeling met slaghuise en supermarkte . Die gemiddelde slaghuis of supermark se " mark up" is so 30 %, ek het gister ? klient gehelp met costings en op 30% kan hy loinchops verkoop teen R 84-95 p/kg. hy het lammers aangekoop vir R 52-95 p/ kg dan moet vat nog bykom. Sy vleis werk hom dan net oor die R 60 p / kg uit. Vet,bene,saagverlies en vog verlies word dan afgetrek. Maak nie ? fout nie vleis is vrek duur , daar is baie plekke wat nie die pryse deurgee na die verbruiker toe nie, en daar is baie wat dit wel doen. Ek vind wel dat as die slaghuis/ supermark se diens en kwaliteit goed is dat die prys n bysaak is. Toe lammers R19-95 gekos het in 1999 het een van my kliente so 30 lammers n week verkoop , hy verkoop tans teen R 59-95 ( heel ) p / kg en skuif so 150 lammers n week.

Doepa
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by BLOK »

Doepa

Waar is daai slaghuis wat heel skaap vir daai prys verkoop, net laasweek hier in Potch gekoop vir R82.00. Met daai pryse kan n man darem twee tjops ekle aand eet ipv een.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Vleisprysse

Post by Stefan764 »

Blok

Vruit&Veg (Foodlovers Market) verkoop ook lam teen R59/kg

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE 16/04--20/04/2012


A2/4    R26.20

AB2/4    R23.50

B2/4      R21.50

C2/6      R19.00

Bulle      R19.00


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by BLOK »

Met die pryse wat so afkom dink ek n paar voerkraal manne het n groot stamp gevat.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Vleisprysse

Post by Dawie D »

Blok

Dit wil ver my lyk of die manne n goeie job doen met die jakkalse want die skaape raak nou baie as ek so na die pryse kyk :angel: ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Blok

Ons is so R2750.00 per karkas af.Slag darem so  270 per week. Nie te sleg nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by BLOK »

Flip Fouche wrote: Blok

Ons is so R2750.00 per karkas af.Slag darem so  270 per week. Nie te sleg nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Flip

Eina bly n R700 000 wat nou wegval. Maar solank daar net oorbly vir as ons Augustus kom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE  9-11/5/2012


A 2/4  R27.00

AB2/4  R24.00

B  2/4  R23.00

C  2/6  R21.50

Bulle    R21.50


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Naand mense was bietjie lanklaas op web. hier by ons is dit nie snaaks hoe die agente/ slagpales se pryse verskil nie, in 100 km radius sommer tot met R2 per kg

ek gee so gemid prys vir ruglyn, blykbaar sakprys agv die velle prys wat afgaan???????

lam A2& A3 R 44 tot R 45
AB 1/2/3  R 41 tot R 42
B 1/2/3  R40 tot R 41
C 1/2/3  R 30 tot R 33

Store met wol R23 en R 22 sonderwol en dorper so R 21

groete CHRIS
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE  WEEK 04/06/2012--08/06/2012


A  2/4    R25.50-26.00

AB 2/4  R23.50

B  2/4  R22.50

C  2/6  R21.50

Bulle      R21.50


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

Beef prices around us:
A grade - R27.50
AB        - R26.00
B          - R22.80
C          - R22.50
Bulls      - R20.00
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Wayne

Can we sent you some A grades?


Regards

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

Flip
I do not have an abattoir,I keep in touch as I feedlot, but if you are serious can give you some numbers to phone
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Vleisprysse

Post by Rasmus »

Hallo Wayne

Were are you situated?

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

Rasmus
I am in the Queenstown area, Eastern Cape
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Vleisprysse

Post by spekieries »

Aan die skaapboere

Manne bietjie van die punt af, maar ek wil nie 'n nuwe post begin as hier reeds een is oor pryse nie.

Vir die toets vanmiddag gaan ons bietjie by familie en vriende braai.

Vroulief s? sy is lus vir 'n skaaptjoppie.Ek ry na een van die groot slaghuise in Centurion en betaal 'n moewiese prys vir beide ribtjoppies(R119/kg en boud tjoppe(R94-99/kg).

Nou wonder ek wat kry die boer per kg. Nou nie abatoir pryse nie, maar dit wat hy kry?

Ek dink ?rens is iemand besig om iemand uit te buit.Ek help eerder die boer en koop direk van hom af. Ek dink die middelman is besig om ruik te word uit my en die boer uit.

Groete (Bokke bo!!!!!!!)
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vleisprysse

Post by Kalahari »

Spekieries

Huidge pryse hier in Nam van die beste slagpale (pryse) vir die top grade A 2-3 is N$ 41 P/KG. Dit is nie noodwendig die naaste een aan my nie, en onthou ..... hierdie is bruto pryse, daar is geen transport en allerhande heffings afgetrek nie. So netto prys kan so laag gaan as 37 tot 38, afhangd waar jy boer.

Groot bedrogspul!!
Post Reply