Goeie .22 scope - voorstelle asb
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Goeie .22 scope - voorstelle asb
Hallo almal.
Ek is op soek na n goeie, bekostigbare(R1500 maks) teleskoop vir n .22. Die vergroting moet of 3-9x40 of 4-12x40(44) wees en paralaks moet kan stel of op 50m gestel wees. Klieks moet ook verkieslik gekalibreer wees vir 50m. Ek dink daar is baie airgun scopes wat sal werk in die geval en ek het na n Gamo 4-12x44 gekyk en die was besonder helder. Al die windbuks-manne laat weet bietjie wat hou en wat vou.
Groete

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Die Gamo scopes is baie nice vir die prys. Veral vir .22
Ek self het n Nikko Stirling 3-9x42 Diamond. Fixed parallax met Plex recticle.
Hulle is so R1100.
Groete,
Roger!

Too many to mention ;-)
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Lamtjop ek dink jy kan kyk na de niko-stirling 3-12*40 hy werk lekker op n .22 ek het een op my .22 ek dink hy kos nou R1300. Mooiloop
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Ek het 'n Hawke 4-12x44 met mildot vir my bestel. Sal laat weet hoe hy lyk.
Die Hawke air rifle met MR6 reticle werk uitstekend. Ek kry gaaitjie op gaaitjie geskiet op 15 m

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Enige goedkoop 3-9 gaan werk op n .22. Daars bykans geen recoil en dis net n .22 Ek het sommer n cheap Hawke 3-9x40 gemount op n cheap norinco .22 en skiet so 20c groepe op 50m. As jy wil paralaks verstelbare scope he met groter mag kyk na Nikko gameking 4-16x50 met mildot. Jy kan hulle kry vir 850-1050 hang af of jy IR wil he of nie. En as jy rerig klein groepe wil skiet koop vir jou Lapua ammunisie maar dis duur. As jy happy is met 20c size 5 skoot groepe dan is meeste gewone standard velocities goed genoeg.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Lamtjop.
Ek het n 3-9x50 lynx op my .22.werk soos n bom.
Ek het die volgende goed opgepaste 2 dehandse nikko
sterling scopes
wat net hier by die huis le.
1. 3-9x42 Nikko sterling dimond
2. 6x24x50 IR Nikko sterling Game king.
Altwee is in puik kondiesie.ek het hulle op my .270 gebruik.Die dimond was vir my bietjie te klyn
en toe gaan ek weer tegroot met die gameking.
Altwee is R 800.00 elk met die posgeld vir jou rekening.
Laatweet maar as jy belangstel.
Naas Potgieter
Ek het n 3-9x50 lynx op my .22.werk soos n bom.
Ek het die volgende goed opgepaste 2 dehandse nikko
sterling scopes
wat net hier by die huis le.
1. 3-9x42 Nikko sterling dimond
2. 6x24x50 IR Nikko sterling Game king.
Altwee is in puik kondiesie.ek het hulle op my .270 gebruik.Die dimond was vir my bietjie te klyn
en toe gaan ek weer tegroot met die gameking.
Altwee is R 800.00 elk met die posgeld vir jou rekening.
Laatweet maar as jy belangstel.
Naas Potgieter
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Hallo almal.
Dankie vir die insette, nog opinies sal welkom wees. Ek soek n scope met paralaks verstelling en n goeie vergroting sodat ek my gaatjies op 50m teiken kan sien. Ek hou van mil dot of enige reticle met afmerkies sodat ek nie tussen 25m en 50m te stel nie.
Beyers, waar kan ek meer oor Hawke scopes uitvind.
Die MTC se SCB reticle is glo vir klein kalibers gekalibreer.
Die Gamo 4-12x44 is hier in ons Ko op vir onder n R1000, is dit n goeie deal?
Groetnis

Vat die diamond dis oorgenoeg vir .22 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Bel die oom hy sal vir jou die Gamo scope met regte mounts organise vir die beste prys. 0839977718
Soos ek verstaan is gamo tans die beste scopes in die goedkoop klas as dit kom by klariteit en bou kwaliteit. Jy sal die gaaitjies selfs op 7-9xmag sien op 50m met n cheap scope.
Soos ek verstaan is gamo tans die beste scopes in die goedkoop klas as dit kom by klariteit en bou kwaliteit. Jy sal die gaaitjies selfs op 7-9xmag sien op 50m met n cheap scope.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
http://www.hawkeoptics.com/
Riaan Vermaak riaanvermaak at igen dot co dot za

Lamtjop wrote: Hallo almal.
Dankie vir die insette, nog opinies sal welkom wees. Ek soek n scope met paralaks verstelling en n goeie vergroting sodat ek my gaatjies op 50m teiken kan sien. Ek hou van mil dot of enige reticle met afmerkies sodat ek nie tussen 25m en 50m te stel nie.
Beyers, waar kan ek meer oor Hawke scopes uitvind.
Die MTC se SCB reticle is glo vir klein kalibers gekalibreer.
Die Gamo 4-12x44 is hier in ons Ko op vir onder n R1000, is dit n goeie deal?
Groetnis
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Lamtjop
. 6x24x50 IR Nikko sterling Game kingstop
Ek het so een op my BRNO en dis fantasties. Koop hom, die prys is reg.
As hy in die kol is op 25m dan is die eerste mildot-kol net reg vir 50m en die 2de mildot-kol reg vir 100m. Op 25m kan jy besluit of jy 'n lee .22-doppie op sy linker-of regtersy wil skiet.

[img width=560 height=420]http://i1171.photobucket.com/albums/r54 ... G_2216.jpg[/img]
So lyk hy
So lyk hy
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
[img width=360 height=480]http://i1171.photobucket.com/albums/r54 ... G_2217.jpg[/img]
Die kolfie is tweedehands en is d.m.v. so 'n bietjie garage-wapensmit (die uwe self) verander dat die tweeling, 8-jaar oud, en ek almal lekker agter die teleskoop inpas.
Die kolfie is tweedehands en is d.m.v. so 'n bietjie garage-wapensmit (die uwe self) verander dat die tweeling, 8-jaar oud, en ek almal lekker agter die teleskoop inpas.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Onthou net daardie 6-24 is n groot scope en mag dalk net ongemaklik en onprakties word vir n .22 tensy jy uitsluitlik net van bench af wil skiet vir groepe en teikens. Weet darem nie of hy net 1 mildot gaan val van 50 na 100m tensy jy op n baie lae mag skiet. As jy n nikko wil he bel die ou vir die beste prys en goeie diens 0828097670.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Naand almal.
Wlm daai scope het seker ekstra high mounts nodig? Ek het by Thor die high(15,5mm) bestel en tussen al die scopes l? dit nou tussen die Hawke 4-12x40 en die Gamo 4-12x44. Die 50mm scope gaan te groot wees op die geweer, ek stap nog heelwat met .22 in die veld rond so ek wil nie te groot gaan nie. Gelukkig kan ek Gamo teruggee as hy nie pas nie.

- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Hi
Nikon maak 'n scope spesifiek vir .22. Die Prostaff 3-9 x 40 rimfire. Google maar op Nikonhunting.com. Kry hom met BDC recticle vir Bullet drop compensation tot op 150m.
Soos die manne noem dat enige 3-9 is OK. Bushnell maak ook lekker een met sirkel om kruishaar wat jou oog sentreer. Altwee goed geprys onder R2000.
Jy sal nie parallaks verstelling op vergrotings onder 10 kry nie - almal vas en beter so.
Het self een en ook 'n Gamo op my PCP wat net so goed werk.
Groete
Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Ek hoor julle maar ek skiet lekker. 
Lamtjop, ek kan nie onthou wat die hoogte van die ringe is nie, het maar by S&O gesoek tot die hele spul lekker pas.
Lamtjop, ek kan nie onthou wat die hoogte van die ringe is nie, het maar by S&O gesoek tot die hele spul lekker pas.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Dan moet ek ook se ek het al n 2de handse nikko gameking 3-9x40 gehad met los kruishaar en n splinternuwe 4-16 gekoop wat ook n los kruishaar gehad het. Die replacement werk darm nog. Gaan maar liewer vir Gamo of Hawke as jy cheap wil wees anders koop n Smidt & Bender as jy geld se baas is ha ha
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Bosmeerkat.
Ek het daai nikon gesien en soos jy s? hy het nie n verstelbare paralaks nie, maar sy paralaks is op 50m gefix. Hy is net so bietjie duurder as my budget.
Groete
Ek het daai nikon gesien en soos jy s? hy het nie n verstelbare paralaks nie, maar sy paralaks is op 50m gefix. Hy is net so bietjie duurder as my budget.
Groete
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Kyk na Rudolph.com en praat met dolph. Sien goeie reviews op website vir die scopes. Japanees - lewenslange waarborg etc. Dink sal goedkoper wees op die 3-9's
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Lamtjop,
As die begroting dit toegelaat het sou ek uit die volgende kies:
Nikon Prostaff 3-9x40 Rimfire (BDC 150),
Nikon Prostaff Target EFR 3-9x40 Rimfire (Precision), of
Nikon P-22 2-7x32 Tactical (Nikoplex)
Om binne die begroting te pas ... omdat ek hulle nie ken nie gooi ek maar 'n klip in die bos met:
Tasco Varmint 2.5-10x42 (Mil-Dot), of
Tasco Varmint 6-24x42 (Mil-Dot) ?
Miskien ken iemand hier hulle.
Groete
Jan
As die begroting dit toegelaat het sou ek uit die volgende kies:
Nikon Prostaff 3-9x40 Rimfire (BDC 150),
Nikon Prostaff Target EFR 3-9x40 Rimfire (Precision), of
Nikon P-22 2-7x32 Tactical (Nikoplex)
Om binne die begroting te pas ... omdat ek hulle nie ken nie gooi ek maar 'n klip in die bos met:
Tasco Varmint 2.5-10x42 (Mil-Dot), of
Tasco Varmint 6-24x42 (Mil-Dot) ?
Miskien ken iemand hier hulle.
Groete
Jan
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Jan.
Kos die Nikon met Presicion reticle dieselfde as die een met die BDC 150 reticle?
Groete
Kos die Nikon met Presicion reticle dieselfde as die een met die BDC 150 reticle?
Groete
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Goeie .22 scope - voorstelle asb
Hello Lamtjop
Die Precision kruishaar kom op die Nikon Prostaff Target EFR 3-9x40 met verstelbare objektief. Parallaks is verstelbaar vir afstande van 10 tree tot oneindig. Hierdie teleskoop is ongeveer R500 duurder as die model met die BDC 150 kruishaar sonder verstelbare objektief.