scope vir jakkals jag
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie
Dawie verbeel hom hy sien mooi met daai Lynx,seker sy saterdagaand scope na hy in dorp was daai.Meopta is net in n ander klas as die Lynx en ek skiet darm ook nog sonder brille Dawie.Haha.
Cassie doen jouself die guns en vra vir Freddie hoe vind hy sy Meopta en dan vra jy vir Taffie wat dink hy van Meopta scopes en dan besluit jy.Bel vir Klipspringer en gesels met hom ook,ek het myne by hom gekoop.
Groete
Sakkie van Heerden

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: scope vir jakkals jag
Sakkie
Jy kry seker kommissie op daai scopes ne

Jy kry seker kommissie op daai scopes ne
As ek jou sien gaan jy val
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Jy kan vra, maar ek gaan jou nie kan s? nie, dit is 'n "familie-forum" en ek mag nie vloek nie !Martin1 wrote: Kan ek die manne vra wat hul dink van die nikko-sterling 4x16x50 gameking
Nee, ernstig - ek ry 'n Isuzu, en hy werk vir my. Dis nie 'n Rolls Royce nie, maar ek is tevrede met dit. As die NS vir jou werk is ek bly vir jou part, dan hoef jy nie te verander nie. Ek het al twee moes vervang op my .22 en een op 'n .30-06. Hulle werk nie vir my nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie as jy scope wil koop vir nagskiet koop die meopta daai teleskoop is fantasties. Ek met een van die groot name geskiet en moet se die meopta is ligjare helderder. Jy sal nooit spyt wees nie, ek waarborg jou dit.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie
Jan Nolte (klipspringer) van Optics International is in die Kaap.Hy adverteer in Hunters SA Tydskrif ook of Google Optics International.
Dawie
Wil jy ook n Meopte he dat jy vra.haha
Groete
Sakkie van Heerden
Jan Nolte (klipspringer) van Optics International is in die Kaap.Hy adverteer in Hunters SA Tydskrif ook of Google Optics International.
Dawie
Wil jy ook n Meopte he dat jy vra.haha
Groete
Sakkie van Heerden
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: scope vir jakkals jag
Nee dankie Sakkie, ek het my trots

Groete Dawie
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Hello Sakkie
Dankie, jy het my voorgespring daar. Hoe gaan dit met jou?
Nadat ek van specsavers gelees het moet ek vra hoe jy die Meopta ondervind ))).
Groete
Jan
Dankie, jy het my voorgespring daar. Hoe gaan dit met jou?
Nadat ek van specsavers gelees het moet ek vra hoe jy die Meopta ondervind ))).
Groete
Jan
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: scope vir jakkals jag
Ek het 'n 8X56IR Lynx en 'n 6X40 Lynx op my gewere.
Die 8X56IR is redelik oud. Baie goeie en duidelike teleskoop, maar ek het al die volgende probleme met hom ondervind.
Eerste keer het daar stukkies rond gedryf wat soos verf gelyk het binne in die teleskoop. Ek het dit na Lynx gestuur en die persoon is Chris Taylor. Hulle het die teleskoop kosteloos reggemaak.
Die tweede keer was die teleskoop dof en ek het dit saam gevat toe ek forum toe is asook my broer se 4X40Lynx teleskoop wat se agterste lens los gekom het en Lynx het dit weer kosteloos reggemaak.
Die 8X56 werk baie beter in die nag as my 6X40. Alhoewel ek nooit met die verligde kruis skiet nie, werk die dik kruishare buite en dun kruishare goed vir my.
Ek glo as jy met 'n rooi lig skiet, sal die verligte kruis, wat in my geval is goed werk.
Groete
Henk

Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: scope vir jakkals jag
Manne jammner ek vra mar weet een van jul nie iemand wat my kan saam nooi om jakke tegan skiet nie ek wil so graag. Een keer het n man op die forum met die naam PEET vir my gese ek moet rond kyk vir n plaas dan kan ons gan mar toe nooit weer terug gekom na my nie ekt hom probeer bel mar nie antwoord nie ek is in pretoria ASB ek sal dit wardeur
Groete martin
Groete martin
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: scope vir jakkals jag
Klipspringer
Hi Jan dit gaan goed hier dankie,en met jou?
Ek is baie gelukkig met my Meopta wat ek by jou gekoop het,hy is mooi helder in die aand (kan mooi sien met hom).
Groete
Sakkie van Heerden
Hi Jan dit gaan goed hier dankie,en met jou?
Ek is baie gelukkig met my Meopta wat ek by jou gekoop het,hy is mooi helder in die aand (kan mooi sien met hom).
Groete
Sakkie van Heerden
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Hello Sakkie,
Bly dit gaan goed met jou, met my ook goed dankie. Ek is bly jy ondervind ook dat die Meopta helder gedurende die aand is; dit blyk of dit amper 'n handelsmerk van die teleskope geword het. Hou jy van die 4B kruishaar en het jy dit reeds vir afstandskatting gebruik?

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: scope vir jakkals jag
Martin nou verstaan ek nie so mooi nie. Jy het my ge PM en binne 'n half uur het ek reply, jy reply toe weer en ek stuur 2 de boodskap. Volgende dag stuur ek 3 de boodskap en ek wg nou weer vir jouManne jammner ek vra mar weet een van jul nie iemand wat my kan saam nooi om jakke tegan skiet nie ek wil so graag. Een keer het n man op die forum met die naam PEET vir my gese ek moet rond kyk vir n plaas dan kan ons gan mar toe nooit weer terug gekom na my nie ekt hom probeer bel mar nie antwoord nie ek is in pretoria ASB ek sal dit wardeur
Groete martin
PEET
Work to live, don"t live to work
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: scope vir jakkals jag
watse vergroting gebruik jul vir jakkals. my 8x lynx werk al klaar lekker. gebruik 'n mens ooit meer as 10? of moet 'n mens opgaan na 12 toe?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: scope vir jakkals jag
Cassie ek het dieselfde vraag aan klompie manne gevra. Daar word we'll op 12X geskiet en selfs grootter maar die brood en botter bleik so rondom 8-10 te wees.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: scope vir jakkals jag
peet
dis soos ek dit ook het. as jy gemiddeld op stoel sit, is 10x oorgenoeg. seker maar vir die ver skoot. ek het nou die dag 'n jak op 248m geskiet, het hom duidelik gesien met 8x.
mooi loop
dis soos ek dit ook het. as jy gemiddeld op stoel sit, is 10x oorgenoeg. seker maar vir die ver skoot. ek het nou die dag 'n jak op 248m geskiet, het hom duidelik gesien met 8x.
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: scope vir jakkals jag
Klipspringer
Jan ek het nog nie so gesit en (speel) met die kruis om afstandskatings te doen ens nie,maar ek persoonlik hou daar van dat die kruis bietjie dukker word as ek inzoom of dan nou die vergrooting opstel veral in die aand.Ek hou van hom op so n 9 of 10 vergrooting.
Groete
Sakkie van Heerden
Jan ek het nog nie so gesit en (speel) met die kruis om afstandskatings te doen ens nie,maar ek persoonlik hou daar van dat die kruis bietjie dukker word as ek inzoom of dan nou die vergrooting opstel veral in die aand.Ek hou van hom op so n 9 of 10 vergrooting.
Groete
Sakkie van Heerden
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: scope vir jakkals jag
Sakkie,
Ek hou ook vir nagskiet en aftandskatting baie van die kruishaar in die eerste vlak wat dikker word met groter vergroting. Veral met die 4B kruishaar in die eerste vlak, pas jy op enige vergroting net die jakkals tussen die relevante strepe in om afstand te bepaal. Vir die ouens wat nie hiervan hou nie is daar ook 'n Meopta model beskikbaar met kruishaar in die tweede vlak, wat nie dikker word soos die vergroting opgestel word nie.

- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: scope vir jakkals jag
More manne,
ek wil graag hoor,sal die 3-9x50 werk vir in die nag skiet?
Groete Dirkie
ek wil graag hoor,sal die 3-9x50 werk vir in die nag skiet?
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: scope vir jakkals jag
Dirkie. Ek persoonlik dink daardie scope van jou sal werk vir jakkals jag ek skiet met n 8*56 en hy werk 100% vir my en hy voldoen aan my skiet vereistes. Mooiloop
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm