African Wildcat/ groukat/wildekat

User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by jaracal »

Notuleer ook as julle die kat sou raakloop. Sal goed wees as ons sien of die getalle toe of afneem.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Albe

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Albe »

Hein.  Het die 6-4-09 een gekry tusen Smithfield en Wepener, asook n draai. Smaak my die grou katte raak skaars. Groete Jakata
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Christo »

Hein

Dit is nou een kat wat vollop is hier by ons.

Christo

Ek sal van nou af rekord hou van hulle en laat weet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Gerhard »

Wilde kat is baie vol op in Dwaalboom en Ellisras area's waar ek geroep het.

Sal bietjie in Mei maand tel as ek daai wereld gaan roep.

Oos Transvaal (Steenkamps berge) het ek nie gesien nie maar wel Tierbos kat in geroep.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Hunter xxx

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Hunter xxx »

:'(
Ek was die naweek op die plaas en die boer by wie ons gaan jag het, het n kruising tussen die twee en op die marnier gaan hulle uitsterf dit is my siening. Boer moet passop om huis katte aan te hou.
Hunter
Rieme

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Rieme »

:)
Het die week al drie hier by my gesien. Hulle bly maar volop om die lande. hier is baie muise vir hulle
Ambessa

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Ambessa »

Hallo Louis102 / almal
Jaracal wrote:...Notuleer ook as julle die kat sou raakloop. Sal goed wees as ons sien of die getalle toe of afneem.
Dit voel amper soos jare gelede wat Jaracal hierdie vraag op die forum geplaas het. Heelwat (>500) persone het dit gelees maar weinig het geantwoord.

Nietemin, hier is die mees gesaghebbende adres op internet waar verder opgelees kan word (ook in bietjie makliker taal).

www.catsg.org/catsgportal/cat-website/c ... byca01.htm

Jammer, sal weer verder op die forum lees en maar hier daarop antwoord. Jammer oor die wetenskaplikes wat jou so erg omkrap.  ;)

Ambessa
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Chris101 »

Suide van Nam.
Op die nam.grens aan Rep.kant sommer baie.
7 Nagte daar gejag te minste 20 gesien
Knou die gediertes AF.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Louis102 »

Chris101 wrote: Suide van Nam.
Op die nam.grens aan Rep.kant sommer baie.
7 Nagte daar gejag te minste 20 gesien
Chris

Hoeveel van hulle was rooi, geel, bruin of enige ander kleur as grys?  Sal graag wil weet.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Chris101 »

Grys redelik eg rooi ore
Knou die gediertes AF.
Ambessa

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Ambessa »

Hallo almal

Image

Mooie katjie.

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Louis102 »

Mmmm, sien wat die Oom bedoel.  Hou die spasie dop.
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ambessa

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Ambessa »

Hallo Louis102
Louis102 wrote:...sien wat die Oom bedoel.  Hou die spasie dop.
Lyk soos die regtes wat jy ken?

Ambessa
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Freddie101 »

Oom Am
Sien gereeld van die wildekatte wat net soos die foto lyk in my omgewing.(tarkastad). Party met bietjie meer strepe en party  bietjie minder en ligter van kleur.
Freddie
yol bolsun
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Freek »

Mooi foto ambessa, lyk bekend... 8)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by JACQUES BOTHA »

HIERDIE KATJIE KAN GROOT WORD , HET AL N KEER OF WAT VAN HULLE GEKRY WAT GROTER AS JAKKAS IS ...
AL HOEWEL HULLE GEMIDDELDE GEWIG HEELWAT LIGTER IS AS JAKKALS SE GEMIDDELD, HET HULLE NOGAL SOMS N OULIKE GEWIG AAN  HULLE...(GEHAD)
SIEN HULLE NOG GREELD MAAR WEEG HULLE GLAD NIE MEER NIE, EK HOU NIE VAN KRAPPE EN BYTPLEKKE AAN MY NIE EN DIE SPOED IS NIE MEER WAT DIT WAS NIE, SO EK HARDLOOP HULLE NIE IN NIE...
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Freddie101 »

JA JAKES
As hulle my los, los ek hulle.
yol bolsun
Ambessa

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Ambessa »

Hallo Jakes
JACQUES wrote:...HIERDIE KATJIE KAN GROOT WORD , HET AL N KEER OF WAT VAN HULLE GEKRY WAT GROTER AS JAKKAS IS ...  ...SIEN HULLE NOG GREELD MAAR WEEG HULLE GLAD NIE MEER NIE, EK HOU NIE VAN KRAPPE EN BYTPLEKKE AAN MY NIE...
eish, weeg jy hulle lewendig? Sou nie as ek weet hulle word groot...

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Louis102 »

Ambessa

In die naam van wetenskap sal ek my donkerbril afhaal as ek weer na die katte kyk.  Hou die spasie dop, ek gaan 'n paar foto's ook in die naam van wetenskap, hieronder pos.  Hulle moet nog net geneem word, so ek moet plan sien om die katte in die hanne te kry.  Jammer Jakes het so bietjie spoed verloor anders kon ek hom genooi het om 'n paar te kom vang.

Maar 'n foto of twee sal die Oom kry, buig of bars.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ambessa

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Ambessa »

Hallo Louis102
Louis102 wrote:...In die naam van wetenskap sal ek my donkerbril afhaal as ek weer na die katte kyk...  ...ek gaan 'n paar foto's ook in die naam van wetenskap, hieronder pos.  Hulle moet nog net geneem word, so ek moet plan sien om die katte in die hanne te kry...  ...Maar 'n foto of twee sal die Oom kry, buig of bars.
Mooi. 'n challenge is 'n challenge.

Ambessa
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Foxcreek »

Ambessa

Hierdie outjie vanoggend in 'n hok gevang. Het hom nie geweeg nie, hy het net so bietjie te veel na my sin gespoeg en geklap! Skat hom so 4-5 kg.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Foxcreek »

Ambessa

HEt nou die verdomde verkeerde knop gedruk. Kom ons try weer. Die grou kat vanoggend gevang skat hom so 4-5 kg.  [img]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 009383.jpg[/img]reek009/27102009387.jpg[/img]
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by britsman »

Foxcreek,
              Kom ons kyk of die oompie jou kan help.
                                        Image
             
                                Wat se jy nou?

        groete,
                    brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Foxcreek »

Oom Britsman

Baie dankie vir die hulp. Ek het die foto's van die tierboskat en die ystervark lekker reggekry en toe ek by die groukat kom toe hakkel ek en my vingers wek toe soos 'n man sin wat op Melmac 7 is!

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Ambessa

Re: African Wildcat/ groukat/wildekat

Post by Ambessa »

Hallo Foxcreek
Foxcreek wrote:Hierdie outjie vanoggend in 'n hok gevang. Het hom nie geweeg nie, hy het net so bietjie te veel na my sin gespoeg en geklap! Skat hom s
Jammer, kan niks oopmaak nie.

Ambessa
Post Reply